《Ek Val vir Jou》歌词

[00:00:00] Ek Val vir Jou - Monique
[00:00:01] Written by:Anna-Karima Holm/Ari Lehtonen/Marko Reijosen/Annie Kratz-Guta/Niel Schoombee
[00:00:02] Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
[00:00:06] Ek val vir jou
[00:00:09] Ek voel paniekerig benoundheid wat ek glad nie regtig werklik ken
[00:00:12] My wê reld tuimel rond
[00:00:14] Ek kyk of ek jou hart vir my kan wen
[00:00:16] Ek kan nie keer k k keer
[00:00:18] Dis alles wat ek in my voel
[00:00:20] Ek veg beveg tussen my hart ek wys jou weg
[00:00:23] Ek wil my lewe voluit leef
[00:00:25] Tokkel op my sad key
[00:00:27] Ek wil die passie voel en alles leef
[00:00:28] Dis alles net n fantacy
[00:00:30] Ek wil my lewe voluit leef
[00:00:32] Dis my reality
[00:00:34] Dit gooi my rond en bond dag en nag
[00:00:37] Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
[00:00:41] Ek kan dit nie glo nie
[00:00:43] Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou
[00:00:51] Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
[00:00:54] Ek kan dit nie glo nie
[00:00:57] Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou
[00:01:12] Ek is op n krietiese miessie met al my drome in jou hand
[00:01:15] Net soos n rower op n skip soek ek daai skat diep in die sand
[00:01:19] Ek is histeries geneties is my hart altyd vol
[00:01:21] Dis nie n droom nie dis die werklikheid en dis hoe ek rol
[00:01:26] Ek wil my lewe voluit leef
[00:01:28] Tokkel op my sad key
[00:01:29] Ek wil die passie voel en alles weet
[00:01:31] Dis alles net n fantacy
[00:01:33] Ek wil my lewe voluit leef
[00:01:34] Dis my reality
[00:01:36] Dit gooi my rond en bond dag en nag
[00:01:39] Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
[00:01:43] Ek kan dit nie glo nie
[00:01:46] Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou
[00:01:53] Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
[00:01:57] Ek kan dit nie glo nie
[00:02:00] Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou
[00:02:08] Ek struikel ek struikel
[00:02:12] Check dit uit
[00:02:12] Ek kan dit nie glo nie
[00:02:14] Snotkop
[00:02:15] Ek struikel
[00:02:17] Ek struikel nou
[00:02:24] Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
[00:02:29] Ek kan dit nie glo nie
[00:02:31] Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou
[00:02:38] Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel
[00:02:43] Ek kan dit nie glo nie
[00:02:45] Nooit gedink dat ek die een sal wees wat val vir jou
您可能还喜欢歌手Monique&Snotkop的歌曲:
随机推荐歌词:
- L’ Inconstant [Etienne Daho]
- Your Pops Don’t Like Me (I Really Don’t Like This Dude) [Nick Cannon]
- Lazy River [Michael Bublé]
- Mean Streak [Deep Purple]
- 亲爱的对不起 [小薇]
- 琼浆河 [浪乐队]
- Pretty Boy Floyd(Album Version) [Ramblin’ Jack Elliott]
- Time of the Season(Live) [Argent]
- 你还会爱我吗 [成云刚]
- 22秒绝对上头(3D版) [佐先生]
- Have Yourself a Merry Little Christmas [Connie Francis]
- Moonshine Rhyme [The Dirtball]
- Para Comenzar [Guadalupe Pineda]
- Puerto del Viento [Oleander]
- Light Flight [Méav]
- 春之梦 [千百惠]
- Little Earthquakes(2015 Remaster) [Tori Amos]
- 丫呜婆 [林子祥]
- Je T’aime Mon Amour [Buck 65&Charlotte Savary]
- De Esta Sierra A La Otra Sierra [Lorenzo de Monteclaro]
- Chuchuwa [Grupo Infantil Guarderia ]
- Tantinho(DeepLick Remix) [Carlinhos Brown]
- I Love You Porgy [Nina Simone]
- 我的左手右手 [苏小麦&俊熙]
- 默默祝福你 [高胜美]
- Hohoemi No Bakudan(Musicbox Vocal Version) [Miku and Her Friends]
- Taiyo Yongou [10-FEET]
- I Feel Pretty [Annie Ross]
- 左耳(伴奏)(伴奏) [李蒙生]
- 星星来的小天使第四阶段 [早教歌曲]
- Run Softy, Blue River [Johnny Cash]
- 花灯酒绿 [秘密旅行乐队]
- Millennium [Robbie Williams]
- El Tren Lento [Helenita Vargas]
- 杀伐 [妖麟]
- Llopar Lloviendo [Alegrìa Amaya]
- 无情伤 [张玮伽]
- 僕の大好きな場所 [吉田拓郎]
- 戏如人生·人生如戏 [纪秋琳]
- Coimbra(Verso remasterizada) [Roberto Carlos]
- This Is My Goodbye [Various Artists]