找歌词就来最浮云

《Bitterbessie Dagbreek》歌词

所属专辑: Klassieke Chameleon 歌手: Chris Chameleon 时长: 03:00
Bitterbessie Dagbreek

[00:00:00] Bitterbessie Dagbreek (Live) - Chris Chameleon

[00:00:02] Written by:Chris Chameleon

[00:00:19] Bitterbessie dagbreek

[00:00:21] Bitterbessie son

[00:00:27] 'N spieël het gebreek

[00:00:31] Tussen my en hom

[00:00:34] Soek ek na die grootpad

[00:00:36] Omdaarlangs te draf

[00:00:42] Oral draai die paadjies

[00:00:44] Van sy woorde af

[00:00:49] Eggo is geen antwoord

[00:00:53] Antwoord hy alom

[00:00:57] Bitterbessie dagbreek

[00:00:59] Bitterbessie son

[00:01:07] Bitterbessie son

[00:01:16] Dennebos herinnering

[00:01:18] Dennebos vergeet

[00:01:24] Het ek ook verdwaal

[00:01:26] Trap ek in my leed

[00:01:31] Papegaai bont eggo

[00:01:35] Kierang kierang my

[00:01:39] Totdat ek bedröe

[00:01:42] Weer die koggel kry

[00:01:45] Eggo eggo is geen antwoord

[00:01:50] Antwoord hy alom

[00:01:54] Bitterbessie dagbreek

[00:01:56] Bitterbessie son

[00:02:03] Bitterbessie son

[00:02:12] Eggo eggo is geen antwoord

[00:02:17] Antwoord hy alom

[00:02:20] Bitterbessie dagbreek

[00:02:22] Bitterbessie son

[00:02:30] Bitterbessie son

[00:02:37] Bitterbessie son

[00:02:47] Bitterbessie dagbreek

您可能还喜欢歌手Chris Chameleon的歌曲: