《Die Skoene Moet Jy Dra》歌词

[00:00:00] Die Skoene Moet Jy Dra - Laurika Rauch
[00:00:00] Written by:Valiant Swart
[00:00:14] Al die paaie wat jy loop
[00:00:17] Al die draaie wat jy stap
[00:00:21] Al die strikke wat jy aftrap
[00:00:25] Al die grond wat jy koop
[00:00:29] Gaan sit in jou knieë en die klere aan jou lyf
[00:00:32] En klou aan jou treë en trek jou rieme styf
[00:00:37] Al is jou spore vergete
[00:00:41] Al is jou sole verslete
[00:00:45] Al is die pad lank en swaar
[00:00:49] Die skoene moet jy dra
[00:00:52] Die skoene moet jy dra
[00:01:07] Al die spoke wat jou jaag
[00:01:11] Al die spore wat jy trap
[00:01:14] Elke keer wat jy ontsnap
[00:01:18] Elke hek wat jou vertraag
[00:01:22] Skiet wortel in jou bloed en rank tot in jou vuis
[00:01:25] En kleef aan elke voet wat jou dra tot by die huis
[00:01:30] Al is jou spore vergete
[00:01:34] Al is jou sole verslete
[00:01:38] Al is die pad lank en swaar
[00:01:42] Die skoene moet jy dra
[00:01:46] Die skoene moet jy dra
[00:01:50] Jou verlede klou verbete
[00:01:54] Aan die veters van jou gewete
[00:01:58] Al is jou spore vergete
[00:02:02] Al is jou sole verslete
[00:02:05] Al is die pad lank en swaar
[00:02:09] Die skoene moet jy dra
[00:02:13] Die skoene moet jy dra
[00:02:17] Die skoene moet jy dra
[00:02:20] Die skoene moet jy dra
[00:02:24] Die skoene moet jy dra
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 伴侣 [黄凯芹]
- 爱慕 [张学友]
- What Can I Do For You [边疆]
- Sunny Day Sunday [SCANDAL]
- We Are [Thousand Foot Krutch]
- 今天应该更高兴(Live) [林一峰]
- 抛弃梦里人 [蔡济文]
- 这世界里 [彭健新]
- Thug Mé Rúide [Altan]
- The Beauty Process [L7]
- Ridin’ Down The Canyon [Willie Nelson]
- I Still Miss Someone [Johnny Cash]
- Ghetto Chick [Three 6 Mafia]
- 王中王 [屠洪刚]
- 茶歌 [群星]
- Summersong [Roy Orbison]
- I Thought About You [Dinah Washington]
- Les pieds dans le ruisseau [Jacques Brel]
- 恨爱交加 [群星]
- Decisiones Apresuradas [Fito Paez]
- Easy Lady(Nicola Fasano & Steve Forest Remix) [Spagna]
- Frenesi [Anita O’Day]
- Pretin [E-Cologyk &Flora Matos]
- Earth Angel(Live) [Sha Na Na]
- La mer [Charles Trenet]
- Summer Wages [Ian Tyson]
- Pure Pleasure Seeker [Moloko]
- Christmas Time Is Here [Drew’s Famous Party Singe]
- Oh Yeah, I’m In Love [Ricky Nelson]
- Surrender [Elvis Presley]
- I Won’t Dance” [Frank Sinatra]
- Highway To Nowhere [Jim Reeves]
- Decline(Remix) [Raye&Ramz]
- La felicidad [Triana de Alba]
- (Remastered) [KimSi-young]
- How Gee [D.J.Ultradance]
- Everybody’s Somebody’s Fool [Connie Francis]
- Time And Tide [The Platters]
- 半生缘 (国) [黎明]
- 离家的孩子 [卓依婷]
- 渐行渐远 [洛天依]
- Hurricane [The Fray]