《Vergeet en Vergewe》歌词

[00:00:00] Vergeet en Vergewe - Nicholis Louw
[00:00:48] Weggestoot verneuk verniel
[00:00:52] Duisend trane verloor nog 'n siel
[00:00:57] In die donker agter die deur
[00:01:01] Hoekom maak ons mekaar so seer
[00:01:06] Goddeloos hoogmoed en moord
[00:01:10] Jaloesie vertroue oorboord
[00:01:14] Die kinders huil sal ons eendag leer
[00:01:19] Hoekom maak ons mekaar so seer
[00:01:24] Vergeet en vergewe
[00:01:28] Vergewe my sonde weer
[00:01:33] Staan by die wete
[00:01:38] Dis wat die liefde leer
[00:01:42] Vergeet en vergewe
[00:01:46] Vergewe die laaste keer
[00:01:51] Begin by die einde
[00:01:53] Tussen die lyne
[00:01:55] Vergewe al maak dit seer
[00:02:11] Mishandel vervloek en verward
[00:02:15] Nog 'n leuen die tong is 'n swaard
[00:02:20] Vat die woord kom ons probeer
[00:02:24] Waarvoor maak ons mekaar so seer
[00:02:31] Vergeet en vergewe
[00:02:36] Vergewe my sonde weer
[00:02:40] Staan by die wete
[00:02:45] Dis wat die liefde leer
[00:02:49] Vergeet en vergewe
[00:02:54] Vergewe die laaste keer
[00:02:58] Begin by die einde
[00:03:01] Tussen die lyne
[00:03:02] Vergewe al maak dit seer
[00:03:07] Vergeet en vergewe
[00:03:16] Vergeet en vergewe
[00:03:27] Vergeet en vergewe
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw的歌曲:
随机推荐歌词:
- Blowin’ In the Wind [Bob Dylan]
- First 48 [Three 6 Mafia&Project Pat]
- Darkness(Live) [Disturbed]
- 遥远回乡路 [沈文程]
- 夏日的最后一朵玫瑰 [周艳泓]
- On My Own [曲婉婷]
- Another Way Out [Hollywood Undead]
- Don’t Answer The Door [B.B. King]
- 军人道德组歌 严守纪律歌 [网络歌手]
- 百灵鸟,你这美丽的歌手 [韦秀娴]
- 吉米 吉米 [群星]
- 迎盛世举金杯 [尉金莹]
- Marche de Sacco et Vanzetti [Georges Moustaki]
- Gone With the Wind [Fats Navarro]
- Dixiefried [Carl Perkins&Sonny Burges]
- Walking The Dog [Union Of Sound]
- Christmas In Killarney [Bing Crosby]
- To fengari ine kokkino [Nana Mouskouri]
- Everything(Pedro Del Mar & Doublev Remix) [Tiesto&JES]
- DOWN(A.R. Version) [MC Joe]
- He Will Break Your Heart [Ben E. King]
- 南北 [MC康乐]
- Top Hat, White Tie And Tails [Fred Astaire]
- Me gustas tanto [Maluma]
- 离开你之前 [二号旋]
- 不做大哥很久了 [海潮哥]
- Drunkards’ Blues [Hank Thompson]
- Take On Me(MTV Unplugged) [A-Ha]
- 手拍子 [THE LOOSE DOGS]
- 山行 [婷婷姐姐]
- Please Love Me [B.B. King]
- Lost Without U [Robin Thicke]
- 君のいた部屋 [秦基博]
- Partners [Jim Reeves]
- All Of Me [Dinah Washington]
- Till the World Ends(A Tribute to Britney Spears) [Cardio Workout Crew]
- Love Light in Flight [InstaHit Crew]
- Bewitched [Mel Tormé&Doris Day]
- My Love Is Your Love [Whitney Houston]
- 奇幻唐诗-静夜思 [蘑菇爸爸和小乖妈妈]
- Sign (7th) [鬼束ちひろ]
- Brown - Eyed Women [Grateful Dead]