《Pienk Champagne》歌词

[00:00:00] Pienk Champagne - Monique
[00:00:08] Y's sterker as 'n storm
[00:00:12] Jy's wilder as die wind
[00:00:16] Jy kyk nog na die wêreld
[00:00:19] Deur die oë van 'n kind
[00:00:24] Jou speelgrond is die somer
[00:00:28] Jy maak net soos jy wil
[00:00:32] Jy vlei my met jou woorde
[00:00:35] Maak die wêreld om my stil
[00:00:40] Want jy soen is soos pienk Champagne
[00:00:45] Jou sagte mond wat my lippe lyn
[00:00:49] Nêrens êrens anders
[00:00:50] As hier in jou arms
[00:00:53] Kaalvoet in die gras
[00:00:54] Weet ons waar die wind ons waai
[00:00:58] En jy maak my vry
[00:01:01] Steel my hart want jy kan hom kry
[00:01:04] En ek wens ek kon verdwyn
[00:01:10] In jou soen soos pienk Champagne
[00:01:20] Ek het rusteloos gewonder
[00:01:24] Ek moes op my eie staan
[00:01:28] Net 'n swerwer totdat
[00:01:30] Jy vir my kom wys het
[00:01:32] Waaroor liefde gaan
[00:01:36] My lewe is 'n raaisel
[00:01:40] Jy lees my soos 'n boek
[00:01:44] As jou oë in myne wegraak
[00:01:47] Weet ek jy't na my kom soek
[00:01:52] Want jou soen is soos pienk Champagne
[00:01:57] Jou sagte mond wat my lippe lyn
[00:02:01] Nêrens êrens anders as hier in jou arms
[00:02:05] Kaalvoet in die gras
[00:02:06] Weet ons waar die wind ons waai
[00:02:10] En jy maak my vry
[00:02:13] Steel my hart want jy kan hom kry
[00:02:17] En ek wens ek kon verdwyn
[00:02:22] In jou soen soos pienk Champagne
[00:02:32] Pienk Champagne
[00:02:37] Jou soen jou soen jou soen
[00:02:40] Jou soen is soos pienk Champagne
[00:02:45] Jou sagte mond wat my lippe lyn
[00:02:49] Nêrens êrens anders as hier in jou arms
[00:02:53] Kaalvoet in die gras
[00:02:54] Weet ons waar die wind ons waai
[00:02:58] En jy maak my vry
[00:03:01] Steel my hart want jy kan hom kry
[00:03:05] En ek wens ek kon verdwyn
[00:03:10] In jou soen soos pienk Champagne
[00:03:19] Soen soos pienk Champagne
[00:03:24] Pienk Champagne
您可能还喜欢歌手Monique的歌曲:
随机推荐歌词:
- Bomba Boomerang [Piero Pelù]
- 好感 [辛龙]
- 一个小心愿 [王菲]
- Is It Familiar? [Fastbacks]
- Turn Me Around(LP版) [K.D. Lang]
- 行くぞ!ゴーダム [水木一郎]
- 状我大沈阳 [金6]
- Shout it Out(Kevin Angel Extended Mix) [David Lindgren]
- Send Me The Pillow You Dream On [The Everly Brothers]
- Falling For Somebody New(单曲版) [Kuma]
- Kennst du die Stars [Oliver Pocher&Bushido]
- Quiero Ser Chochi [Alaska y Dinarama]
- Now That It’s Over [Jennifer Rush]
- Un Minuto de Amor [Los Panchos]
- From Now On [Peggy Lee]
- Sweat [The Great Pop Crew]
- Evil Hearted Woman [Lightnin’ Hopkins]
- Tutti Buoni [Litfiba]
- Ich leb hier gern [Dirk Busch]
- We the best [Carimi]
- 德行好少年 [MC王泽宇]
- Love Story [vasia]
- TreatYouBetter(KissgunRemix) [接个吻,开一枪]
- Twenty Flight Rock [Cliff Richard]
- It’s My Life(B&B Remix) [DJ Bobo]
- 危险时间 [张佑方]
- 山间的小溪 [谌杰]
- You Raise Me Up [朴基英]
- Se Me Olvidó [Antonio Orozco]
- Lean On [Major Lazer&M&DJ Snake]
- Got My Mind Set On You [Deja Vu]
- Chuck Berry Bio [群星]
- 正中红心(吉他弹唱demo) [郑冰冰]
- Ain’t No Stoppin’ Us Now [Wayman Tisdale]
- Early Morning Rain [In the Style of Eva Cassidy](Karaoke Lead Vocal Version) [The Karaoke Channel]
- Silent Night [The Reggae Band]
- 和尚吹泡泡 [穆志祥]
- うんめい★クリスタリゼイション [小倉唯]
- 最好的债 [杨千嬅]
- 醉在你怀中 [林淑娟]