《In Jou O》歌词

[00:00:00] In Jou Oë (在你的眼中) - Kurt Darren
[00:00:00] Written by:Kurt Darren/Marc Brendon/Don Kelly
[00:00:00] In jou oë
[00:00:04] Ooh in jou oë
[00:00:08] In jou oë
[00:00:12] Ooh in jou oë
[00:00:16] Jy vat weer aan my hart vanaand
[00:00:19] Jy vat weer aan my hart
[00:00:23] En dis tyd dat jy dit weet
[00:00:27] Dat ek nie sonder jou hier langs my sal kan lewe nie
[00:00:34] En ek hoop jy voel ook so
[00:00:39] Jy vat weer aan my hart
[00:00:43] Jy vat weer aan my hart
[00:00:49] Wil 'n duisend engele bring om vir jou 'n liedjie te sing
[00:00:53] Ek wil sien hoe die maan en die sterre dans in jou oë oë oë
[00:01:00] Ooh in jou oë oë oë
[00:01:05] Wil 'n duisend reënboë vat om jou naam teen die hemel te plak
[00:01:09] Ek wil sien hoe die son en die see dans in jou oë oë oë
[00:01:15] Ooh in jou oë oë oë
[00:01:19] En dis tyd dat jy dit weet
[00:01:24] Kom lê hier styf teen my vanaand
[00:01:27] Kom lê hier styf teen my
[00:01:31] En dis tyd dat jy dit weet
[00:01:35] Dat ek nie sonder jou hier langs my sal kan asemhaal
[00:01:43] Ek hoop jy voel ook so
[00:01:48] Kom lê hier styf teen my
[00:01:51] Kom lê hier styf teen my
[00:01:57] Wil 'n duisend engele bring om vir jou 'n liedjie te sing
[00:02:01] Ek wil sien hoe die maan en die sterre dans in jou oë oë oë
[00:02:08] Ooh in jou oë oë oë
[00:02:13] Wil 'n duisend reënboë vat om jou naam teen die hemel te plak
[00:02:17] Ek wil sien hoe die son en die see dans in jou oë oë oë
[00:02:23] Ooh in jou oë oë oë
[00:02:29] Ek lewe net vir jou
[00:02:37] Ons sal vir altyd hou
[00:02:48] In jou oë
[00:02:52] Ooh in jou oë
[00:02:56] In jou oë
[00:03:00] Ooh in jou oë
[00:03:05] Wil 'n duisend engele bring om vir jou 'n liedjie te sing
[00:03:09] Ek wil sien hoe die maan en die sterre dans in jou oë oë oë
[00:03:15] Ooh in jou oë oë oë
[00:03:21] Wil 'n duisend reënboë vat om jou naam teen die hemel te plak
[00:03:25] Ek wil sien hoe die son en die see dans in jou oë oë oë
[00:03:31] Ooh in jou oë oë oë
[00:03:35] En dis tyd dat jy dit weet
您可能还喜欢歌手Kurt Darren的歌曲:
随机推荐歌词:
- コイイロ [AZU]
- Sweet Dreams [YES]
- Railroad Bill [Andrew Bird]
- 冰箱 [吴是闳]
- Feelin’ You(Main Version) [Donell Jones]
- Elettrochoc(Remaster 1998) [Matia Bazar]
- Ignition(Remix) [R.kelly]
- Don’t Make Me Over [Dionne Warwick]
- 南太平洋 [Percy Faith]
- Writing on the Wall [Pressure Drop]
- Pass It Around [Smokie]
- Even Me [Yolanda Adams]
- Sonando En Garibaldi(Album Version) [Vicente Fernández]
- Hush Your Mouth [Bo Diddley]
- 喜欢躲在你摇曳的发 [蓝心湄]
- Problem Child [Roy Orbison]
- To Triste Dizer Adeus [Carlos Lyra]
- Pienso En Ti [León Polar]
- PCH-82 [Authority Zero]
- Heavenly [康威-特威提]
- Exactly Like You [Andy Williams]
- Big Smile(Remix) [KOYOTE]
- The Party’s Over [MATT MONRO]
- 心太野 [王菲]
- Skylark [Carmen McRae]
- 病态 [李嘉强]
- The Vagabond [Roderick Williams&Iain Bu]
- I Wish I Knew [Chet Baker]
- 诗歌与篇章 [翁暮卉]
- Wooly Bully(New Order Mix) [Kimon And His Gang]
- 尘星(星尘版) [小旭Pro]
- Cuando Tú No Estás [Orquesta Típica Salas]
- Young and Gettin’ It [Party Hit Kings]
- I Remember You [Frank Ifield]
- Bo Weevil [Teresa Brewer]
- Shake It Off [Acoustic Guitar Songs]
- Nancy With the Laughing Face [Frank Sinatra]
- Very Nice Lady [Opus]
- Stuck In The Middle With You (The Voice Performance) [Dawn and Hawkes]
- 东方红 [童声版]
- 诺亚方舟 [马里奥]
- 舍不得 [伽菲珈而]