《Ren》歌词

[00:02:39] Versteek die drome van jou hart
[00:02:39] in die skadus van 'n kremetart
[00:02:39] en 'n hopie soet sag wolke teen die blou.
[00:02:39] En ek stuur vir jou die donderweer
[00:02:39] op 'n visarend se rug meneer
[00:02:39] en ek hoop dat hy sy pad huis toe onthou
[00:02:39] En ek leen vir jou 'n sondaars gebede
[00:02:39] van soggens vir hoop en saans vir vrede
[00:02:39] en ek worstel met die engel
[00:02:39] in die nag se swartste uur
[00:02:39] Vra Jesus vir genade
[00:02:39] en dat hy vir jou die reen stuur
[00:02:39] Mag die saad wat jy met jou mond plant
[00:02:39] tot by God se ore rank,
[00:02:39] weergalm tot die hemel se plafon
[00:02:39] Laat die vonkel in jou o毛 jou lei
[00:02:39] na 'n karnival waar liggies skyn
[00:02:39] en al die hapiness jou daar verstom
[00:02:39] Laat jou dagbreek sonder kommer kom
[00:02:39] geel soos God se sonneblom
[00:02:39] en die sonlig sagkens op jou skouers rus
[00:02:39] Miskien is ek die laaste een
[00:02:39] watGod sal vra om jou te se毛n
[00:02:39] maar die woorde is 'n bloedsbelydenis
您可能还喜欢歌手Adam Tas的歌曲:
随机推荐歌词:
- Ragazzo dell’Europa [Gianna Nannini]
- LOVE SONG kannivalism [Luna Sea]
- 第50集 凉州词[王之焕] [萌宝]
- 永定四十年 [河图]
- Your Cheatin’ Heart [Gene Vincent & His Blue C]
- You Gotta Be [Des’ree]
- Mr. Charles’ Blues [Ray Charles]
- This Time the Dream’s on Me [Tony Bennett]
- Die Another Day [Soundtrack]
- Canal Street Blues [John Lee Hooker]
- Half as Much [Hank Williams]
- Les Prénoms De Paris [Jacques Brel]
- Napoleon [Blossom Dearie]
- Anoche [Arca]
- La marche nuptiale [Barbara]
- Venus In Furs [The Velvet Underground]
- In Your Letter(2011 Remaster) [REO Speedwagon]
- 校园 [Mc小金哥]
- タフな気持ちで [デーモン小暮閣下]
- Vida Nova, Novo Amor [Leonardo]
- Graveyard Dream Blues [Bessie Smith]
- 听闻君墨 [君墨]
- Best Wishes [LISA[日本]]
- 【粤剧】柳毅传书 1/6 [罗家宝&倪惠英]
- 【好听】河北师范大学音乐学院合唱团《可惜不是你》排练视频 [红发的塔肖尼]
- Gettin’ Over You(DJ Remixed) [DJ Remixed]
- Wherever You Will Go (Acapella Version As Made Famous By The Calling) [Acapella Vocalists]
- Painting The Clouds With Sunshine [Jack Hylton&Al Bowlly]
- Conchita [Kibo]
- I’ll Get By [Tommy Dorsey&Tommy Dorsey]
- You Tear Me Up(Live)(Live) [The Buzzcocks]
- pp别黏在椅上(童声版) [宿雨涵]
- I Can’t Make You Love Me [Calli Malpas]
- Dolce acqua [Delirium]
- Let’s Dance [Anthem Party Band]
- Dear Brother [Hank Williams]
- Life Is For Livin’ [Peggy Lee]
- Summertime(Remastered) [Sarah Vaughan]
- Sale a escena [Jarabe De Palo]
- 皮卡丘 皮卡丘发绝招十万伏特铃声 [网络歌手]
- Back Up Train(Remastered) [Al Green]