《Ek Sal Jou Moet Laat Gaan》歌词

[00:00:00] Ek Sal Jou Moet Laat Gaan - Ray Dylan
[00:00:00] Ek sal jou moet laat gaan
[00:00:05] En van vooraf leer om almal te verstaan
[00:00:11] Sien jy my
[00:00:15] Ek sal jou moet laar gaan
[00:00:20] Ek kom val voor jou neer
[00:00:25] Met my hande albei op my knieë
[00:00:31] Sien jy my
[00:00:36] Die woorde maak seer
[00:00:43] Ek wil nie meer met jou baklei nie
[00:00:46] Die lewe gaan aan
[00:00:53] Ek wil nie hê jy moet huil nie ons sal eendag verstaan
[00:01:01] Ek sal jou moet laat gaan
[00:01:06] En van vooraf leer om als te verstaan
[00:01:12] Sien jy my
[00:01:16] Ek sal jou moet laat gaan
[00:01:21] En ons sal albei nou leer
[00:01:26] Dis verlede al maak dit hoe seer
[00:01:31] Ons moet die prys betaal
[00:01:36] Ek sal jou moet laat gaan
[00:01:41] Daar is bloed op my hand
[00:01:46] En daar is sout op jou wond
[00:01:51] Maar is nes hulle sê
[00:01:56] Net die tyd maak gesond
[00:02:04] Ek wil nie meer met jou baklei nie
[00:02:07] Die lewe gaan aan
[00:02:14] Ek wil nie hê jy moet huil nie ons sal eendag verstaan
[00:02:21] Ek sal jou moet laat gaan
[00:02:27] En van vooraf leer om als te verstaan
[00:02:32] Sien jy my
[00:02:37] Ek sal jou moet laat gaan
[00:02:42] En ons sal albei moet leer
[00:02:47] Dis verlede al maak dit hoe seer
[00:02:52] Ons moet die prys betaal
[00:02:57] En ek sal jou moet laat gaan
[00:03:04] Oooh ek wil nie hê jy moet huil nie
[00:03:07] Ons sal eendag verstaan
[00:03:12] Ek sal jou moet laat gaan
[00:03:17] En van vooraf leer om als te verstaan
[00:03:23] Sien jy my
[00:03:27] Mmmmmmmmmmm
[00:03:32] Ons sal albei moet leer
[00:03:37] Dit is verlede al maak dit hoe seer
[00:03:43] Ons moet die prys betaal
[00:03:47] Ek sal jou moet laat gaan
[00:03:52] Ek sal jou moet laat gaan
[00:03:55] Ek sal jou moet laat gaan
[00:04:00] Ek sal jou moet laat gaan
您可能还喜欢歌手Ray Dylan的歌曲:
随机推荐歌词:
- When Sorrow Sang [Blind Guardian]
- 快乐的星期天 [石小杰]
- The Way We Were [Doris Day]
- 想送歌 [Hilcrhyme]
- 心中的玫瑰 (Live) [杜佩瑶]
- The Carols Those Kids Used To Sing(Album Version) [The Statler Brothers]
- 猛龙特警队 [陈汝佳]
- 远方在哪里 [群星]
- Aniko Se Mena [Giorgos Mazonakis]
- Du Bist Mein Erster Gedanke [Cliff Richard]
- Go Away Little Girl [Steve Lawrence]
- I Never Pass There Anymore [Jim Reeves]
- 甜心 [侯拂明]
- Halo(Reconstruct Mix) [New Life Generation]
- Blues Bevor Sunrise [John Lee Hooker]
- Baby Lee [John Lee Hooker]
- Santa Claus Is Comin’ To Town [Ray Conniff&Bing Crosby]
- Off Your Knees [F-Minus]
- Grazie Dei Fior [budget line] [Nilla Pizzi]
- 下一个路口还为你守候(伦巴) [一只舟]
- Circus Animals(LP版) [The Ocean Blue]
- 爱河(伴奏) [蒋雪儿]
- Bumming Around [Jimmy Dean]
- That’s My Kind Of Night (Originally Performed By Luke Bryan)(Tribute Version) [New Tribute Kings]
- Ain’t Misbehavin’ [Louis Armstrong]
- Country Junction [Tennessee Ernie Ford]
- 小小少年(德国歌曲) [小蓓蕾组合]
- 美哉 朝阳门 [周芷诺]
- Charleroi [Bernard Lavilliers]
- Jambalaya [Gerhard Wendland]
- Can You Feel What I’m Saying?(Digitally Remastered 93) [Minnie Riperton]
- Red Flag Day [U2]
- Carry You Home [James Blunt]
- Lonesome Road [Sammy Davis Jr.&Austin&Sh]
- Down By the Docks [Thomas & Friends]
- In Seatle , It Kept Raining Today [The Wash]
- White Me in Black Me Out [Helalyn Flowers]
- Love Me Tonight (Alla Fine Della Strada)(Live) [Tom Jones]
- 幸福去拉萨 [索朗扎西]
- 天蓝云淡 [张萌萌]