《Die Ballade Van Jakob F De Beer》歌词

[00:00:00] Die Ballade Van Jakob F De Beer - Laurika Rauch
[00:00:02] Written by:Christopher Torr
[00:00:18] In die kamdeboo kontrei was ons vrolik jonk en vry
[00:00:22] Waai westewinde waai
[00:00:26] In die kamdeboo kontrei het ons donkiekar gery
[00:00:31] Draai donkie donkie draai
[00:00:36] Jakob f de beer windpompingenieur
[00:00:40] Reis van plaas tot plaas in sy donkiewa
[00:00:45] As die westewinde waai moet silwer speke draai
[00:00:49] Draai silwer speke draai
[00:00:54] Jakob pasop
[00:00:58] Die wind kan skielik draai
[00:01:03] Jakob jakob
[00:01:07] Die westewind is kwaai
[00:01:12] Hannetjie du plooy byna byna mooi
[00:01:16] Draai westewinde draai
[00:01:21] As die dansorreltjie kreun sit hannetjie alleen
[00:01:25] Draai draai draai tiekie tiekie draai
[00:01:30] N donkie en sy baas kom aan op n nuwe plaas
[00:01:35] Hannie lyk vir jakob al te mooi
[00:01:39] Na n week of wat ken die donkie ook die pad
[00:01:43] Draf draf draf donkie donkie draf
[00:01:48] Jakob pasop
[00:01:52] Die wind kan skielik draai
[00:01:57] Jakob jakob
[00:02:01] Die westewind is kwaai
[00:02:06] Op n dag in die kamdeboo is hannie windpomp toe
[00:02:11] Draai donkie donkie draai
[00:02:15] Skeef langs die yster leer lê jakob f de beer
[00:02:20] Waai weste winde waai
[00:02:25] In die kamdeboo kontrei kon hannetjie nie bly nie
[00:02:29] Sy huil te veel as die westewinde waai
[00:02:34] In die kamdeboo kontrei het ons donkiekar gery
[00:02:39] Draai donkie donkie draai
[00:02:44] Jakob pasop
[00:02:48] Die wind kan skielik draai
[00:02:52] Jakob jakob
[00:02:56] Die westewind is kwaai
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 童林传(上)0079 [单田芳]
- Pop & Television [Meja]
- 小雪花,家住哪 [儿童歌曲]
- 不要离开我身边 [李姝漫]
- 美丽家园 [王莹]
- This Charming Man [Lo Mejor del Rock de los ]
- Hear My Heart [Nikki Gil]
- Five O’Clock Whistle [Ella Fitzgerald]
- 山鸠之歌 [郑少秋]
- Before I’m Over You [Loretta Lynn]
- Monica Louise [The Velveteins]
- Music Won’t Break Your Heart [Stan Walker]
- La Vie, L’amour [Edith Piaf]
- Rock This Country! [Flashmob]
- I Just Wanna Love You [Hit Co. Masters]
- Balanca Pema [Jorge Ben]
- Give Me Everything [speedmaster]
- What Is Wrong What Is Right [Herman’s Hermits]
- 墨染春秋 [乐正绫]
- 我的心里从此有了你 [郭紫龙]
- Let’s fall in love [Tony Bennett]
- Chasing Highs(Acoustic Piano Version) [ALMA]
- Ei koskaan sunnuntaisin [Taljanka&Salonkiorkesteri]
- 同手同脚 [曹轩宾]
- Through the Barricades(One Track Vocal Guide Demo) [Spandau Ballet]
- Crisader [Wigwam]
- Mr. Record Man [Willie Nelson]
- Rosas De Otono [Carlos Gardel]
- 桃花情歌 [毽子飞&爱乐歌]
- Casablanca [Bertie Higgins]
- 讨厌我 [击沈女孩]
- Head and Shoulders, Knees and Toes [The Kiboomers&Wendy Wisem]
- Sapore di sale [DJ Paolo]
- Kokomo [Hit Co. Masters]
- Thank You [Dido]
- Young School Girl [Fats Domino]
- Unbreak My Heart [Linea Cara]
- Mammamiamamma [CapaRezza]
- The Air I Breathe Is You [The Dead Rabbitts]
- 春 [阿部真央]
- A Little Bit(Edit) [Madeleine Peyroux]