《Neem My Op Vlerke》歌词

[00:00:00] Neem My Op Vlerke - Anneli Van Rooyen
[00:00:11] Jy sien die wêreld deur kinders se oë
[00:00:15] Hoef nie aan ander se twyfels te glo
[00:00:18] Jy is 'n boodskap 'n wese wat woordloos verstaan
[00:00:26] Jy is die laggende boog wat bly swewe
[00:00:30] Hoop wat soos son in my polsslag bly lewe
[00:00:33] Op trappe van lug loop jy sag
[00:00:35] Jou asem 'n
[00:00:37] Wolk
[00:00:40] Stil soos die nag
[00:00:44] Neem my op vlerke engel ek wil soos jy
[00:00:52] Op duisend reënboë dans net soos jy
[00:00:59] Neem my op vlerke engel laat my verstaan
[00:01:06] Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[00:01:15] Vanuit die poorte van jou wolkkastele
[00:01:19] Kom jy en waak oor die mense se treë
[00:01:22] Gestuur met beloftes verby ruimte
[00:01:26] En tyd
[00:01:30] Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge
[00:01:33] Voel jy nie lus vir vandag en vir môre
[00:01:37] Jy is die kneg van lewe van
[00:01:39] Fasterwe en rus
[00:01:44] Net soos jy is
[00:01:48] Neem my op vlerke engel
[00:01:51] Ek wil soos jy
[00:01:55] Op duisend reënboë
[00:01:59] Dans net soos jy
[00:02:02] Neem my op vlerke engel
[00:02:06] Laat my verstaan
[00:02:10] Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[00:02:18] Is ek alleen
[00:02:20] Dan hoef ek net te vra
[00:02:25] En jy sal kom
[00:02:28] Jou vreugdesboodskap dra
[00:02:33] Neem my op vlerke engel
[00:02:37] Ek wil soos jy
[00:02:40] Op duisend reënboë
[00:02:44] Dans net soos jy
[00:02:48] Neem my op vlerke engel
[00:02:51] Laat my verstaan
[00:02:55] Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[00:03:02] Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
您可能还喜欢歌手Anneli Van Rooyen的歌曲:
随机推荐歌词:
- BABY COME TO ME [Laura Fygi]
- Soul Food [大囍门]
- 曾经的你 [许巍]
- 同桌的你 [龚玥]
- Do That to Me One More Time [Jheena Lodwick]
- Paradies [Die Toten Hosen]
- 塞外村女 [王秀芬]
- 老鼠爱大米(合唱版) [香香&杨臣刚]
- Gina [Blues Traveler]
- 每一个单身的人都在想些什么 [虞鹏]
- People Loving People(2014 American Music Awards现场) [Garth Brooks]
- Amazing [Take That]
- Old Man from the Mountain [Merle Haggard]
- 世界の約束 (世界的约定) [Baby Boo]
- I Was A Goner [Jay Farrar&Will Johnson&A]
- Hammer [Bob Marley]
- Is Everybody Happy [David Hasselhoff]
- Lover, Come Back To Me(Album Version) [Barbra Streisand]
- You’ve Got A Friend In Me [The Film Band Kids]
- Mas, Que Nada! [Jorge Ben Jor]
- Gambus Jodoh [P RAMLEE]
- Hut ab! [Balbina&Justus Jonas]
- Amigos Por Siempre [Martin]
- Got To Get (Original) [Gabry Ponte]
- La Sombrerera [Cuerdas Colombianas]
- California Girl [Eddie Floyd]
- Talkin’ To Me(Edit) [Amerie]
- I’m Counting On You [Elvis Presley]
- 九张机 [夜寒]
- 长发为君留 [小琢]
- ’S Wonderful [Ella Fitzgerald]
- Flo Me La [Nina Simone]
- 面具 [兮梦文&MC诺]
- 我们毁掉的 [金玟岐]
- Train Of Love [Paul Anka]
- Georgia On My Mind [Coleman Hawkins]
- Quisiera ser una lagrima [Los Traileros del Norte]
- 解压舞(DJ版) [DJ阿奇]
- I han di gera [Bluatschink]
- 五月 [lalasweet]
- 尊严 [刘坤山]
- 不必太紧张 [仇云峰]