《Jy Soen My Nie Meer Nie》歌词

[00:00:00] Jy Soen My Nie Meer Nie - Patrizio Buanne (帕吉欧)
[00:00:11] Ek kan onthou hoe jy by my pas
[00:00:16] Ek kan onthou hoe perfek dit was
[00:00:21] Maar ek soek na jou
[00:00:26] En my hart voel rou
[00:00:32] Ek's goed genoeg as dit vir jou pas
[00:00:37] Maar skuins ná twaalf word ek net 'n las
[00:00:42] En dit maak my so seer
[00:00:47] Wanneer sal ek ooit leer
[00:00:52] Want jy soen my nie meer nie
[00:00:56] Soen my nie meer nie
[00:00:58] En ek mis hoe dit was
[00:01:01] Mis hoe dit was
[00:01:03] En jy maak met my hart soos klei
[00:01:07] Dis die skoen wat jou pas
[00:01:14] Hoe kyk 'n mens deur jou hart se lens
[00:01:19] Kyk en probeer alles reg te wens
[00:01:24] As ek weet dis te laat
[00:01:28] Hoe volg ek my eie raad
[00:01:35] Want ek's nou gebreek
[00:01:37] Alles net oor jou
[00:01:40] Voel jou mes in my steek
[00:01:42] Het jy geen berou
[00:01:45] Eendag sien ek jou weer
[00:01:50] Voel jy ook nou die seer
[00:01:55] Want jy soen my nie meer nie
[00:01:58] Soen my nie meer nie
[00:02:01] En ek mis hoe dit was
[00:02:04] Mis hoe dit was
[00:02:06] En jy maak met my hart soos klei
[00:02:10] Dis die skoen wat jou pas
[00:02:17] Was ek te koud vir jou harde lyf
[00:02:22] Was ek net moeg dat jy my so rondskuif
[00:02:27] Want kyk nou hoe leeg staan ons fotoraam
[00:02:33] Want jy het nou jou kans laat verbygaan
[00:02:39] Want jy soen my nie meer nie
[00:02:43] Soen my nie meer nie
[00:02:46] En ek mis hoe dit was
[00:02:49] Mis hoe dit was
[00:02:51] En jy maak met my hart soos klei
[00:02:55] Want jy soen my nie meer nie
[00:02:59] Soen my nie meer nie
[00:03:01] En ek mis hoe dit was
[00:03:04] Mis hoe dit was
[00:03:07] En jy maak met my hart soos klei
[00:03:11] Want jy soen my nie meer nie
[00:03:14] Soen my nie meer nie
[00:03:17] En ek mis hoe dit was
[00:03:20] Mis hoe dit was
[00:03:22] En jy maak met my hart soos klei
[00:03:26] Dis die skoen wat jou pas
[00:03:30] En jy maak met my hart soos klei
[00:03:34] Dis die skoen wat jou pas
您可能还喜欢歌手Patrizio Buanne的歌曲:
随机推荐歌词:
- Sometime [SS501]
- Gold [Owl City]
- すばらしい日々 [矢野顕子]
- 十分K [Double.R]
- 梦蕾 [王雅文]
- 大象 [儿童歌曲]
- Ah Ha(Album Version) [Under the Influence of Gi]
- How Long [McKay]
- 忏情 [柳影虹]
- 怎么办我想你 [本兮]
- Abriendo Puertas [Salsaloco de Cuba]
- Til I Kissed You [The Everly Brothers]
- タッチ(DJ URAKEN MIX) [岩崎良美]
- Much Too Long(Album Version) [The Sounds]
- La Terrasse Du Café [Michel Legrand]
- Off Night Backstreet [Joni Mitchell]
- Loco [Ricardo Arjona]
- Faith [Hit Co. Masters]
- 七日情侣 [李安民]
- I Love It [The Hit Record Shop]
- Barquinho de Papel (Little Paper Boat) [Carlos Lyra]
- Fine and Dandy [Anita O’Day]
- Nothing But Love [Peter Tosh]
- 花占い(Japanese Ver.) [Apink]
- Troublemakers(Album Version|Edited) [Ghostface Killah]
- I Want to rock [凯比·卡洛威]
- Addicted To Love [Robert Palmer]
- You Made Me Love You [Doris Day]
- Ta说-负能量的人 [MK]
- 这或许是你生命中唱出的第一首歌 [淘漉音乐]
- Tell Me Why [Eddie Cochran]
- Monkey To Man [Elvis Costello]
- How Lonely Looks [Boogie Boots]
- Don’t Forget to Remember Me [Country Crusaders]
- The Twist [Chubby Checker]
- The Letter [The Box Tops]
- Treason [The Teardrop Explodes]
- Santa Baby [Ally McBeal (Television S]