《Bicycle Sonder ’n Slot》歌词

[00:00:00] Bicycle Sonder 'n Slot - Ilse Roos/Johan Scholtz
[00:00:01] Written by:Koos Kombuis
[00:00:26] Karin onthou jy ons kuiers met koeldrank
[00:00:32] Alleen in die kaia van jeugtyd se groen
[00:00:38] Onthou jy die dae van skoolbank en kerse
[00:00:44] Die nagte met honde en goed om te doen
[00:00:52] Ek bring vir jou blomme
[00:00:55] Ek gee jou genot
[00:00:58] Ek leen jou my bicycle sonder n slot
[00:01:04] Ek weet dit is laat
[00:01:07] En jou ma hulle slaap
[00:01:10] Maar ek moes net vir jou sê
[00:01:14] Ek het jou lief
[00:01:15] Ek het jou lief soos die kaap
[00:01:42] Saam het ons buite geklim in die somer
[00:01:48] En fietsgery al op die soom van n droom
[00:01:54] Wat is jy as jy groot is is die lewe net stroomop
[00:02:00] Al ons vrae het gewapper soos vliëers aan n boom
[00:02:08] Ek bring vir jou blomme
[00:02:11] Ek gee jou genot
[00:02:14] Ek leen jou my bicycle sonder n slot
[00:02:20] Ek weet dit is laat
[00:02:24] En jou ma hulle slaap
[00:02:27] Maar ek moes net vir jou sê
[00:02:30] Ek het jou lief
[00:02:31] Ek het jou lief soos die kaap
[00:02:58] Karin verstaan jy dat jare soos wyn
[00:03:04] Kan oud word in kanne vol vriendskap en son
[00:03:10] Weet jy dat net kinders liewe jesus kan liefhê
[00:03:16] Maar dat kinder die wêreld al meer gaan verstom
[00:03:25] Ek bring vir jou blomme
[00:03:27] Ek gee jou genot
[00:03:30] Ek leen jou my bicycle sonder n slot
[00:03:37] Ek weet dit is laat
[00:03:40] En jou ma hulle slaap
[00:03:43] Maar ek moes net vir jou sê
[00:03:46] Ek het jou lief
[00:03:47] Ek het jou lief soos die kaap
[00:03:54] Ek het jou lief soos die kaap
您可能还喜欢歌手Ilse Roos&Johan Scholtz的歌曲:
随机推荐歌词:
- 不能不执着 [方文琳]
- 为你而唱 [杜婧荧]
- 戏说人生 [罗文]
- 一休哥 [儿童歌曲]
- Heart Is A Beating Drum [The Kills]
- 100 Miles and Runnin’(Edited) [N.W.A.]
- 洋派的中国男孩 [李玲玉]
- 金色楼梯 [蔡琴]
- Petit Papa Nol [Boney M]
- Come To Me [Milos Vujovic]
- Ripple [Grateful Dead]
- I’d Be An Angel [Randy Crawford]
- Don’t Dream It’s Over [Paul Carrack]
- Love Story [Country Crusaders]
- Mack The Knife [Louis Armstrong]
- Mama’s Broken Heart [Rebel Rock Heroes]
- Candilejas [Pedro Vargas]
- Say It Isn’t So [Billie Holiday]
- In The Ghetto [Christer Sjgren]
- Bag and Baggage [Teapot Industries]
- The Climb [It’s a Cover Up]
- Lady Sings The Blues [Billie Holiday]
- Lisbon Antigua (In Old Lisbon) [Eartha Kitt]
- Where Or When [Patti Page]
- I Can’t Face The Music [Billie Holiday]
- Plus Je T’embrasse [Blossom Dearie]
- Shake Sherry [The Contours]
- 情深说话未曾讲 - Album Version [黎明]
- MADE OF GOLD [Dreams Come True&DABADA]
- Let Our Faith Be Not Alone [Robbie Seay Band]
- Memphis Beat [Jerry Lee Lewis]
- ドラえもん子守唄 [大杉久美子]
- Heartbreaker [will.i.am]
- 当我想起你 [陈百强]
- St James Infirmary [Louis Armstrong&Public Do]
- ROW ROW ROW(Live) [Spike Jones]
- Suerte [The Summer Party Band]
- 桃花扇 [张津涤]
- Fresh [D.J.Funky]
- 青春年华 [谷行云]
- 第1590集_傲世九重天 [我影随风]