《Opmaak》歌词

[00:00:00] Opmaak (格式化) - Karlien Van Jaarsveld
[00:00:01] Written by:Johan Oberholzer
[00:00:15] Wie gaan eerste jammer sê
[00:00:19] Of gaan jy op die bank bly lê
[00:00:23] Ons wil nie meer die stilte hê nie
[00:00:26] So gaan jy eerste jammer sê
[00:00:30] Ons hou op dan gebeur dit weer
[00:00:34] Sou dink ons het ons les geleer
[00:00:38] Maar ons kan onsself net nie keer
[00:00:41] Ek soek jou meer jy soek my meer
[00:00:45] Kom ons baklei sodat ons op kan maak
[00:00:48] Jy sê eks oulik as ek kwaad raak
[00:00:51] Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
[00:00:57] Baklei sodat ons op kan maak
[00:01:00] Kom ons baklei sodat ons jammer sê
[00:01:03] Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
[00:01:07] En tot die dag wat ons twee saam oud raak
[00:01:11] Kom ons baklei sodat
[00:01:13] Kom ons baklei sodat ons opmaak
[00:01:31] Kyk gou vining in my oë
[00:01:34] Sodat jy weer jouself verloor
[00:01:38] Jy stry daarteen maar jy gee oor
[00:01:42] So kyk gou vining in my oë
[00:01:46] Ons hou op dan gebeur dit weer
[00:01:49] Sou dink ons het ons les geleer
[00:01:53] Maar ons kan onsself net nie keer
[00:01:57] Ek soek jou meer jy soek my meer
[00:02:00] Kom ons baklei sodat ons op kan maak
[00:02:04] Jy sê eks oulik as ek kwaad raak
[00:02:07] Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
[00:02:12] Baklei sodat ons op kan maak
[00:02:15] Kom ons baklei sodat ons jammer sê
[00:02:19] Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
[00:02:23] En tot die dag wat ons twee saam oud raak
[00:02:26] Kom ons baklei sodat
[00:02:28] Kom ons baklei sodat ons opmaak
[00:02:48] Ons hou op dan gebeur dit weer
[00:02:52] Sou dink ons het ons les geleer
[00:02:56] Maar ons kan onsself net nie keer
[00:03:00] Ek soek jou meer jy soek my meer
[00:03:03] Kom ons baklei sodat ons op kan maak
[00:03:06] Jy sê eks oulik as ek kwaad raak
[00:03:09] Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
[00:03:14] Baklei sodat ons op kan maak
[00:03:18] Kom ons baklei sodat ons jammer sê
[00:03:21] Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
[00:03:25] En tot die dag wat ons twee saam oud raak
[00:03:29] Kom ons baklei sodat
[00:03:31] Kom ons baklei sodat
[00:03:33] Kom ons baklei sodat ons op kan maak
[00:03:36] Jy sê eks oulik as ek kwaad raak
[00:03:40] Ekke weet dis onnodig maar dit maak nie saak nie
[00:03:44] Baklei sodat ons op kan maak
[00:03:48] Kom ons baklei sodat ons jammer sê
[00:03:51] Sodat jy weer agter hierdie rug kom lê
[00:03:55] En tot die dag wat ons twee saam oud raak
[00:03:59] Kom ons baklei sodat ons opmaak
您可能还喜欢歌手Karlien Van Jaarsveld的歌曲:
随机推荐歌词:
- La Chanson De L’adieu [Nana Mouskouri]
- Ligeia (Live) [Annihilator]
- Call My Name [Third Day]
- Amami [Luciferme]
- Misty Blue [Cristy Lane]
- All Around The World [Zippers]
- Girlfriend(Laurent Wolf Radio Edit Remix) [Robbie Rivera&Keylime]
- Thoughts Without Words [Shadows Fall]
- So Soon In The Morning [Bill Wood]
- Irish Ways And Irish Law [John Close]
- Kansas City [Little Richard]
- 【黄梅戏】葬花 [马兰&吴琼]
- Sin City(Remastered LP Version) [Emmylou Harris]
- Answer My Text [PWR BTTM]
- A bas les rideaux [La Bottine Souriante]
- In Tune [Seals&Crofts]
- あなたが今ここにいること、ただそれだけでいい [松田真将]
- I Got the Feeling(Live) [James Brown]
- I WOULDN’T WANT TO BE LIKE YOU(Club Mix) [Maresca&Jackie]
- Embraceable You Originally Performed By Frank Sinatra(Tribute Version) [New Tribute Kings]
- 没那么简单 [王子月]
- God Bless the Girl [David Bowie]
- Lalo: Le Roi d’Ys / Act III - Puisqu’on ne peut fléchir ces jalouses gardiennes - Vainement ma bien-aimée [Roberto Alagna&Bertrand D]
- 爱不爱你,爱久见人心 [DJ萧寒]
- 不老梦 [羽梦落汐]
- Take The ’A’ Train [Anita O’Day]
- 福佳之歌 [依南极]
- 123我爱你(伴奏) [新乐尘符]
- G.D.F.R. [Top Hit Music Charts]
- 向上吧 ! 2018 [叶晓]
- One Way Or Another (as made famous by Blondie) [The Rock Heroes]
- My All [Life of the Party]
- Me Enamore(Mega MixHits) [Eddy Herrera]
- Halfway to Paradise [Billy Fury]
- Jailhouse Rock(Remastered) [Elvis Presley]
- Let’s Go Steady Again [Sam Cooke]
- Il a Chante [Edith Piaf]
- The Damage Is Done [Foreigner]
- 失踪主角 [郑融]
- 魔法少女シンドローム [大森日雅]
- 一百块钱骗我玩 [KBShinya]
- 福尔摩斯 [萧敬腾]