《Is Dit Hoe Die Hemel Lyk?》歌词

[00:00:00] Is Dit Hoe Die Hemel Lyk? - Adam Tas
[00:00:17] Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis
[00:00:21] Sit liewe jesus en my pa
[00:00:25] Hulle praat so oor die boerdery en al die peste wat so pla
[00:00:33] Op 'n agastoof staan 'n ketel en kook soet swart boeretroos
[00:00:41] Daar's 'n glimlag op jesus se gesig
[00:00:45] En in my pa se blou blou oë
[00:00:50] En is dit is hoe sy hemel lyk
[00:00:54] En is dit is hoe sy hemel proe
[00:00:58] En hoeveel paaitjies moes hy loop om 'n stukkie van sy hemel te proe
[00:01:06] En hoeveel paaie mos hy loop om 'n stukkie van sy hemel te proe
[00:01:30] Op 'n visserman skuit in 'n silwer see
[00:01:35] Sit my vriend schalk en vang
[00:01:39] Sulke groot vet visse wat sy nette skeur
[00:01:43] En soos reë n in sy boot in val
[00:01:47] En ek sien hoe hy na sy hemel kyk daar's 'n glimlag in sy oë
[00:01:55] En sy laaste vakansie was so welverdiend
[00:01:59] Soos manna uit die hand van bo
[00:02:03] En is dit is hoe sy hemel lyk
[00:02:07] En is dit is hoe sy hemel proe
[00:02:12] En hoeveel paaitjies mos hy loop om 'n stukkie van sy hemel te proe
[00:02:20] En hoeveel paaie mos hy loop om 'n stukkie van daai hemel te proe
[00:02:45] Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis
[00:02:48] Sit liewe jesus en my pa
[00:02:53] Hulle praat so oor die boerdery en sê alles is okay my bra
您可能还喜欢歌手Adam Tas的歌曲:
随机推荐歌词:
- 天上的风 [张恒[西安]]
- 冲浪季节(30秒铃声版) [F.I.R.飞儿乐团]
- 0840凡人修仙传 [万川秋池]
- CRYSTAL [太极]
- Obsessed [Miley Cyrus]
- 小和尚也爱大美女 [孙唯缤]
- 銀の薔薇-Kanatolyrics- [梶裕貴]
- 镜 [女王蜂]
- 午前4時の物語 [滨田省吾]
- C’est comme a [Jacques Brel]
- Never Gonna Fall In Love Again [Miguel Bose]
- Len Tebe [Ivan Tasler]
- Je partirai [Gilbert Bécaud]
- Brand New Man [Ameritz Tribute Club]
- Ai Que Vontade [Itamar Assumpo&As Orquíde]
- Take Sometime [贵族乐团]
- 失恋阵线联盟(伴奏) [许东黎]
- 青春旧事 [石牌音乐]
- 驴友歌(Remix) [伊啦啦]
- 对牛弹琴 [呼噜博士]
- Perfecta [Star Cast]
- 鸭子嘴巴为什么这么扁? [熊爸爸为什么]
- 一切都变了(伴奏) [宸荨樱桃]
- That Old Black Magic [Louis Prima&Keely Smith]
- 如果早知道(DJCola Mix版) [苑紫盈]
- ern páv (Hard To Say I’m Sorry) [Hana Zagorova&Miroslav Vy]
- The Fairy On The Christmas Tree [Jimmy Rushing]
- Bolivia [Los Kjarkas]
- Here in the Dark [T-Bone Walker]
- Don’t Let It Go To Your Head(Album Edit)(Album Edit) [Lilyjets&J.Alexander&B.St]
- Don’t Cry for Me Argentina(Re-Recorded Version) [Platinum Collection Band]
- Numbers [Various Artists]
- Steam-6 [In the Style of Ty Herndon (Karaoke Version with Backup Vocals)] [Karaoke]
- 青色宇宙 [无鱼&浅沧]
- I’m Not Your Steppin’ Stone [The Riders&Paul Revere]
- 再唱山歌 [吉吉丽娅]
- Officer [Operation Ivy]
- 演唱会(直上) [张学友]
- 恶搞太阳当空照 [网络歌手]
- 心留苗山 [阿幼朵]
- 快乐 [欧得洋]
- 也许是雨水(Live) [Lazybone]