《Kom Ons Loop Weg Vanaand》歌词

[00:00:00] Kom Ons Loop Weg Vanaand - Monique
[00:00:08] Ek kan nie wag om myself te verloor
[00:00:11] In jou oë Jou oë
[00:00:16] Ek kan nie wegbly van jou nie
[00:00:18] Hoe't jy my getoor
[00:00:20] Getoor
[00:00:23] Ek en jy weet ek moet wegbly van jou
[00:00:26] Jy's verbode Verbode
[00:00:31] Met elke woord wat jy sê raak ek weg in
[00:00:34] Jou woorde Jou woorde
[00:00:38] Breek die reël net hierdie keer
[00:00:41] Sit af die ligte sluit die deur
[00:00:45] Niemand sal ons langer meer kan keer
[00:00:51] Kom ons sloop weg vanaand
[00:00:54] Net vir een aand
[00:00:57] Gee my jou hand en
[00:00:59] Kom ons loop weg vanaand
[00:01:02] Dis ons een aand
[00:01:04] Waar ek en jy een kan wees
[00:01:07] Hou my styf by jou
[00:01:10] Hou my teenaan jou
[00:01:11] Hou my naby jou
[00:01:13] Vat my ver van hier weg vanaand
[00:01:18] Kom ons loop weg vanaand
[00:01:21] Kom ons loop weg vanaand
[00:01:28] Gee jouself aan my oor baby maak toe
[00:01:31] Jou oë Jou oë
[00:01:35] Ek weet die liefde is blind maar ek bly
[00:01:38] In jou glo Ek glo
[00:01:42] Ons altwee weet ek moet wegbly van jou
[00:01:45] Jy's verbode Verbode
[00:01:50] Dis ons eerste en laaste keer
[00:01:53] Ek belowe Belowe
[00:01:57] Breek die reël net hierdie keer
[00:02:01] Sit af die ligte sluit die deur
[00:02:05] Niemand sal ons langer meer kan keer
[00:02:11] Kom ons sloop weg vanaand
[00:02:14] Net vir een aand
[00:02:16] Gee my jou hand en
[00:02:18] Kom ons loop weg vanaand
[00:02:21] Dis ons een aand
[00:02:23] Waar ek en jy een kan wees
[00:02:27] Hou my styf by jou
[00:02:29] Hou my teenaan jou
[00:02:31] Hou my naby jou
[00:02:33] Vat my ver van hier weg vanaand
[00:02:37] Kom ons loop weg vanaand
[00:02:41] Kom ons loop weg vanaand
[00:02:43] Breek die reël
[00:02:46] Net hierdie keer
[00:02:50] Sit af die ligte
[00:02:54] Sluit die deur
[00:02:58] Kom ons loop weg vanaand
[00:03:01] Net vir een aand
[00:03:03] Gee my jou hand en
[00:03:05] Kom ons loop weg vanaand
[00:03:08] Dis ons een aand
[00:03:11] Waar ek en jy een kan wees
[00:03:14] Hou my styf by jou
[00:03:16] Hou my teenaan jou
[00:03:18] Hou my naby jou
[00:03:20] Vat my ver van hier weg vanaand
[00:03:24] Kom ons loop weg vanaand
[00:03:28] Kom ons loop weg vanaand
您可能还喜欢歌手Monique的歌曲:
随机推荐歌词:
- 记住我现在的样子(新歌) [李恕权]
- 终身大事 [蔡琴]
- 新鸳鸯蝴蝶梦 [侯长青]
- 爱你越深伤痛就越深 [李菓]
- 不是那场雨 [夏军]
- こはんを食へよう (一起吃饭吧) [Goose House]
- 一生最爱 [黎明]
- 广阔无垠 [金典]
- I Know how it feels [The Marvelettes]
- No Strings(DJ Jazzy Jeff Roller Boogie Remix) [Mayer Hawthorne]
- 为了你 [MC梦梵]
- La Vita E’ Così [Jake La Furia]
- Bal dans ma rue [Edith Piaf]
- Without The One You Love [Aretha Franklin]
- All In One [Bob Marley]
- 圣洁与你同在 [霓裳]
- We’re Going To Ibiza [Top Des Tops]
- One Hand, One Heart [The Karaoke Channel]
- Eventually [Brenda Lee]
- Handful Of Stars [Dinah Washington]
- Don’t Make Me Go [Johnny Cash]
- 星の在り処 (Full Ver) [う~み]
- We’’ll Be Together [Elvis Presley]
- La Banana [Dos Morenos]
- 上邪·秋千 [喵酱油]
- Jealous [Les Paul&Mary Ford]
- 淡紫色的情歌 [Juswuga]
- Pusher [Sleepy Tom]
- 微信聊天新套路:我用意念回复了你(莫萱日记5月16日) [萱草]
- Reunion [Korea Girl]
- You Don’t Belong [uk subs]
- Lover Come Back to Me(Live) [Billie Holiday&Miles Davi]
- The Waves Of The Ocean Are Whispering Goodnight [Al Bowlly&Loesser]
- Blush [Aaron Gordon]
- Old Enough To Love [Ricky Nelson]
- Daisy [Stone Temple Pilots]
- Bus Stop Boxer [Eels]
- Excuse Me [BESTie]
- 梦里秋水长 [王山]
- 第2422集_擦肩而过 [祁桑]
- 这几年 [庄里兄弟]