《Vat My Hand》歌词

[00:00:01] Vat My Hand - Heinz Winckler
[00:00:09] Soos ek staan hier in jou oe
[00:00:13] Weet ek jy is gestuur van bo
[00:00:19] Om met my hart te toor
[00:00:25] En elke keer wat ek jou soen
[00:00:29] Begin my wereld draai en ek weet
[00:00:35] Ons is bedoel
[00:00:40] So vat my hand
[00:00:41] En moenie los
[00:00:43] My lewe vir jou
[00:00:45] Dis wat liefde kos
[00:00:47] Ons het n lewe saam begin
[00:00:52] Want die engele
[00:00:55] Het ons na mekaar gebring
[00:01:01] Elke keer wat ek aan jou raak
[00:01:06] Begin my hartdie waarheid praat
[00:01:11] Wat ons is bedoel
[00:01:17] En omdat ons vir mekaar gemaak is
[00:01:22] Weet ek in my hart
[00:01:24] Dat jy ook so voel
[00:01:31] So vat my hand
[00:01:33] En moenie los
[00:01:35] My lewe vir jou
[00:01:37] Dis wat liefde kos
[00:01:39] Ons het n lewe saam begin
[00:01:44] Want die engele
[00:01:46] Het ons na mekaar gebring
[00:01:52] So vat my hand
[00:01:53] En moenie los
[00:01:55] My lewe vir jou
[00:01:57] Dis wat liefde kos
[00:01:59] Ons het n lewe saam begin
[00:02:04] Want die engele
[00:02:07] Het ons na mekaar gebring
[00:02:12] Jy's die bloed wat vloei hier in my are
[00:02:17] Jy's die stram van my hart se snare
[00:02:21] Jy's die lug wat skyn op n donker pad
[00:02:26] Jy's die beste besluit wat ek kon
[00:02:34] So vat my hand
[00:02:35] En moenie los
[00:02:37] My lewe vir jou
[00:02:39] Dis wat liefde kos
[00:02:41] Ons het n lewe saam begin
[00:02:46] Want die engele
[00:02:49] Het ons na mekaar gebring
[00:02:53] So vat my hand
[00:02:56] En moenie los
[00:02:57] My lewe vir jou
[00:02:59] Dis wat liefde kos
[00:03:02] Ons het n lewe saam begin
[00:03:06] Want die engele
[00:03:08] Het ons na mekaar gebring
您可能还喜欢歌手Heinz Winckler的歌曲:
随机推荐歌词:
- 赌徒 [吕方]
- Guilt’s Tune [Peter Broderick]
- 一帘幽梦 [徐小凤]
- School (Live & Loud:Live At Pier 48, Seattle, WA-12/13/93) [Nirvana]
- 给我一个理由忘记 [A-Lin]
- Embraceable You(Single Version) [Dinah Washington&Gus Chap]
- Fever To The Form [Nick Mulvey]
- Dystopia [TesseracT]
- 聖闘士神話~ソルジャー·ドリーム~ [ROOT FIVE]
- All The Things You Are [Shirley Bassey]
- A Blossom Fell [Nat King Cole]
- La Nuit de L’Angoisse [Les Misérables - Original]
- Money Burns a Hole in My Pocket [Dean Martin]
- Lass es raus [Madsen]
- Ausenica [Violeta Parra]
- Love Is A Many Splendored Thing [Shirley Bassey]
- And the Angels Sing [Eydie Gormé]
- 壮族子孙 [阿龙]
- Love Me Tender [Elvis Presley]
- 将进酒T [西四]
- Mirant la Lluna [Morgan]
- Like When You Were High [No Frills Twins]
- Don’t Despair(Album Version) [Sparkler]
- Radio Control [Mick Jagger]
- Werewolves [Calling All Cars]
- Standard Issue [Dismantled]
- 让我等多久(伴奏) [蔡吉亭]
- Bewitched, Bothered, And Bewildered(Album Version) [Ella Fitzgerald]
- Etude [少女时代]
- 江水 [散纪]
- Killer(Explicit) [Kali Uchis]
- 过唐村(谁抹平了我的村庄) [王李]
- Merry Christmas Everyone [Christmas Eve&Merry Chris]
- 愚人码头 [高娅媛]
- Eddie sois bon [Les Chaussettes Noires]
- Fever [Elvis Presley]
- 为什么我去完以色列还想再去-20161124期 [汽车之家电台]
- Lisbon Antigua (In Old Lisbon) [Eartha Kitt]
- (What A) Wonderful World [Sam Cooke]
- Pretty (微风松高店开幕主题曲) [Breeze[组合]]
- 如意吉祥 [儿童歌曲]