《Oorgenoeg Vir Oormre》歌词

[00:00:00] Oorgenoeg Vir Oormôre - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:J Oberholzer/B Hepburn
[00:00:18] Gister se koerant lê langs die leftovers
[00:00:23] Want ek kook nog soms vir twee
[00:00:28] So ek ruk my reg en ek pak dit weg
[00:00:31] Maar die bed voel steeds te leeg
[00:00:36] Hulle sê vir my hou moed
[00:00:42] Jy sal nog iemand anders ontmoet
[00:00:48] Maar ek het oorgenoeg vir oormôre
[00:00:52] En selfs nog na vandag
[00:00:55] Het ek oorgenoeg vir oormôre
[00:00:59] En al die dae wat wag
[00:01:07] Gistermiddag hierdie tyd
[00:01:10] Was dinge vir my alles omgekeer
[00:01:17] Dis die tweede jaar wat ek jou nie hier het
[00:01:20] En nou begin dit weer
[00:01:24] Die klok wys tien oor twee alweer
[00:01:31] Maar ek sal tien teen een aan beweeg
[00:01:38] Want ek het oorgenoeg vir oormôre
[00:01:42] En selfs nog na vandag
[00:01:44] Het ek oorgenoeg vir oormôre
[00:01:48] En al die dae wat wag
[00:02:08] Ek en jy
[00:02:11] Het oorgenoeg vir oormôre
[00:02:15] Die dae bewys
[00:02:18] Ons liefde sal veel langer hou
[00:02:20] As al my dae hier sonder jou
[00:02:23] Daars oorgenoeg vir oormôre
[00:02:27] En selfs nog na vandag
[00:02:30] Het ekke oorgenoeg vir oormôre
[00:02:34] En al die dae wat wag
[00:02:37] Oorgenoeg vir oormôre
[00:02:40] En selfs nog na vandag
[00:02:43] Het ekke oorgenoeg vir oormôre
[00:02:47] En al die dae wat wag
[00:02:55] Gister se koerant lê langs die leftovers
[00:03:00] Want ek kook nog soms vir twee
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 阳光少年 [城市少女]
- To Where You Are [Josh Groban]
- Desperation [Wykked Wytch]
- Hillbilly [Call Me No One]
- Ready For Love [Rebbie Jackson]
- Not Giving Up [The Saturdays]
- 我曾说过 [Howl[金东旭]]
- Love Can Fly(Live) [袁娅维TIA RAY]
- 热烘烘的太阳 [王雪晶]
- 为什么不爱我 [圭贤]
- Twist And Limbo [The Impressions]
- 炸场神电(Remix) [承利]
- 有个妹妹叫彩虹 [韦韦]
- Du bist wia de Wintasunn (Live) [WolfgangAmbros]
- Last Town I Painted [George Jones]
- I HAVEN’T STOP DANCING YET(132 BPM) [Dante]
- Sleep [Little Willie John]
- My Best Friend [Jefferson Airplane]
- Yankee Doodle Dixie (Bonus Track) [Brad Paisley]
- Insensatez [Joao Gilberto]
- Tomorrow Never Comes(Remastered) [Ernest Tubb]
- 一半(伴奏) [林薇薇]
- Das Ist Die Liebe Der Matrosen [Comedian Harmonists]
- 余生有幸识故人(剑网3十二门派群像)男神版 [阿睿&魏展眉&NL不分&奇然&阿册&琉輝&刘兆伦(]
- 国王 [秋天的虫子]
- βios [泽野弘之]
- My Grandfather’s Clock [Johnny Cash]
- IT’S YOU [Pluto]
- The Adventures of Grandmaster [Grandmaster Flash]
- 风雨情缘(合唱) [刘春雨]
- 梦境之初 [莉缘]
- Tous les garons et les filles [Franoise Hardy]
- Ungeduld [Die Jungen Tenre]
- My Star [Brainstorm]
- When I Fall In Love [Milos Vujovic]
- Girl [The Beatles]
- The Lilies Grow High [Tusco Heath]
- Lock Down [Triple Six Mafia]
- 爱上你我傻乎乎(37秒DJ铃声版) [郭玲]
- 烟花三月 [little百合]
- 寂静山林班得瑞胎教音乐 [胎教音乐宝典]
- Coming Down(Edit) [Dum Dum Girls]