《Mre is Sondag (Remastered)》歌词

[00:00:09] Môre is Sondag
[00:00:10] Dit maak weer my hart so bly
[00:00:13] onder die bome
[00:00:15] dis waar jy sal wag vir my
[00:00:17] daar is ´n plekkie
[00:00:19] ´n skuiling vir ek en jy
[00:00:21] wens môre was hier
[00:00:25] Ja, môre is Sondag
[00:00:27] die dag wat my vreugde bring
[00:00:29] hoog in die bome
[00:00:31] sal voëltjies van liefde sing
[00:00:34] jou blye laggie
[00:00:35] so vol van betowering
[00:00:38] wens môre was hier
[00:00:42] Die son die lag
[00:00:44] in die hemel so blou
[00:00:46] want môre is hier
[00:00:50] en oral word velde groen
[00:00:53] sag deur die wind gesoen
[00:00:55] en ook die blomme so mooi
[00:00:59] my soentjie sag
[00:01:00] op jou lippies wat wag
[00:01:03] ons môre is hier
[00:01:07] en saam sal ons wandel
[00:01:09] deur net elke dag
[00:01:11] ons môre te sien
[00:01:15] Môre is Sondag
[00:01:17] Dit maak weer my hart so bly
[00:01:20] onder die bome
[00:01:22] dis waar jy sal wag vir my
[00:01:24] daar is ´n plekkie
[00:01:26] ´n skuiling vir ek en jy
[00:01:29] wens môre was hier
[00:01:32] Ja, môre is Sondag
[00:01:34] die dag wat my vreugde bring
[00:01:37] hoog in die bome
[00:01:38] sal voëltjies van liefde sing
[00:01:41] jou blye laggie
[00:01:43] so vol van betowering
[00:01:45] ons môre is hier
[00:01:49] Die son die lag
[00:01:51] in die hemel so blou
[00:01:54] want môre is hier
[00:01:57] en oral word velde groen
[00:02:00] sag deur die wind gesoen
[00:02:01] en ook die blomme so mooi
[00:02:06] my soentjie sag
[00:02:08] op jou lippies wat wag
[00:02:10] ons môre is hier
[00:02:14] en saam sal ons wandel
[00:02:17] deur net elke dag
[00:02:18] ons môre te sien
[00:02:22] Ja, môre is Sondag
[00:02:25] Dit maak weer my hart so bly
[00:02:27] onder die bome
[00:02:29] dis waar jy sal wag vir my
[00:02:31] daar is ´n plekkie
[00:02:33] ´n skuiling vir ek en jy
[00:02:35] wens môre was hier
[00:02:39] Ja, môre is Sondag
[00:02:41] die dag wat my vreugde bring
[00:02:44] hoog in die bome
[00:02:46] sal voëltjies van liefde sing
[00:02:48] jou blye laggie
[00:02:50] so vol van betowering
[00:02:52] ons môre is hier
[00:02:56] ons môre is hier
您可能还喜欢歌手Heintje Simons的歌曲:
随机推荐歌词:
- Bohemian Rhapsody [P!nk]
- 爱存在 [萧全]
- Carry My Body Down [Nick 13]
- 套马杆 [群星]
- Message Personnel [Franoise Hardy]
- Obsessed(Cahill Radio Mix) [Mariah Carey]
- 错过你为了遇见谁(莫萱日记1月15日) [莫大人&萱草]
- Es War Einmal Eine Gitarre [Oliver Haidt]
- 欢聚一堂 - 快四 气氛不错 [刘和刚]
- 青鸟 [紗由]
- Discúlpame [Inestable]
- Capitano(Remastered 2006) [Fernando Express]
- Knockin’ On Heaven’s Door(Live) [Bob Dylan]
- 烈火雄风 [吕继宏]
- FaLaLaLaLove Ya [Nikki Lane]
- The Mills Of The Gods [Eddy Arnold]
- As Long as You Live, You’ll Be Dead If You Die [Louis Armstrong]
- Will I Find My Love Today [Nina Simone]
- How We End Up Alone [Hurt]
- Dinosaurio [Snake]
- Pauvre Lola [Bourvil]
- The Other Shoe [Old 97’s]
- ABC(MIDDLE OF THE NIGHT) [VAV]
- Ai Se Eu Te Pego [Latin Band]
- Dans Un Jardin D’Amour [Johnny Hallyday]
- All My Tears [The Frightnrs]
- Tekno Love Song [CocoRosie]
- Boogie Chillun [John Lee Hooker]
- A Flor do Mamulengo [Anjinho dos Teclados]
- Message from tokyo []
- One Never Knows – Does One? [Billie Holiday]
- 娘子听我说 [音乐走廊&歌一生]
- Forsaken Horizon [Caliban]
- Normal Life []
- In A Persian Market [Sammy Davis Jr.]
- Prayer Changes Me [The Faith Crew]
- Linger [The Cranberries]
- 月亮代表我的心 [自由没谱]
- 做你心上的人(中四版) [唐古]
- Forever Yours [Janet Jackson]
- あなたと私にできる事 [安藤裕子]