《Neanderdalman》歌词

[00:00:00] Neanderdalman - Laurika Rauch
[00:00:00] Written by:Anton Goosen
[00:00:09] Daar's kantgordyntjies
[00:00:11] Voor my vensterraam
[00:00:13] En alles is so ordelik
[00:00:15] Soos dit my betaam
[00:00:18] Soggens kom die melkman
[00:00:20] En saans lees ek koerant
[00:00:22] En soms as als te veel word
[00:00:24] Voel ek astrant
[00:00:25] Daar's klein hortjievensters
[00:00:28] Hoog in die dak
[00:00:30] In die straat rooi telefoonhokkies
[00:00:32] Wat in die sonlig bak
[00:00:35] Ystervoëls vlieg hoog verby
[00:00:37] Robot knip sy oog
[00:00:39] En as die wêreld op my skree
[00:00:41] Hou ek kop omhoog
[00:00:43] En sou my Neanderdalman
[00:00:45] My aan die hare gryp en vang
[00:00:47] Met 'n knuppel in my rug
[00:00:49] Gebalde vuis hoog in die lug
[00:00:51] Dan sou my Neanderdalman
[00:00:54] My hartsnaar so laat span
[00:00:57] Oe oe oe oe oe
[00:01:01] Oe oe oe oe oe
[00:01:22] Daar's kantgordyntjies
[00:01:25] Voor my vensterraam
[00:01:27] En alles is so ordelik
[00:01:29] Soos dit my betaam
[00:01:31] Soggens kom die melkman
[00:01:33] En saans lees ek koerant
[00:01:35] En soms as als te veel word
[00:01:37] Voel ek astrant
[00:01:39] En sou my Neanderdalman
[00:01:41] My aan die hare gryp en vang
[00:01:44] Met 'n knuppel in my rug
[00:01:45] Gebalde vuis hoog in die lug
[00:01:47] Dan sou my Neanderdalman
[00:01:50] My hartsnaar so laat span
[00:01:53] Oe oe oe oe oe
[00:01:58] Oe oe oe oe oe
[00:02:02] En sou my Neanderdalman
[00:02:03] My aan die hare gryp en vang
[00:02:06] Met 'n knuppel in my rug
[00:02:08] Gebalde vuis hoog in die lug
[00:02:10] Dan sou my Neanderdalman
[00:02:12] My hartsnaar so laat span
[00:02:16] Oe oe oe oe oe
[00:02:20] Oe oe oe oe oe
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 我想我也有错 [林子娟]
- Don’t Wear Those Shoes [”Weird Al” Yankovic]
- Dime Donde Voy [Chayanne]
- Meet Me Half Way(From ”Over The Top” Soundtrack) [Kenny Loggins]
- 我们结婚吧(Live) [金志文]
- 巫婆的预言 [心瑶]
- My New Name [THE MAYTALS]
- 陪在身边的寂寞 [俊熙]
- 孤独效应 [正皓玄]
- 真的喜欢你 [自由派对]
- I Want It All [The Studio Sound Ensemble]
- Said I Loved You...But I Lied (In the Style of Michael Bolton)(Performance Track with Demonstration Vocals) [Done Again]
- 爱是无涯 [刘美君]
- Mix It Up [The Marvelettes]
- Strange I Know [The Marvelettes]
- Oh Yeah, Maybe Baby [The Crystals]
- Les Cireurs De Souliers De Broadway [Yves Montand]
- Medo De Amar [Elizeth Cardoso]
- Anna [Cende]
- Still Trill(Original Mix) [Big Dope P&Feadz&DMP]
- Here Comes The Sun [Sweetbox]
- La Sencillita [Los Olimareos]
- Gee Baby Ain’t I Good To You [Jimmy Witherspoon]
- The Gal From Joe’s [Etta Jones]
- Devil Woman [Charles Mingus]
- Pequea Daisy(Nueva mezcla 2017) [Los Ronaldos]
- Hey, Come On [神话]
- (With ) []
- 繁华落幕 [MC风逸]
- Runway [Hello Venus]
- 死在你的身边 [MC诗宇醉]
- Chapel Of Love [The Ronettes]
- Kalabancoro [Richard Bona]
- Happy Hour(Radio Mix) [Weezer]
- You Like Percussion Music [张晓晓]
- スクランブル Scramble [ORIGINAL LOVE]
- Down To Earth(Smooth Jazz Version) [Pop Idols United]
- El Caballo Blanco [Mariachi Los Cardenales D]
- Merry Go Round(2002 Digital Remaster) [Gary Moore]
- 有个小朋友 [儿歌精选]
- 半屏山 [网络歌手]