《Generaal(Ek Kom Jou Dogter Haal)》歌词

[00:00:00] Generaal(Ek Kom Jou Dogter Haal) - Nicholis Louw
[00:00:00] Written by:B. Prinsloo/D. Kelly/M. Brendon/B. Prinsloo/D. Kelly/M. Brendon
[00:00:02] Generaal generaal ek kom jou dogter haal
[00:00:06] My perd is opgesaal hier kom die man van staal
[00:00:09] Generaal
[00:00:14] Sy kon my gedagtes lees
[00:00:18] 'N storie van 'n oorlog
[00:00:21] Wat vandag begin
[00:00:28] Nooit sal ek daai dag vergeet
[00:00:33] Het dadelik geweet
[00:00:36] Ons gaan mekaar mos opvreet
[00:00:43] Dis finaal dis finaal
[00:00:50] Generaal generaal ek kom jou dogter haal
[00:00:54] My perd is opgesaal hier kom die man van staal
[00:00:58] Generaal generaal ek kom jou dogter haal
[00:01:01] Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal
[00:01:08] Generaal
[00:01:13] Sy het my gesalueer
[00:01:16] Ek kon myself nie keer nie
[00:01:21] My hart is beseer
[00:01:28] Haar pa se geweer
[00:01:31] Is oorgelaai en ek sou
[00:01:35] Nooit kon raai dit sou gebeur nie
[00:01:42] Dis finaal dis finaal
[00:01:49] Generaal generaal ek kom jou dogter haal
[00:01:53] My perd is opgesaal hier kom die man van staal
[00:01:57] Generaal generaal ek kom jou dogter haal
[00:02:00] Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal
[00:02:08] Generaal
[00:02:12] Bomme ontplof hier binne my
[00:02:16] En sy het haar visier op my
[00:02:19] Ek waai 'n wit vlag ek gee oor
[00:02:23] Generaal ek het my hart verloor
[00:02:28] Generaal generaal ek kom jou dogter haal
[00:02:32] My perd is opgesaal hier kom die man van staal
[00:02:35] Generaal generaal ek kom jou dogter haal
[00:02:39] Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal
[00:02:46] Generaal
[00:02:50] Generaal generaal ek kom jou dogter haal
[00:02:54] Ek weet dis radikaal maar sy's fenominaal generaal
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw的歌曲:
随机推荐歌词:
- 黄色小黄鹂鸟 [古筝]
- キミガタメ [遠藤正明]
- 算了,忘了吧 [锁曼丽]
- Come Alive (War of the Roses) [Janelle Monáe]
- どんだけファンファーレ [平野綾]
- 蓝色个拖拉牯 [陈永淘]
- 苦恋歌 [李茂山]
- Ghetto Superstar (This Is What You Are) [Ol’ Dirty Bastard&Mya]
- kerveros [Asriel]
- 鲁冰花 [群星]
- Losing My Mind [Raven]
- It’s Beginning To Look Like Christmas [Fruit Bats]
- Pets [deadmau5]
- ハピネス~幸福歓迎!~ [Berryz工房]
- Nasty Girl(Acapella Version) [Great ”O” Music]
- Connection(Original Mix) [banvox]
- Rolling in the Deep (There’s a Fire Starting in My Heart) [Luto Hit]
- Two Way Action [Andrew Bird]
- JOELHO(Radio Edit) [Voltolinas&Junior De Bahi]
- Can’t Help Falling in Love(Remastered 2015) [Elvis Presley]
- Elder Greene Blues(Remastered) [Charley Patton]
- Vacuum Bag [Stroke 9]
- 喊麦之王 [子芮]
- That’s Why [Jackie Wilson]
- Love Walked In [Tony Bennett]
- Makin’ Whoopee [Ella Fitzgerald]
- Making Believe [Jim Reeves]
- The First Noel [Andy Williams]
- DOPPELG?NGER [Justhis]
- 100 For Life [Sycelle]
- Above And Beyond(The Call Of Love) [康威-特威提]
- Deck the Halls [Cardio Christmas]
- White Christmas [Matt Belsante]
- Young HD(Explicit) [Lil’ 1/2 Dead]
- Microphone Fiend [Eric B. and Rakim]
- Grapefruit Juicy Fruit [The Hit Crew]
- Season of Love [The Faith Crew]
- Valley of Love [Brolle Jr&Niclas Frisk&An]
- Holly Leaves and Christmas Trees [Christmas Party Mix&Chris]
- Fight for This Love(Sure Enough Worth Fighting for) [Radio Edit]
- Gone With The Wind [Ella Fitzgerald]
- appears [浜崎あゆみ]