《Neanderdalman》歌词

[00:00:00] Neanderdalman - Laurika Rauch
[00:00:00] Written by:Anton Goosen
[00:00:08] Daar's kantgordyntjies
[00:00:11] Voor my vensterraam
[00:00:13] En alles is so ordelik
[00:00:15] Soos dit my betaam
[00:00:17] Soggens kom die melkman
[00:00:19] En saans lees ek koerant
[00:00:21] En soms as als te veel word
[00:00:24] Voel ek astrant
[00:00:25] Daar's klein hortjievensters
[00:00:28] Hoog in die dak
[00:00:30] In die straat rooi telefoonhokkies
[00:00:32] Wat in die sonlig bak
[00:00:34] Ystervoëls vlieg hoog verby
[00:00:36] Robot knip sy oog
[00:00:38] En as die wêreld op my skree
[00:00:40] Hou ek kop omhoog
[00:00:42] En sou my Neanderdalman
[00:00:44] My aan die hare gryp en vang
[00:00:47] Met 'n knuppel in my rug
[00:00:49] Gebalde vuis hoog in die lug
[00:00:51] Dan sou my Neanderdalman
[00:00:53] My hartsnaar so laat span
[00:00:57] Oe oe oe oe oe
[00:01:01] Oe oe oe oe oe
[00:01:22] Daar's kantgordyntjies
[00:01:24] Voor my vensterraam
[00:01:27] En alles is so ordelik
[00:01:28] Soos dit my betaam
[00:01:31] Soggens kom die melkman
[00:01:33] En saans lees ek koerant
[00:01:35] En soms as als te veel word
[00:01:37] Voel ek astrant
[00:01:39] En sou my Neanderdalman
[00:01:41] My aan die hare gryp en vang
[00:01:43] Met 'n knuppel in my rug
[00:01:45] Gebalde vuis hoog in die lug
[00:01:47] Dan sou my Neanderdalman
[00:01:50] My hartsnaar so laat span
[00:01:53] Oe oe oe oe oe
[00:01:58] Oe oe oe oe oe
[00:02:01] En sou my Neanderdalman
[00:02:03] My aan die hare gryp en vang
[00:02:06] Met 'n knuppel in my rug
[00:02:07] Gebalde vuis hoog in die lug
[00:02:10] Dan sou my Neanderdalman
[00:02:12] My hartsnaar so laat span
[00:02:15] Oe oe oe oe oe
[00:02:20] Oe oe oe oe oe
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- If I Go, I’m Goin [Gregory Alan Isakov]
- 1138凡人修仙传 [万川秋池]
- Love Confusion [Kat DeLuna]
- 良夜不能留 [韩宝仪]
- Me Hipnotizas [Anahí]
- Shape [Sugababes]
- 炸场专用电音 [虞姬]
- Heaven’s Joy Awaits [Guy Penrod]
- Afterthought [Conor Oberst]
- There’s No You [Betty Carter]
- We Own It (Fast & Furious) [Top 40 Hip-Hop Hits]
- Marechiare [Beniamino Gigli]
- Ah ! Mon beau chteau [SIDNEY]
- Early in the Morning [Buddy Guy&Jeff Beck&Eric ]
- Ignace [Fernandel]
- Sonic [Hit Gym Trax&Dayne Bulled]
- Black Jack David - Original [Warren Smith]
- Cold, Cold Heart [Eddy Arnold]
- PPAP Pen Pineapple Apple Pen [Pink Pineapple]
- 天上人间 [韩宝仪]
- Errealaren Ereserkia (Himno De La Real Sociedad) [B.B. Spanish Group]
- 妈妈!妈妈! [杭天琪]
- Morabeza [Bana]
- Goin’ Wild [Carole King]
- Puccini: Tosca / Act 1 - ”Recondita armonia”(Remastered 2013) [Luciano Pavarotti&Nationa]
- 宫锁珠帘(伴奏)(伴奏) [花雨溪]
- Tequila [The Champs]
- Africa(Radio Edit) [Eddy Wata]
- It Ain’t Necessarily So [Aretha Franklin]
- 暗里的感觉 [陈洁仪]
- Idaho [Bud Powell]
- 南山南曲忧伤(DJ版) [MC张凯]
- La Femme Fetal [Digable Planets]
- Boom Boom Pow(Remix) [Ultimate Dance Remixes]
- Baby One More Time [Ameritz Tribute Standards]
- Where Did I Go Right(Instrumental Version) [The Hit Co.]
- No Surrender [Total Devastation]
- 莫文蔚,为什么越成熟越有魅力? [淘漉音乐]
- Hoola Hop Rock [Adriano Celentano]
- 爱在迪斯科音乐中开始 [张蔷]
- The Wanderer [Status Quo]
- Honey, Just Allow Me One More Chance [Bob Dylan]