《Hier Is ’N Mens》歌词

[00:00:00] Lied Van Die Lewe - Ge Korsten
[00:00:01] Written by:S. Alexande
[00:00:08] Om jonk te wees bring lekker dae
[00:00:12] Die son skyn dan op elke dag
[00:00:15] Die kinders skaats en ry fiets in die strate
[00:00:20] Jongmense luister na nuwe plate
[00:00:23] Niemand d aan die tyd wat verby gaan
[00:00:27] En dat die lewe net nie stil sal staan
[00:00:31] En dat die lewe net nie stil sal staan
[00:00:36] Sing met my 'n lied van die lewe
[00:00:40] Sing met my van jonk en oud
[00:00:44] Die lewe gee soveel mooier dae
[00:00:48] Maar dikwels gaan dit so gou verby
[00:00:51] Sing met my 'n lied van die lewe
[00:00:55] Sing met my van jonk en oud
[00:00:59] Die lewe gee soveel mooier dae
[00:01:02] Maar dikwels gaan dit so gou verby
[00:01:06] Ja dikwels gaan dit so gou verby
[00:01:14] Maar die lewe sal nooit stilstaan
[00:01:18] Dae kom en dae gaan
[00:01:21] Die jonges trou en gaan op hul eie
[00:01:25] Nou kom daar soms sware tye
[00:01:29] Almal werk net vir die hede
[00:01:33] Ure maande en jare vlieg soos die wind verby
[00:01:38] Ure maande en jare vlieg soos die wind verby
[00:01:46] Sing met my 'n lied van die lewe
[00:01:50] Sing met my van jonk en oud
[00:01:53] Die lewe gee soveel mooier dae
[00:01:57] Maar dikwels gaan dit so gou verby
[00:02:01] Sing met my 'n lied van die lewe
[00:02:05] Sing met my van jonk en oud
[00:02:08] Die lewe gee soveel mooier dae
[00:02:12] Maar dikwels gaan dit so gou verby
[00:02:16] Maar dikwels gaan dit so gou verby
[00:02:23] Die oues word dan ook weer ouer
[00:02:27] Hul word dan oupa en oumama
[00:02:31] Dae word dan vinnig korter
[00:02:35] Langsaam gaan die son dan onder
[00:02:39] Herinneringe laat ons oor die lewe wonder
[00:02:43] Lewe van mooi en troebel dae
[00:02:46] Staan einde toe
[00:02:48] Lewe van mooi en troebel dae
[00:02:54] Staan einde toe
[00:03:02] Sing met my 'n lied van die lewe
[00:03:05] Sing met my van jonk en oud
[00:03:09] Die lewe gee soveel mooier dae
[00:03:13] Maar dikwels gaan dit so gou verby
[00:03:17] Sing met my 'n lied van die lewe
[00:03:21] Sing met my van jonk en oud
[00:03:24] Die lewe gee soveel mooier dae
[00:03:28] Maar dikwels gaan dit so gou verby
[00:03:31] Maar dikwels gaan dit so gou verby
[00:03:37] So gou verby
[00:03:43] So gou verby
[00:03:49] So gou verby
您可能还喜欢歌手Gé Korsten的歌曲:
随机推荐歌词:
- Paper Cut (Japan Edit) [Linkin Park]
- それが大人ってもんなのか [チュール]
- 妈妈咪呀(Preview) [Narsha]
- 锣鼓喧天 《唐知县审诰命》选段 [周东亮]
- セブンティ·カラーズ·ガール [稲垣潤一]
- Silent Night [Peter Buffett]
- 水浒全传347集 [单田芳]
- 139流氓艳遇记 [万川秋池]
- 留不住的你 [冰山来客]
- 那么多 [黄曼]
- We Want Eazy(12 remix) [Eazy-E]
- Y Qué? [Torreblanca]
- My Special Angel [Connie Francis]
- Man Alone [康威-特威提]
- The Look Of Love [Sergio Mendes & Brasil ’6]
- Yo No Se Que Me Han Hechos Tus Ojos [Carlos Gardel]
- 优雅的衣架 [刘先梅]
- Pony [Union Of Sound]
- Retina [Headplate]
- Wake Me When It’s Over [Willie Nelson]
- Stay for a While [Angie Stone&Anthony Hamil]
- You’ve Got Bad Intentions [Bobby ”Blue” Bland]
- Anti Hero [Marlon Roudette&Lala Joy]
- It Amazes Me [Tony Bennett]
- Sh Boom Life Could Be a Dream [Chordettes]
- Rhythm Of The Rain [Johnny Tillotson]
- The One(Remix) [SS501]
- Come Back Baby [Ray Charles]
- It’s Raining Men [The Weather Girls]
- 水浒0083 [单田芳]
- 再见!莫扎特! [蛋糕炸弹]
- I’ll Never Be Free [Patti Page]
- 蒙蒙细雨忆当年 [龙飘飘]
- So Long, I’m Gone [Warren Smith]
- 山歌唱到一百岁 [刘媛媛]
- Vuelve [Banda XXI]
- Salí de Casa [Los Rude Boys]
- Rendez-vous sous la pluie [Jean Sablon]
- Il coccodrillo come fa [Cartoon Band]
- 音效狗叫声 [网络歌手]
- The Loco-Motion(Live in Sydney) [Kylie Minogue]