《Twee Huise》歌词

[00:00:00] Twee Huise (两栋房子) - Karlien Van Jaarsveld
[00:00:01] Written by:Karlien Van Jaarsveld
[00:00:06] Partykeer is twee huise beter as een huis
[00:00:13] Maar ek sal jul vashou
[00:00:17] Tot aan die einde van tyd
[00:00:20] Partykeer is twee mense
[00:00:23] Net nie bedoel vir mekaar
[00:00:26] Ek weet dit is moeilik
[00:00:30] Maar in tyd sal jul verstaan
[00:00:35] En ek belowe om julle altyd lief te hê
[00:00:42] En te beskerm teen wat die wolwe buite sê
[00:00:47] Eliah en daniël ek is jammer
[00:00:52] Ek sal als gee wat ek het
[00:01:00] Partykeer het twee mense die beste intensies
[00:01:07] Maar soms werk dit nie uit nie
[00:01:11] Soos wat ons graag die boek wou skryf
[00:01:14] My seuns ons maak foute
[00:01:18] Ek wil hê dat jul moet weet
[00:01:20] Ek gee dit my beste
[00:01:25] Maar tyd sal alles leer
[00:01:29] En ek belowe om julle altyd lief te hê
[00:01:36] En te beskerm teen wat die wolwe buite sê
[00:01:41] Eliah en daniël ek is jammer
[00:01:48] Partykeer is twee huise beter as een huis
[00:01:54] Maar ek sal jul vashou tot aan die einde van tyd
[00:02:03] En ek belowe om julle altyd lief te hê
[00:02:10] En te beskerm teen wat die wolwe buite sê
[00:02:15] Eliah en daniël ek is jammer
[00:02:20] Ek sal als gee wat ek het
您可能还喜欢歌手Karlien Van Jaarsveld的歌曲:
随机推荐歌词:
- 走到这里 [林佳颖]
- Le Chevalier De Paris [Edith Piaf]
- グッバイラヴ [桂銀淑]
- ワールドイズマイン (Game Version) [VOCALOID]
- Live It Up [Ted Nugent]
- 梵唱 [陶莹]
- Our Destiny [Thomas Bergersen]
- 勿忘我(故事片《勿忘我》主题歌) [武春霞]
- 游吟 [杜小文]
- 火辣辣的湘菜,火辣辣的人 [王利瑶]
- Y También Quiro Casarme [Violeta Parra]
- I Forgot To Remember To Forget [Johnny Cash]
- Sugar Girl [The Cure]
- Borders [St. Beauty]
- O Holy Night [Charley Pride]
- Medley: Katawan, Legs(Medley) [Enrique Gil]
- Alcohol [Hit Co. Masters]
- Charlie Brown [Future Hit Makers]
- Que Te Queria [The Harmony Group]
- Why Wait? [P.O.D.]
- House of the Rising Sun [Miriam Makeba]
- Jodi Nilave (The Pain of Tamizh) [Anirudh Ravichander&Dhanu]
- 快晴 [Orangestar&初音ミク]
- Julie Ann Johnson [Leadbelly]
- 猴lonely(伴奏) [钟天奕]
- Por Borracha [Orlando Contreras]
- Reggaetón Lento (Bailemos)(Operación Triunfo 2017) [Cepeda&Juan Antonio]
- All My Life [SHE’S]
- Three Coins in the Fountain [Frank Sinatra]
- The Shifting Whispering Sands(Remastered) [Jim Reeves]
- 压声锦集 [MC歌者心争]
- I Love You [Frank Sinatra]
- Will I?(140 BPM) [Running Music Academy]
- I’ll Be With You Tonight [Arlo Guthrie]
- Do It Again [Jane Russell]
- 飘零燕(路家敏 tvb 飘零燕主题曲) [儿歌]
- 潮剧别歌 春香传 刘小丽 vs 陈学希 [网络歌手]
- 一场雨 [鲍乐乐]
- 一颗心 [刘新宇]
- I Really Want You to Hate Me [Meg Myers]
- Shilo [Neil Diamond]
- 《我要开厕所》方清平 [琅嬛书童]