《Die Hemel Weet》歌词

[00:00:00] Die Hemel Weet - Manie Jackson
[00:00:23] Die lewe loop n vreemde pad
[00:00:30] Wat n mens soms nie beplan
[00:00:36] Maar jy't n keuse wat jy daarvan maak
[00:00:46] Soms kyk jy terug na n verdwaalde weg en
[00:00:53] Somtyds dink jy jy was reg
[00:00:59] Wonder jy ook weer wat staan tussen ons vanaand
[00:01:10] En die hemel weet ek was lief vir jou
[00:01:16] Sal ek jou nooit vas kan hou
[00:01:22] Is dit als te laat om n weer probeer te maak
[00:01:33] En die vlamme brand die hel breek los
[00:01:39] Vir elke traan het dit ons gekos
[00:01:46] Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand
[00:02:08] Nou staan ons hier die kruispad wag
[00:02:15] Nie links of regs sien ek die lig
[00:02:21] Wie se keuse is dit hierdie keer
[00:02:32] Jy kyk weer terug jy raak verward
[00:02:38] Ek draai maar links en ek volg die swart
[00:02:44] Want hier staan dit weer tussen jou en my vanaand
[00:02:55] En die hemel weet ek was lief vir jou
[00:03:01] Sal ek jou nooit vas kan hou
[00:03:08] Is dit als te laat om n weer probeer te maak
[00:03:19] En die vlamme brand die hel breek los
[00:03:25] Vir elke traan het dit ons gekos
[00:03:31] Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand
[00:03:42] En die vlamme brand die hel breek los
[00:03:48] Vir elke traan het dit ons gekos
[00:03:55] Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand
您可能还喜欢歌手Manie Jackson的歌曲:
随机推荐歌词:
- 等你靠岸 [谢金燕]
- Preacher [Hockey]
- Same Side of the Moon [Corrinne May]
- Stranger In Moscow(Radio Edit) [Michael Jackson]
- Fotografia ( ) [李闰珉]
- 这个炎热的夏天 [代理仁]
- 我爱你塞北的雪 [降央卓玛]
- 甜蜜的青春 [大雄[林健雄]]
- Strictly From Dixie [Ella Fitzgerald]
- 这里 [李星琛]
- Tellement Bu, Tellement Fume (Album Version) [Joe Dassin]
- Terakhir [Baim]
- Sabbia Nei Bar [Raf]
- Mi otra mitad [Banda Machos]
- 明天和你 [Kim Feel]
- 5 Months 2 Weeks 2 Days [Louis Prima]
- 嫂子去逛街 [于谦&郭德纲]
- Stop! The Red Light’s On [Nat King Cole]
- Fire! Battle! In Metal! [Dream Evil]
- Dry Your Eyes(Karaoke Version In the Style of the Streets) [Karaoke Diamonds]
- Girls Girls Girls(Version originale remasterisée) [Elvis Presley]
- 夜半轻私语 [陈慧娴]
- Dangerous(Explicit) [Roy Woods]
- 感恩老师 [李丹阳]
- 我最爱的你(对唱版) [春风得意&龚明宇]
- Jeannine [Oscar Brown Jr.]
- 鬼吹灯 [方子皓]
- It’s Nice to go Trav’ling [Frank Sinatra]
- Unbreakable(Live in Beijing) [鹿晗]
- Hot Corn, Cold Corn(Remastered 2015) [Lester Flatt&Earl Scruggs]
- Done Looking For Love(2017 Trance Remix) [Rodge&Sam Hemingway]
- 几只猩小吃店 [几只猩]
- Save the Last Dance for Me [Jukebox Heaven]
- All Out Of Love [Air Supply]
- Best I’ll Ever Sing [Maisie Peters]
- Chicken Today And Feathers Tomorrow [Carmen McRae]
- 把梦写在你的手心 [张玮伽]
- If It Happens [SBTRKT&Sampha]
- 当年情 [瑞雪]
- I’m boring [张媛媛]
- Rockwrok [Ultravox!]