《Rolbos》歌词

[00:00:00] rolbos - janita claassen
[00:00:21] o jou rolbos van verlange
[00:00:25] sal jy my dan nooit laat staan
[00:00:30] in my klein geheime kampie
[00:00:34] waai jy teen die drade aan
[00:00:39] vlug ek selfbedrog reaksie
[00:00:43] na die son en see en strand
[00:00:48] soek ek steeds vergeefs twee spore
[00:00:52] in die nat streep van die sand
[00:00:57] o jou rolbos waai bos tolbos
[00:01:02] ek kan mos ook voel weet jy
[00:01:06] waarom dwarrel dwarrel dwarrel
[00:01:08] die vier winde jou geraamtes rondom my
[00:01:16] o jou rolbos waai bos tolbos
[00:01:20] ek kan mos ook voel weet jy
[00:01:25] waarom dwarrel dwarrel dwarrel
[00:01:27] die vier winde jou geraamtes rondom my
[00:01:39] en al sou ek in verbeelding
[00:01:43] na die verre ruimtes gaan
[00:01:48] vind ek tolbos in die kraters
[00:01:52] van my hart se dooie maan
[00:01:57] o jou rolbos van verlange
[00:02:01] sal jy my nooit rus laat vind
[00:02:06] sal jy aan my hart bly rasper
[00:02:10] as jy skarrel voor die wind
[00:02:15] o jou rolbos waai bos tolbos
[00:02:20] ek kan mos ook voel weet jy
[00:02:24] waarom dwarrel dwarrel dwarrel
[00:02:26] die vier winde jou geraamtes rondom my
[00:02:33] o jou rolbos waai bos tolbos
[00:02:38] ek kan mos ook voel weet jy
[00:02:42] waarom dwarrel dwarrel dwarrel
[00:02:45] die vier winde jou geraamtes rondom my
[00:02:57] rolbos waai tolbos
[00:03:01] ek kan mos ook voel weet jy
[00:03:05] waarom dwarrel dwarrel dwarrel
[00:03:08] die vier winde jou geraamtes rondom my
[00:03:15] rolbos waai tolbos draai
[00:03:19] ek kan mos ook voel weet jy
[00:03:24] weet jy weet jy weet jy
您可能还喜欢歌手Janita Claassen的歌曲:
随机推荐歌词:
- 婚誓 [王洁实&谢莉斯]
- 红尘梦 [罗文]
- Like Jesus Does [Eric Church]
- 海洋记忆(English Ver.) [IU]
- 爱的魔力 [张君培]
- 木瓜恰恰恰 [儿童歌曲]
- ただ泣きたくなるの [井上昌己]
- 我的字典里没有离婚,只有丧偶 [抠抠 彗彗 王哥]
- Autumn In New York [Ella Fitzgerald]
- Cri De Ma Vie [Sylvie Vartan]
- 话说老沈阳 [朱晓红]
- I’ve Got A Right To Cry [Mose Allison]
- No Compassion [Talking Heads]
- Molly Dee [The Kingston Trio]
- 浮岛拼图 [Midaho]
- Big Iron [Marty Robbins]
- Under Lie [Klo]
- I Know Where I’m Going [Judy Collins]
- 拉兹之歌 [庄学忠]
- God Give Me Strength [Michael Ball]
- 悄悄告诉你(Live) [范玮琪]
- Am I Blue? [Jimmie Noone]
- My Special Angel [Malcolm Vaughan]
- Wake Up Everybody(Part 1) [Harold Melvin and The Blu]
- And Her Tears Flowed Like Wine [Ella Fitzgerald]
- 一千零一夜(伴奏) [何遇程]
- The Brawl of Britannia [The Tramps]
- The Ways of a Woman in Love [Johnny Cash]
- Only Forever [Kay Starr]
- Here Comes The Sun [Nina Simone]
- La Viudita [Various Artists]
- Over The Hills And Far Away(Remastered 2002) [Gary Moore]
- Pennies from Heaven [Frank Sinatra]
- Blah Blah Blah(DJ Remixed) [DJ Remixed]
- Play That Funky Music(Demo Vocal Version) [ProSource Karaoke]
- Winter Wonderland [The Surfers]
- At Last(LP版) [Jimmy Scott]
- School Day [Chuck Berry]
- Blind Love [Bon Jovi]
- 你是我的小呀小提莫 [网络歌手]