《Hasie》歌词

[00:00:00] Hasie - Steve Hofmeyr
[00:00:05] Jou bruinoog nooi jou donkerkop
[00:00:08] Jou pannekoek jou lollipop
[00:00:10] Jou toetsie-toe jou sonnestraal
[00:00:12] Vir jou kom ek nog haal
[00:00:14] Go a medon
[00:00:15] Jou suikerriet jou witbeskuit
[00:00:17] Jou nuwe stoof jou moskonfyt
[00:00:19] Jou heuningnes jou vleispastei
[00:00:22] Vir jou wil ek nog hê
[00:00:25] En Hasie hoekom is jou stert so kort
[00:00:30] Hasie hoekom is jou stert so kort
[00:00:35] Hasie hoekom is jou stert so kort
[00:00:39] En wat het van jou stertjie geword
[00:00:42] Ek weet nie
[00:00:44] Jou appeltert jou mielieblaar
[00:00:47] Jou tortelduif jou koringaar
[00:00:49] Jou sak vol goud jou diamant
[00:00:52] O ek is aan die brand
[00:00:54] Jou dadelpit jou suikerbos
[00:00:57] Jou soetpatat jou kerriekos
[00:00:59] Jou lekker ding jou violetray
[00:01:02] Vir jou wil ek nog kry
[00:01:04] Hasie hoekom is jou stert so kort
[00:01:09] Hasie hoekom is jou stert so kort
[00:01:14] Hasie hoekom is jou stert so kort
[00:01:19] En wat het van jou stertjie geword
[00:01:29] Jou spinnekop jou akkedis
[00:01:31] Jou sprinkaan oor jou koue vis
[00:01:34] Jou bitter wyn jou pruttelaar
[00:01:36] En ek slaan jou in mekaar
[00:01:38] Ene kone yonge
[00:01:39] Jou pikswart slang jou suurlemoen
[00:01:41] Jou heks se kind jou skerpioen
[00:01:43] Jou krokodil jou wilde hen
[00:01:46] Jou liefde wil ek wen
[00:01:48] En Hasie hoekom is jou stert so kort
[00:01:53] Hasie hoekom is jou stert so kort
[00:01:58] Hasie hoekom is jou stert so kort
[00:02:03] En wat het van jou stertjie geword
[00:02:11] He he he
[00:02:14] Ek weet nie
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- Days [観月ありさ]
- Para no llorar [Edith Marquez]
- Avenue [Agnes Obel]
- 爱上别人的人(dj1142,dj) [郑源]
- 你会想念我吗 [叶蕴仪]
- 三月春风 [罗丽雯]
- 乖小孩 [王周鑫辰]
- Colors [Tobu]
- Over & Over [Smallpools]
- 梦之森 [言和&洛天依]
- 第三部 第032章 莫邪哥哥耍坏蛋真帅! [曲衡]
- Universo No Teu Corpo (1994 Digital Remaster) [Taiguara]
- Givin’ Up, Givin’ In [The three degrees]
- TOKYO GIRL [本田美奈子]
- Love Is Here To Stay [Ella Fitzgerald]
- Devant La Mer [Charles Trenet]
- To Get Me to You [Done Again]
- Poor Butterfly [The Hilltoppers]
- Starships [Super Party Swingers]
- Mood Indigo [The Four Freshmen]
- Yule [Yukari]
- That Silver Haired Daddy Of Mine [The Everly Brothers]
- (2005) [Maslow]
- Tá Faltando Amor [Ray Douglas]
- Color Of Your Life(Eurovision 2016|Poland) [Micha Szpak]
- Jaded(live in London 2011) [Paradise Lost]
- Blue Shadows(Remaster) [Lowell Fulson]
- One fine day [Deanna Durbin]
- 来一场说走就走的旅行 [刘缘]
- 爱情童话 [钞无琼]
- 若你对爱失望,请用卡带的B面取暖 [DJ雪樱]
- Blue Moon [Tony Bennett]
- Takin’ Care Of Business [Freddie King]
- Good Rockin’ Daddy [Etta James]
- Resposta Ao Tempo(1998 Digital Remaster) [Nana Caymmi]
- I’m Still Waiting Here For You [Paul Anka]
- Green Acres [The TV Theme Players]
- 老笔记 [南里乐队]
- My Happiness [Jim Reeves]
- 心痛的感觉 [动力火车]
- The Party Troll [D1ofaquavibe]