《Meraai Se Saamry》歌词

[00:00:00] Meraai Se Saamry - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:A de Swardt/Laurika Rauch
[00:00:08] Oorstuur en belaai wyk ons uit
[00:00:11] Na die lafenis van naweekpaleise
[00:00:16] Tuis waak 'n spreiligalarm
[00:00:20] Hou 'n oog oor ons weerlose huise
[00:00:24] Die verligting van ontvlugting
[00:00:26] Is swaar bekom
[00:00:28] En om dit te benut
[00:00:30] Bly bevele maar stom
[00:00:31] Buig ons reëls en regulasies
[00:00:34] So ver soos hul strek
[00:00:36] Maar as ons huiswaarts keer
[00:00:38] Ken elkeen weer sy plek
[00:00:41] Haar ereposisie is stewig geset
[00:00:45] Reisvaardig gevestig op die agtersitplek
[00:00:49] Skynbaar oorbodig maar tog integraal
[00:00:53] Meraai se bystand is 'n uitspanverhaal
[00:00:58] Op luilekker rusdae word sy onbewus
[00:01:02] Die onmisbare hoeksteen waarop voortbestaan rus
[00:01:06] Gee ons 'n blaaskans om krag te herwin
[00:01:10] Gereedskap vir besluite as die nuwe week begin
[00:01:15] Belas met die voogdskap van drooghou tot tug
[00:01:19] Met haar spyskaart besluite wat diëte ontwrig
[00:01:23] Is sy altyd byderhand om rond te skarrel
[00:01:27] Met moerkoffie en beskuit weer die kamer in te warrel
[00:01:32] Die verligting van ontvlugting
[00:01:34] Is swaar bekom
[00:01:36] En om dit te benut
[00:01:38] Bly bevele maar stom
[00:01:40] Buig ons reëls en regulasies
[00:01:42] So ver soos hul strek
[00:01:44] Maar as ons huiswaarts keer
[00:01:46] Ken elkeen weer sy plek
[00:01:49] Tuis kom die leisels weer in eie hande
[00:01:53] En verbreek ons die gemoedelike naweekbande
[00:01:58] Want fieterjasies van die grootstad se gewoontes slaap swaar
[00:02:03] En die bewys van ons baasskap word ten koste bewaar
[00:02:09] Die verligting van ontvlugting
[00:02:10] Is swaar bekom
[00:02:12] En om dit te benut
[00:02:14] Bly bevele maar stom
[00:02:15] Buig ons reëls en regulasies
[00:02:18] So ver soos hul strek
[00:02:20] Maar as ons huiswaarts keer
[00:02:23] Ken elkeen weer sy plek
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- Be Yourself [Morcheeba]
- Unchained(2015 Remaster) [Van Halen]
- Epic(Radio Remix Edit) [FAITH NO MORE]
- 古刹铜钟 [陈迪匡]
- 唱首歌送给亲爱的你 [乐飞扬]
- La Churrasca [Chavela Vargas]
- Love [Chris Connor]
- Fraulein [Willie Nelson]
- Algo Contigo [Bertin Osborne]
- Invitation [Jack Jones]
- Mean Little Mama [Roy Orbison]
- Well... All Right [Bobby Vee & The Crickets]
- Hey There [Sammy Davis Jr.&Gary Cros]
- It’ll Be Me [Cliff Richard]
- 雪花 [小蓓蕾组合]
- Premier Drums [The Who]
- 我愿做个好小孩 [早教歌曲]
- Fenesta vascia [Roberto Murolo]
- Sei doch nicht so kleinlich [Helge schneider]
- Sing My Heart [Lena Horne]
- (Acoustic Ver) [Tourist]
- Cuts Both Ways [Gloria Estefan]
- Love With The Proper Stranger [Jack Jones]
- You Get What You Give [The T.F.I. Fridays]
- (Feat. Low’N) []
- Into My Arms [Ane Brun]
- Free Fallin [The Rock Army]
- 前场deep [赵俊杰&神权]
- Let’s Call the Whole Thing Off(Remastered) [Louis Armstrong]
- Medusa [Kailee Morgue]
- Wanna Be Happy? [Kirk Franklin]
- Madrasta(1994 Digital Remaster) [Taiguara]
- One More [Grinbi]
- Tennessee Flat Top Box [Johnny Cash]
- Small One [Harry Belafonte]
- I Know You Don’t Love Me No More [Tina Turner]
- You Sexy Thing [Top of the Poppers]
- 桥(钢琴) [廖昌永]
- 醉西湖 [陈YOYO]
- Motorcycle [Oohyo]