《Hoekom Bly Jy Staan (Napoleon)》歌词

[00:00:10] Hier in my wonde stol ek die rëen
[00:00:14] Jy vra die waarheid
[00:00:16] Ek hou die leun
[00:00:18] Ek gee net dit wat ek wil gee
[00:00:22] En jy vat als wat jy kan kry
[00:00:29] Appels en pere, die maan en die son
[00:00:32] Een bring gewere die ander ’n blom
[00:00:36] Ek gee net dit wat ek wil gee
[00:00:40] En jy vat als wat jy kan kry
[00:00:47] Napoleon sou ’n witvlag hys
[00:00:51] ’n Gentleman sou huistoe gaan
[00:00:55] Die pous sou jou sê jy's wys
[00:00:59] Maar my liefling hoekom bly jy staan
[00:01:05] Die president sou op CNN
[00:01:09] Sy goedjies pak en huistoe gaan
[00:01:13] De Wet sou Fleur omdraai
[00:01:17] Maar my liefling hoekom bly jy staan
[00:01:21] Ag my liefling hoekom bly jy staan
[00:01:28] Ek vra jou water jy bring die wind
[00:01:32] Jy vra ’n koning ek bly ’n kind
[00:01:36] Ek gee net dit wat ek wil gee
[00:01:40] En jy vat als wat jy kan kry
[00:01:47] Napoleon sou ’n witvlag hys
[00:01:51] ’n Gentleman sou huistoe gaan
[00:01:55] Die pous sou jou sê jy's wys
[00:01:59] Maar my liefling hoekom bly jy staan
[00:02:05] Die president sou op CNN
[00:02:09] Sy goedjies pak en huistoe gaan
[00:02:13] De Wet sou Fleur omdraai
[00:02:17] Maar my liefling hoekom bly jy staan
[00:02:21] Ag my liefling hoekom bly jy staan
[00:02:25] Napoleon sou ’n witvlag hys
[00:02:29] ’n Gentleman sou huistoe gaan
[00:02:33] Die pous sou jou sê jy's wys
[00:02:37] Maar my liefling hoekom bly jy staan
[00:02:43] Die president sou op CNN
[00:02:47] Sy goedjies pak en huistoe gaan
[00:02:51] De Wet sou Fleur omdraai
[00:02:55] Maar my liefling hoekom bly jy staan
[00:02:59] Ag my liefling hoekom bly jy staan
[00:03:03] Maar my liefling hoekom bly jy staan
[00:03:07] Ag my liefling hoekom bly jy staan
[00:03:11] Maar my liefling hoekom bly jy staan
[00:03:15] Ag my liefling hoekom bly jy staan
[00:03:19] Maar my liefling hoekom bly jy staan
[00:03:23] Ag my liefling hoekom bly jy staan
您可能还喜欢歌手Andritte的歌曲:
随机推荐歌词:
- 二分之一的幸福 [张学友]
- 难分 难舍 难弃 [温兆伦]
- 丝丝小雨 [邓丽君]
- 孤獨な生きもの [KOKIA]
- Better Than Revenge [Tyler Ward]
- This Time [INXS]
- Jimmy bleib hier(Alternative Version) [Michels]
- Knock On Wood [Eddie Floyd]
- Thru’ These Architects Eyes [David Bowie]
- 像我这样的单身女子 [陈淑桦]
- 好了伤疤忘了疼 [大庆小芳]
- The Old Kalahari [Jim Reeves]
- 下辈子在一起 [于玄子]
- Wish The Worst [Old 97’s]
- Como suena [Zenit]
- Start Of Something New [Party Band Kings]
- The Passenger [Rhythm On The Radio]
- Sunny Came Home [The Easy Riders]
- Rakkaudesta [Various Artists]
- You Raise Me Up [The Sweet Valentines]
- Last Night A Dj Saved My Life [The Party Players]
- Bang Bang Lucky Luke [La Peque Banda]
- I Didn’t Know Until You Told Me [Louis Armstrong]
- Handenklap Voetenstap [Clouseau]
- Black Jacket [Tim McGraw]
- Way Out West [Adam Brand and the Outlaw]
- Whole Lotta Shakin’ Goin’ on [Johnny Hallyday]
- Raunchy [The Ventures]
- Mele Kalikimaka [Bing Crosby&With Carole R]
- Qué Te Digo [Kika Edgar&Leonel García]
- 大不了一辈子 (Live) [万鹏飞]
- 打是疼你骂是爱 [刘美华&庞飞]
- My new friend [陈新玥]
- 梦见天鹅湖 [匡桐菲]
- 你还要我怎样 [李溪晨]
- Faraway From Cars [Mercury Rev]
- Two Steps from the Blues [Bobby ”Blue” Bland]
- Hail, Hail, The Gangs All Here (Kids Version) [Kidz Now]
- En El Amor(Mega Bachata Mix) [Joe Veras]
- Everlasting Love [Jamie Cullum]
- That’s My Little Suzie(Demo) [Ritchie Valens]