《My Hart Het Klaar Besluit》歌词

[00:00:00] My Hart Het Klaar Besluit - Monique/David Fourie
[00:00:23] Bly net hier
[00:00:26] Bly net hier vanaand tot dit lig is
[00:00:30] Het jou nodig
[00:00:33] My lief ek tel elke uur
[00:00:36] En ek tel sekondes af
[00:00:39] Tot ek terug is
[00:00:43] Ek kan nie my lyf beheer
[00:00:46] Ek kan nie help wat gebeur
[00:00:49] Ek kan nie my liefde keer nie
[00:00:53] My hart het klaar besluit
[00:00:57] Ek kan nie help dat ek weet
[00:01:00] Ek kan nie jou gesig vergeet nie
[00:01:04] My hart het klaar besluit
[00:01:08] Ek voel jou hier
[00:01:10] Ek voel jou hier in my hart elke oomblik
[00:01:15] Die ure tussen jou en my
[00:01:18] Solank jy onthou dat
[00:01:21] Elke liewe uur ek het jou nodig
[00:01:26] So nodig
[00:01:28] Ek kan nie my lyf beheer
[00:01:31] Ek kan nie help wat gebeur
[00:01:33] Ek kan nie my liefde keer nie
[00:01:37] My hart het klaar besluit
[00:01:42] Ek kan nie help dat ek weet
[00:01:45] Ek kan nie jou gesig vergeet nie
[00:01:49] My hart het klaar besluit
[00:01:53] O wat ek nie vir jou sal doen
[00:01:58] My laaste asem om jou te soen
[00:02:07] Om jou te soen
[00:02:13] Ek kan nie my lyf beheer
[00:02:15] Ek kan nie help wat gebeur
[00:02:18] Ek kan nie my liefde keer nie
[00:02:22] My hart het klaar besluit
[00:02:26] Ek kan nie help dat ek weet
[00:02:29] Ek kan nie jou gesig vergeet nie
[00:02:33] My hart het klaar besluit
[00:02:37] Want my hart
[00:02:41] Want my hart het klaar
[00:02:45] My hart het klaar besluit
您可能还喜欢歌手David Fourie&Monique的歌曲:
随机推荐歌词:
- 继续转动 [动力火车]
- 冰冷的心 [李贤[8Eight]]
- Ashes [Christian Death]
- 别走 [龙梅子]
- 给裕翔 [黄裕翔&温子捷]
- 楼道 [刘美麟]
- Daylight & Darkness [Smokey Robinson]
- Hesitation [Paolo Conte]
- 灯关的时候 [徐良]
- 军人风采 [于乃久]
- 小雨里的回忆 [荀佰争]
- Les Petits Matins [Charles Aznavour]
- When You Hear Big Ben [Vera Lynn]
- Prove It [GOT7]
- Now [Eyedea&Abilities]
- Sadeness [People of the World]
- Take Back the Night (Originally Performed by Justin Timberlake) [Karaoke Version] [Karaoke Kids Krew]
- El Juego de Simón (Simon Says) [Roberto Jordan]
- Oh, La, La [Wizardz of Oz]
- 嫂子颂 [朱玲]
- 幕后 [丁泽群]
- See See Rider [Lavern Baker]
- My Man (You Changed My Tune) [Martha Reeves]
- State Of Shock (Dance Mix) [Michael Jackson]
- 如果我能做帝王 [无情]
- Nosso Pequeno Castelo [O Teatro Mágico]
- 飞向自由 [大晚]
- Diana [Peter Kraus]
- Toothpaste [Dead Man’s Curve]
- Honky Tonkin’ [George Jones]
- 被留下来单独教育了! [NJ尘埃]
- Mi Luna Mi Estrella [Trancazos DJs]
- Et Je Vais [Charles Aznavour]
- You’re The One [Kathy Kirby]
- White Christmas [The Drifters]
- 十七年纪 [蔡咪咪]
- 冬夜 [燕池]
- さよなら [Every Little Thing]
- Silly Heart [Petal]
- Bensaa suonissa [Rauli Badding Somerjoki]
- なごり雪 [中西保志]