《Slang In Die Gras》歌词

[00:00:00] Slang In Die Gras - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Kurt Darren/Johan Oberholzer/Don Kelly/Marc Brendon
[00:00:15] Jy jy kyk nie meer vir my soos vantevore jy kyk verby
[00:00:22] Jy jy ruik nie meer soos chanel no5 nie is dit klaar
[00:00:29] Is dit klaar
[00:00:32] Jy jy praat nie meer so mooi voor ons gaan slaap nie
[00:00:37] Jy praat verby
[00:00:38] Jy lees alweer 'n boek maar dis 'n hoofstuk sonder my
[00:00:46] Sonder my
[00:00:49] Daar's 'n slang in die gras hy laat dink my
[00:00:52] Aan jou want jy pik op my
[00:00:54] Soos 'n vis uit die water voor my oë het jy weggegly
[00:01:00] Daar's 'n wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my
[00:01:06] En dit reën reën reën want dis verby
[00:01:20] Jy jy fluister nie my naam as jy hier langs my lê en droom nie
[00:01:27] Jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie meer kruis nie
[00:01:34] Nie meer kruis nie
[00:01:37] Jy jy hoef nie meer te wag as jy wil gaan of weer probeer
[00:01:43] Jy kan maar aanbeweeg so sonder my ek is okay
[00:01:51] Ek's okay
[00:01:54] Daar's 'n slang in die gras hy laat dink my
[00:01:57] Aan jou want jy pik op my
[00:01:59] Soos 'n vis uit die water voor my oë het jy weggegly
[00:02:05] Daar's 'n wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my
[00:02:10] En dit reën reën reën want dis verby
[00:02:16] En dit reën reën reën want dis verby
[00:02:42] En dit reën reën reën want dis verby
[00:02:47] En dit reën reën reën maar ek's okay
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 纯情的眼泪 [金城武]
- 奇妙的感觉 [周华健]
- 红空恋歌(Arrange Ver.)(『车轮の国、向日葵の少女』オープニングテーマ) [动漫原声]
- Intro [Martin Solveig]
- In The Blink Of An Eye [MercyMe]
- 珠光宝气 [郑秀文]
- Mercy,(Fall On Me) [Sixteen Cities]
- 1985 [Mystery Jets]
- 电子大炮(Remix) [7妹]
- My Heart Belongs to Daddy [Eartha Kitt]
- Give Him the Ooh-La-La [Blossom Dearie]
- Intention: Removal [Frodus]
- 1974 [Amy Grant]
- Stewball(French Lyric Version) [The Hollies]
- New Clear Skies [Tad Morose]
- Stayin’ Alive(Saturday Night Fever) [Union Of Sound]
- Glamorous [The Popettes]
- Route 66 [Joyride]
- Blue Suede Shoes [Elvis Presley]
- Cuitelinho [Fernando Perillo]
- A l’école de madame Nicole [Christiane Oriol]
- Games People Play [The Spinners]
- 东风过境 [宋志莹]
- Yellow Bird [The Brothers Four]
- Change [徐英恩]
- 你的生日 [水木年华]
- (Feat. Beenzino & The Quiett)(Explicit) [The Quiett&Dok2&Beenzino]
- Survival [Super☆Girls]
- The World(Original Mix) [Lian IV&Kevin Peterson]
- 不枉 [小魂]
- Rose Come Home [Daryl Hall And John Oates]
- 公子多情 [鄂尔佳明]
- 除了想你还是想你 [曾强]
- The White Cliffs Of Dover [Bobby Sheen]
- Hojas de tilo [Ana Prada]
- Think [The West End Orchestra An]
- Sally I Can See You [Kimbra]
- 伴奏 [Boyfriend]
- 明天会更好 [谢小禾]
- 你的长发(葫芦丝版)-(单曲) [张挥]
- I Will Be With You (Where the Lost Ones Go) [Sarah Brightman]
- 7 Giorni Su 7 (Parte 1) [Irene La Medica]