《Kaalvoetsong》歌词

[00:00:00] Kaalvoetsong - Laurika Rauch
[00:00:00] Written by:Carina De Villiers
[00:00:07] Jy vra vir my om vir jou te sing
[00:00:11] Van Lisa se klavier
[00:00:15] Jy se jy wil hoor van Bloubergstrand
[00:00:18] En hoe almal by die see wil bly
[00:00:22] En jy praat in hoë frases
[00:00:26] Van hoe die taal jou inspireer
[00:00:29] Maar in die eenvoud van my woorde
[00:00:32] Wil ek sê hoe ek voel
[00:00:37] En ek sing vir jou n Kaalvoetsong
[00:00:41] Met woorde soos die sand
[00:00:45] En kommas soos die klippies
[00:00:48] Wat my kaalvoetsole brand
[00:00:52] En ek sing vir jou 'n klein refrein
[00:00:56] Nie 'n simfonie van klank nie
[00:01:01] Net 'n enkel tokkelsnaar van my kitaar
[00:01:13] Onthou jy toe ons kinders was
[00:01:16] En gesing het van die wind
[00:01:20] Van die stad van blou saffiere
[00:01:24] Waar jy dalk jou droom sal vind
[00:01:27] Maar jou hart gaan maak 'n Kaapse draai
[00:01:31] Want jy sê jy voel daar tuis
[00:01:35] En ek ontmoet jou net hier duskant Nooitgedacht
[00:01:42] En ek sing vir jou n Kaalvoetsong
[00:01:46] Met woorde soos die sand
[00:01:50] En kommas soos die klippies
[00:01:54] Wat my kaalvoetsole brand
[00:01:57] En ek sing vir jou 'n klein refrein
[00:02:01] Nie 'n simfonie van klank nie
[00:02:07] Net 'n enkel tokkelsnaar van my kitaar
[00:02:15] Ek bring vir jou 'n sonneblom en 'n foto van die see
[00:02:22] In jou fluisterwens droom jy
[00:02:25] Jy was nou daar
[00:02:29] En die pad voel lank na Victoriabaai
[00:02:33] Maar die roete wil ons vat
[00:02:37] Want in die stilte hoor ons die reën in die Karoo
[00:02:44] En ek sing vir jou n Kaalvoetsong
[00:02:48] Met woorde soos die sand
[00:02:52] En kommas soos die klippies
[00:02:56] Wat my kaalvoetsole brand
[00:02:59] En ek sing vir jou 'n klein refrein
[00:03:03] Nie 'n simfonie van klank nie
[00:03:07] Net 'n enkel tokkelsnaar van my kitaar
[00:03:14] En ek sing vir jou 'n Kaalvoetsong
[00:03:18] Met woorde soos die sand
[00:03:22] En kommas soos die klippies
[00:03:26] Wat my kaalvoetsole brand
[00:03:29] En ek sing vir jou 'n klein refrein
[00:03:33] Nie n simfonie van klank nie
[00:03:39] Net 'n enkel tokkelsnaar van my kitaar
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 能否永远在一起 [张蔷]
- Sunny girl [小斯韵]
- The Christmas Song [Babyface]
- Dirty Funk [Steve Appleton]
- Heartbroke Out Of My Mind [Brooks & Dunn]
- 梦的点滴_松隆子(网络歌手) [网络歌手]
- One Chain(Don’t Make No Prison) [The Doobie Brothers]
- She’s Just A Whole Lot Like You [Hank Thompson]
- Viens Danser Le Hully Gully [Sheila]
- Breaking Your Fall (Lucky Date Remix) [Danny Avila]
- Summer Memories [Janji]
- And I Wish I Were Stoned / Don’t Worry [Caravan]
- Emotion Detector(Album Version) [Rush]
- King Bruce Lee Karate Mistrz [Franek Kimono]
- The Sweetest Sounds [Kate Smith]
- L’envie [Johnny Hallyday]
- Animal(Explicit) [Anti-Nowhere League]
- Granada [Al Martino]
- My Love To Remember [Eddie Cochran]
- 错爱 [李羿慧]
- Dont Come Back Knockin [Buddy Holly]
- Pioneer Spine [Speedy Ortiz]
- Mama Look A Boo Boo [Harry Belafonte]
- 冬末春初 [张明跃]
- Abacada [Andrea Parodi]
- Ol’ Man River [Ray Charles]
- Les crayons [Bourvil]
- All Shook Up [Elvis Presley]
- Hit The Road To Dreamland [Dean Martin]
- 凌晨没人的夜晚 [MC嘉鹏]
- Can’t Find My Way Home [Blind Faith]
- The Greatest Day (In The Style Of Take That) [Ameritz Karaoke Band]
- Age Of Consent [New Order]
- For Your Precious Love [Jerry Butler&Tina Turner]
- Black Out [Linkin Park]
- Una granita di limone [Bobby Solo]
- La plage aux romantiques(Remastered) [Pascal Danel]
- Liebe Stirbt Nicht Einfach So [Stefanie Hertel]
- 混乱的时节 []
- Please Tell Me Why [陈伟成]
- Battle Cry [Imagine Dragons]
- まっすぐなうた [Nico Touches the Walls]