《Skouspel 2010》歌词

[00:00:00] Skouspel 2010 - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Robbie Wessels
[00:00:10] Die tannies lyk mooi en die ooms effe rooi
[00:00:12] Van die gholf en die masjiene en die blackjack
[00:00:14] Dit is warm en opwindend almal loop al singend
[00:00:17] Na die super duper dome in die berge
[00:00:19] Ricus nel bly in die grand hotel
[00:00:22] Hy vang 'n middagslapie voor al die aksie
[00:00:24] En hier is wat hy ons vertel
[00:00:27] By die makietie se grootste attraksie
[00:00:29] 'Skouspel tweeduisend-en-tien'
[00:00:32] Maak toe julle vensters
[00:00:34] Maak toe julle skuifdeure
[00:00:36] Maak toe julle vensters
[00:00:39] Maak toe julle skuifdeure
[00:00:41] Want skielik uit die bloute met 'n helse lawaai
[00:00:44] Word hy wakker met 'n klipharde force
[00:00:46] Hy kan sy oë nie glo nie dis 'n hengse bohaai
[00:00:48] Daar's 'n volgroeide bobbejaan op sy bors
[00:01:00] Op 'n vloer by die terrace raak 'n boer baie jealous
[00:01:02] Want sy vroutjie het gaan kyk na die show
[00:01:04] En bo-op haar arm is die ink nog warm
[00:01:07] Baie liefde groete nicholis louw
[00:01:09] Terwyl hy skel het sy haar ma gebel
[00:01:12] Mamma willie sê ek misbehaves
[00:01:14] En hier is wat ek hom vertel
[00:01:17] Hy lê die heel dag by die valley vannie babes
[00:01:19] By 'skouspel tweeduisend-en-tien'
[00:01:22] Maak toe julle vensters
[00:01:24] Maak toe julle skuifdeure
[00:01:26] Maak toe julle vensters
[00:01:29] Maak toe julle skuifdeure
[00:01:31] Want skielik deur die venster kom 'n harige hand
[00:01:34] Met 'n missie en 'n hewige spoed
[00:01:36] Hy kan sy oë nie glo nie dis 'n three in one
[00:01:39] Dis 'n selfoon en 'n beursie en 'n hoed
[00:02:05] Die tannies is haaks en die ooms lyk snaaks
[00:02:07] In die rokke en die broeke en die make-up
[00:02:09] Dit is warm laat oggend almal loop al boggend
[00:02:12] Langs die koffie shop en op teen die roltrap
[00:02:14] Want toe 'n pel na daai selfoon bel
[00:02:17] Op pad na die show in sy bakkie
[00:02:19] Kom 'n stem op wat hom mooi vertel
[00:02:22] Maak die bobbejane deel van die aksie
[00:02:24] By 'skouspel tweeduisend-en-tien'
[00:02:27] Hou oop julle vensters
[00:02:29] Hou oop julle skuifdeure
[00:02:31] Hou oop julle vensters
[00:02:34] Hou oop julle skuifdeure
[00:02:36] En altemit een oggend is jy stoksielalleen
[00:02:39] Desperaat vir 'n bietjie gesels
[00:02:41] En word jy bo-op jou balkon na 'n kuier meteens
[00:02:44] Deur 'n volgroeide bobbejaan ge-omhels
[00:02:46] Deur 'n volgroeide bobbejaan ge-omhels
[00:02:48] Deur 'n volgroeide bobbejaan ge-omhels
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- Song Of Silence [Jazzamor]
- 太平洋大海战090集 [单田芳]
- 孟姜女秋风飒飒 [陵扬君]
- 大爱感动 [谢安琪]
- Earn My Affections [Amel Larrieux]
- Broken Wings [Alter Bridge]
- Fired Up(Album Version) [Jessica Simpson]
- Breaking Away [Anh Minh]
- 追光 [曹轩宾]
- More Peach [三浦サリー]
- 世界那么大我想去看看——走进青海玉树(酷我音乐调频Vol.170) [莫大人&萱草]
- Fight for Ourselves [Spandau Ballet]
- Call [AAA]
- Ren Zai Lu Tu Sa Lei Shi [关正杰]
- Recuerda Siempre Mi Voz(Versión Acústica) [Endecah&Pablo Diaz]
- Fall [Ed Sheeran]
- 四季歌 [少儿歌曲]
- TFBOYS、李小璐、薛之谦Seve [舞蹈]
- The Beat Goes On(LP版) [Sonny And Cher]
- You Are My Sunshine [DUANE EDDY]
- Miséricorde (Live L’Olympia 1955)(Live) [Edith Piaf]
- 23秒32年 [尚雯婕]
- Too Many Rules [Connie Francis]
- Time To Carry On(Album Version) [Vince Gill]
- You & Me [I Heart Gym]
- 鱼玄机 [hanser]
- Le twist des chaussettes noires(The Twist) [Les Chaussettes Noires]
- (Feat. Babylon) [(Babylon)&Chamane]
- Without Your [Rich&花耀飞]
- Blame(Roc Mixing) [Joey Galliger]
- 白兔公主的女王梦 [任舒瞳]
- Die wahren Helden [Wise Guys]
- (It’s Just) The Way That You Love Me(Houseafire Mix) [Paula Abdul]
- If You Could See Me Now [The Script]
- 小姐姐网恋吗 [南下从良&精彩啊如]
- Kizomba, Festa da Raca [Escola Do Vila Isabel]
- You Can’t Stop the Beat (Originally from Hairspray)(Karaoke Version) [Jukebox Heaven]
- White Me in Black me Out [Helalyn Flowers]
- ’A Sunnambula [Renato Carosone Sestetto]
- I Found a Dream [Marylin Monroe]
- 笔记(DJ版) [舞曲]