《Tjoklitbeksoentjies》歌词

[00:02:34] Ek is ek en ek's jou gek
[00:02:34] Jy is jy want jy is vry
[00:02:34] Agter jou aan daar kom ek aan
[00:02:34] Ek is hier te kort en daar te lank
[00:02:34] Vir jou is alles net vir nou
[00:02:34] Jy weet vir my is dit lewenslank
[00:02:34] Sonder jou tjoklitbeksoentjies
[00:02:34] So sag soos katoentjies
[00:02:34] Is my hart weer in stukke gekneus
[00:02:34] Jou tjoklitbeksoentjies
[00:02:34] So rond soos pampoentjies
[00:02:34] So nat soos 'n worshond se neus
[00:02:34] Ek is ek en dies my plek
[00:02:34] My tafel is vir twee gedek
[00:02:34] Met tjoklits vir my as ek ophou huil
[00:02:34] Ek's hier gekwes en daar gewond
[00:02:34] Ek gee bes, soos tjoklits l锚,
[00:02:34] stukkies van jou in my lewe rond
[00:02:34] Sonder jou tjoklitbeksoentjies
[00:02:34] Is ek onvoldoentjies
[00:02:34] 'n halwe boks tjoklits is leeg
[00:02:34] Jou tjoklitbeksoentjies
[00:02:34] Gereeld soos seisoentjies
[00:02:34] Is my lewe bittersuurdeeg
[00:02:34] Ek's jou held maar ek sal smelt
[00:02:34] sonder jou, om my gevou,
[00:02:34] soos liefde gesink in papiertjies wat blink
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- 其实你不懂我的心 [蔡琴]
- What The World Is Waiting For [The Stone Roses]
- Circles [The Downtown Fiction]
- 阳光的爱 [李涵]
- People They Know [Peter Bjorn And John]
- Loving U [闵京勋]
- 女神 [杭娇]
- Funeral Do Amor [Peao Carreiro E Ze Paulo]
- Dime(2008 Remaster) [Gondwana]
- Ave Maria [Robert Shaw Chorale&Rober]
- CHAINS(146 Bpm Workout Remix) [Orlando]
- ON FIRE (Accoustic Ver.) [Song Riders]
- Seishun no Kage -青春の影- [岩崎宏美]
- Sekuntum Bunga Plastik(Album Version) [Kembara]
- Yesterday’s Love [David Hasselhoff]
- Jeunes femmes et vieux messieurs [Serge Gainsbourg]
- I Could Never Be Ashamed Of You [Johnny Cash]
- Tenderly [Hit Crew Masters]
- 打游戏 [秦玉杰]
- We Have All Time in the World (On Her Majesty’s Secret Service, 1969) [Cover Masters]
- When I Paint My Masterpiece(Live, October 11, 1989) [Grateful Dead]
- Delicate [Sananda Maitreya&Des’ree]
- Happy Street [Stevie Wonder]
- Call Me [speedmaster]
- Stitches(Remix) [DJ Kee]
- Rhumba Boogie [John Phillips]
- Lullaby Yodel [Lefty Frizzell]
- Soldier Boy(Remastered) [Elvis Presley]
- 特别特别的特别 [阿悄]
- 和你到老 [王逗逗]
- 听我唱情歌 [林距离]
- Hello Friday (feat. Jason Derulo)(Owen Norton Remix) [Flo Rida&Jason Derulo]
- 你是女人 [刘健]
- 未命名 [废埕乐团]
- The Road [Aaron Watson]
- No Quiero Recordar [Canelita]
- Untitled 2 [Tommy Jacob&Hsvn&Jevon Iv]
- Wouldn’t It Be Nice (Stack-O-Vocals) [The Beach Boys]
- Bows & Arrows [Kaiser Chiefs]
- 天使短信铃声 [纯音乐]
- 一路上有爱 [华语群星]