《Kom Na My》歌词

[00:00:01] Kom Na My - Nicholis Louw
[00:00:07] Ek het gedink daaraan om die
[00:00:08] maan vir jou te bring en deur die see te swem
[00:00:15] My liefling net vir jou
[00:00:20] Maar sou jy ook heeltyd aan my kon dink
[00:00:23] en wonder of ek weer een nag sal kom
[00:00:26] En wat sou jy tog met die maan kon maak
[00:00:33] Ja wat sou jy tog met die maan kon maak
[00:00:43] Die nagte sou my opvreet
[00:00:45] sonder jou in my gedagtes
[00:00:49] My hart sou nie die angs en droef kon staan
[00:00:55] Jou wese is vir my net soos
[00:00:58] die eerste wintersblom in Mei
[00:01:02] So bloei my hart terwyl ek vir jou wag
[00:01:08] Ja ek bloei vir jou maar ek sal vir jou wag
[00:01:15] Die somersnag is in my siel vanaand
[00:01:21] Die winters in my hart is nou verby
[00:01:28] Die lentebloeisels blom
[00:01:30] vir my soos jy en jy is naby my
[00:01:34] Jy's hier jy's naby my
[00:01:42] Vanaand is spesiaal net omdat jy hier langs
[00:01:46] my sit en luister en ons kan net gesels
[00:01:55] Ek kan nie glo dis ek die
[00:01:57] een by wie jy vanaand wil wees
[00:02:01] Hoe sou ek die gevoel aan jou beskryf
[00:02:07] Ja hoe sou ek die gevoel aan jou beskryf
[00:02:23] Die somersnag is in my siel vanaand
[00:02:29] Die winters in my hart is nou verby
[00:02:35] Die lentebloeisels blom
[00:02:38] vir my soos jy en jy is naby my
[00:02:42] Jy's hier jy's naby my
[00:02:50] Kom na my kom na my
[00:02:56] Kom na my jy's naby my
[00:03:05] Kom na my
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw的歌曲:
随机推荐歌词:
- Love is All [The Tallest Man On Earth]
- damn your eyes [Etta James]
- 假装快乐_和声伴奏 [网络歌手]
- Guantanamera [THE SANDPIPERS]
- Oceanside [The Verve Pipe]
- Gravity [Javier Colon]
- 女人百合 [梁雁翎]
- You’d Be Nice To Come Home To [Nina Simone]
- Sweet Temptation [Merle Travis]
- It’s All In The Game [THE LETTERMEN]
- Born Under A Bad Sign [Albert King]
- On My Mind(Pop Dance Remix) [Natalie Gang]
- It Shall Be [Spirit]
- New Love [Viral Hits]
- Happy Feet [Paul Whiteman&Harry Tobia]
- BUDAPEST(Workout Remix) [Jordan]
- WOW(The Factory Team Dance Remix) [S.H.E.]
- When The Sun Goes Down(Live) [Kenny Chesney&Uncle Krack]
- The Old Black Magic [Charlie Barnet]
- How Important Can It Be [Teresa Brewer]
- Anema E Core [Eddie Fisher&Mcguire Sist]
- Ya No Llores [Cornelio Reyna Jr.]
- 蝴蝶花 [贝瓦儿歌]
- Besame la Piel [Gusi & Beto]
- 美丽的雪莲花 [海浪飞歌]
- 火 [MC沁渡]
- 美丽的草原我的家 [梦之旅合唱组合]
- But On The Other Hand, Baby [Ray Charles]
- Hero [Abbafever]
- I Am Fake [Depui]
- Le petit cheval [Georges Brassens]
- Sweet And Lovely [Ella Fitzgerald]
- Goodbye [Joker[中国台湾]]
- I’ll Be Home For Christmas(Original Mix) [Perry Como]
- This Is for Real(Best Of 2012|Timid Boy ”Yes Sir I Can Be Rave” Remix) [H2]
- Lullabye Yodel [Lefty Frizzell]
- O-正·反·合(Live) [東方神起]