《DKW》歌词

[00:00:00] DKW - Steve Hofmeyr
[00:00:08] O bring my terug na die ou Transvaal
[00:00:12] Waar ek jou met my DKW kom haal
[00:00:16] Vir 'n blitz en 'n boogie in 'n Bapsfonteinsaal
[00:00:22] Toe ek jou met my DKW kom haal
[00:00:27] Toe ek jou met my DKW kom haal
[00:00:35] O bring my terug na die ou Transvaal
[00:00:39] Ek het jou gesoen in 'n bioskoopsaal
[00:00:43] In jou arms ophou asemhaal
[00:00:50] Jou pa kry nog 'n hartaanval
[00:00:54] Jou pa kry nog 'n hartaanval
[00:01:02] Van Pietersburg na Pretoria
[00:01:05] Op die spoor van 'n baie ou ossewa
[00:01:10] In 'n tjor wat sy boerpampoen kan dra
[00:01:17] Kom ek jou pa sy dogter vra
[00:01:21] Dis 'n DKW Oom sê net ja
[00:01:33] O bring my terug na die ou Transvaal
[00:01:36] Vir 'n piekniek in die mooiste taal
[00:01:40] Ons het by die Uniegebou verdwaal
[00:01:48] Maar mekaar gevind voor die generaal
[00:01:52] Maar mekaar gevind voor die generaal
[00:02:00] Ek en my DKW verdwaal
[00:02:04] Vir 'n duisend myl oor berg en dal
[00:02:08] Maar my liefde was provinsiaal
[00:02:14] Ek het jou gevind in die ou Transvaal
[00:02:19] Ek het jou gevind in die ou Transvaal
[00:02:27] Van Pietersburg na Pretoria
[00:02:31] Op die spoor van 'n baie ou ossewa
[00:02:35] In 'n tjor wat sy boerpampoen kan dra
[00:02:42] Kom ek jou pa sy dogter vra
[00:02:46] Dis 'n DKW Oom sê net ja
[00:02:58] Toe die reën van '62 val
[00:03:01] Was die Apies se water sleg vir die staal
[00:03:06] Vir die roes moes my DKW betaal
[00:03:13] En jy was te ver om te loop haal
[00:03:17] Jy was te ver om te loop haal
[00:03:25] Van Pietersburg na Pretoria
[00:03:29] Op die spoor van 'n baie ou ossewa
[00:03:33] In 'n tjor wat sy boerpampoen kan dra
[00:03:40] Kom ek jou pa sy dogter vra
[00:03:44] Dis 'n DKW Oom sê net ja
[00:03:48] Dis 'n DKW Oom sê net ja
[00:03:52] Dis 'n DKW Oom sê net ja
[00:04:00] Dis 'n DKW Oom sê net ja
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- 我的世界末日 [陈奕迅]
- 四月杜鹃红 [陈思思]
- Lucky Ones [Faber Drive]
- 罗汉脚仔(迪斯可) [陈雷]
- Милостыня [Vitas]
- 七色梦想 [陈慧琳]
- April Come She Will [Colin Linden]
- 猪八戒背媳妇 [影视原声]
- 我们的幸福呢 (DJ版) [祁隆]
- 失魂 [梁小多]
- 夢おんな(カラオケ) [桂銀淑]
- 昨瞑彼场梦 [陈百潭]
- Pinball Wizard [McFly]
- Three Jolly Coachmen [The Kingston Trio]
- Fama De Alfama ( Bairro Afamado) [Ricardo Ribeiro]
- Go Slow(DJ Premier Remix) [Seven]
- Hey, Look Me Over [Louis Armstrong]
- Sweet And Gentle [Ben E. King]
- Next To Me [Helen]
- ’Tis the Last Rose of Summer(2000 Remastered) [Robert White]
- Dub Be Good To Me [Hit Crew Masters]
- Are You Gonna Kiss Me or Not [Nashville Spurs]
- Don’t Fight It, Feel It(7” Edit) [Primal Scream]
- Talk To Me, Talk To Me [Bobby Vee]
- Under Pressure(Live) [Queen]
- Poppin’ Them Thangs(Explicit) [G-Unit]
- La Isla del Encanto [Celia Cruz&La Sonora Mata]
- Laura (AOL Sessions) [Scissor Sisters]
- 一课一颗 [王博文]
- 未完成的梦(伴奏)(伴奏) [夏雨沐]
- The Man Who Can’t Be Moved [The Script]
- L’envie [Kendji Girac]
- Symphony Of Destruction(The Gristle Mix) [Megadeth]
- It’s Going To Take Some Time [Carole King]
- Specchi rotti [Alice Caioli]
- En Tus Manos [Los Dragones]
- Si Je Joué Du Trombone [Fernandel]
- Walkin’ the Floor over You (In the Style of Ernest Tubb)(Demo Vocal Version) [ProSource Karaoke]
- 我们只想在一起 [李悟小礼物]
- 再坐一会 [邝美云]
- Tally Marks [Joseph]