《Ysterlong》歌词

[00:00:00] Ysterlong (Live) - Adam Tas
[00:00:01] Written by:Adam Tas/Kobus Bezuidenhout
[00:00:30] Dis amper 12 uur in die studie saal
[00:00:32] Daar's 7 dae se huiswerk om in te haal
[00:00:35] Dit kruip al nader aan daardie tyd
[00:00:38] Wanneer albei wysers boontoe kyk
[00:00:41] Hier 'n storie wat al jare loop
[00:00:43] As die manne laatnag staan en skelm rook
[00:00:46] Oor 'n ding wat sleepvoet deur die gange dwaal
[00:00:48] Wie weet wanneer hy vir jou kom haal
[00:00:51] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:00:53] As jy by die studiesaal se trappies afkom
[00:00:56] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:00:59] Hy dwaal heel nag in die gange rond
[00:01:01] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:01:04] As jy by die studiesaal se trappies afkom
[00:01:07] Is jy bang vir hom bang vir hom
[00:01:09] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:01:22] En vloog deur die eetsaal waar die planke kraak
[00:01:25] En die winter parmantig aan jou nekvel raak
[00:01:27] Dan hardloop jy die trappies twee twee op
[00:01:30] Elke haar op jou arms staan kierts regop
[00:01:32] Jou roommate lê al lank en snork
[00:01:35] Trap hom in die ribbes laat hy wakker word
[00:01:37] Vannaand lê julle weer en blaas toe knyp
[00:01:40] Going to the loo will be a big mistake
[00:01:43] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:01:45] As jy by die studiesaal se trappies afkom
[00:01:48] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:01:50] Hy dwaal heel nag in die gange rond
[00:01:53] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:01:56] As jy by die studiesaal se trappies afkom
[00:01:58] Is jy bang vir hom bang vir hom
[00:02:01] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:02:24] Daar's iets wat hyg in die donker gang
[00:02:27] Dit laat jou so bietjie na jou ma verlang
[00:02:29] Jy voel al sy vingers om jou nek
[00:02:32] Vlug boetie vulg na jou eie plek
[00:02:34] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:02:37] As jy by die studiesaal se trappies afkom
[00:02:39] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:02:42] Hy dwaal heel nag in die gange rond
[00:02:44] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:02:47] As jy by die studiesaal se trappies afkom
[00:02:50] Is jy bang vir hom bang vir hom
[00:02:52] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
您可能还喜欢歌手Adam Tas的歌曲:
随机推荐歌词:
- 歩 [北岛三郎]
- 延河在我心上流 [群星]
- 百鬼夜行(伴奏版) [音频怪物]
- ’06(Explicit) [Vince Staples]
- Into Starlight [IA&ONE]
- 爱已疲惫心已碎 [秦影]
- That’s My Shhh [Jason Derulo]
- 欺骗我的心 [高胜美]
- ぼくらのバロム1 [水木一郎]
- 爱你的 [杨兴桥]
- 文字恋 [りょーくん]
- Swanee [George Gershwin]
- Shine [Joe Brown&Sophia Loren]
- Mr. Pawnbroker [B. B. King]
- Settle Down(Drum and Bass Remix) [Magic Remixers]
- So Glad You’re Mine [Elvis Presley]
- Silent Night! Holy Night! [Connie Francis]
- 返潮 [人行道乐队]
- 想要的生活 [滕志刚]
- 只是碎过吧 [藏斌]
- 你要洗哪里? [NJ尘埃]
- Silver Bells [Ray Conniff]
- I Don’t Want To Know(If You Don’t Want Me)(Alternate Acoustic Mix) [The Donnas]
- Con Yêu Ca M [Phan Ngc Lun]
- Sexy B**ch(Explicit) [Damien Roy]
- Used To Be [Jessica Mauboy]
- On Top Of Old Smoky [The Weavers]
- Dance On Little Girl(Remaster) [Paul Anka]
- 我的心声 [毕经海]
- 他们 [文劲松&封茗囧菌]
- 离开请关灯 [关淑怡]
- Long Ago and Far Away [Tony Bennett]
- Grandfather’s Clock [Sam Cooke]
- (feat. ) [JungKey&杨多一]
- Rebel Without A Pause [Public Enemy]
- Fingers Crossed [Various Artists]
- Lucky Day [Chris Rea]
- Meditao(Live Version) [Joao Gilberto]
- 明日、僕は君に会いに行く [呆呆]
- Acá Estoy [El Reja]
- Berceuse pour Gaya(Remastered) [Gilbert Bécaud]
- You, You, You [Ames Brothers]