《Skinnidip》歌词

[00:00:02] Skinnidip - Robbie Wessels
[00:00:03] Written by:Robbie Wessels
[00:00:05] Dit was prysuitdeling die hele dorp was daar
[00:00:10] Kobus het soos altyd weer die beste gevaar
[00:00:14] Toe hy opstap met sy rugby prestasie
[00:00:19] Hoor hy konfidentiele informasie
[00:00:26] Hy kon uitvis wat juffrou muller in die skoolhoof se oor sis
[00:00:34] Skinnidip saam my
[00:00:38] Maandag as die skoolklok lui
[00:00:42] Skinnidip saam my
[00:00:45] My bikini is te klein vir my
[00:00:54] N periode was nog nooit ooit so kort nie
[00:00:58] Ons wou nerens anners wees as voor daai bord nie
[00:01:02] Nog nooit het ons daai juffrou so gesien nie
[00:01:06] In ons drome was sy sonner haar bikini
[00:01:09] Ons het begeer om haar woorde voor ons oe te sien gebeur
[00:01:18] Skinnidip saam my
[00:01:22] Maandag as die skoolklok lui
[00:01:26] Skinnidip saam my
[00:01:29] My bikini is te klein vir my
[00:01:38] In die boomhuis van ou albert cupido
[00:01:41] Sien ons die skoolhoof in sy army speedo
[00:01:46] Juffrou muller met sjampanje in haar een hand
[00:01:50] Kaalbas op die trappie by die vlak kant
[00:01:53] Toe staan sy op
[00:01:55] Toe val die boomhuis met die woorde in ons kop
[00:02:02] Skinnidip saam my
[00:02:06] Maandag as die skoolklok lui
[00:02:10] Skinnidip saam my
[00:02:13] My bikini is te klein vir my
[00:02:18] Skinnidip saam my
[00:02:22] Maandag as die skoolklok lui
[00:02:26] Skinnidip saam my
[00:02:29] My bikini is te klein vir my
您可能还喜欢歌手Robbie Wessels的歌曲:
随机推荐歌词:
- 两座位跑车 [张敬轩]
- Yerba Mala [Lola Beltrán]
- Strong Again [N-Dubz]
- Blue Tango [Amanda Lear]
- One Day I’ll Fly Away [Kimberley Walsh]
- Livin’ On My Own [Ambrosia]
- The Girl For Me [Neil Sedaka]
- 大拇指 [儿歌精选]
- 关于你的一切 [南湘]
- Fattening Frogs For Snakes [Sonny Boy Williamson]
- Go Tell It on the Mountain [Mahalia Jackson]
- Easy Living [Marvin Gaye]
- It’s Only a Paper Moon [Cliff Edwards]
- You Were Made For All My Love [Jackie Wilson]
- Who’s Sorry Now [Celly Campello]
- Crying In The Rain [The Everly Brothers]
- We Will Rock You — Karaoké Avec Chant Témoin — Rendu Célèbre Par Queen Et Tiré Du Film ”Knight’s Tale” [Karaoke]
- We All Bleed [Crossfade]
- 陈冠宇 [陈冠宇]
- Overwatch [Dan Bull&Iain Mannix&Veel]
- Crawl [Entombed]
- Travelin’ Band(Live/1997) [John Fogerty]
- 起风的黄昏(Live) [罗中旭]
- Angela [Luigi Tenco]
- I Never Let You Cross My Mind [Marty Robbins]
- Crazy Feeling [Edda]
- Farmer’s Daughter [The Beach Boys]
- Wooden Heart [Elvis Presley]
- 梦回故乡(粤语版伴奏) [艺涛]
- 我爱你 [隋万里]
- Entrance [曹承佑]
- Somebody Loves You [Dean Martin]
- 夜 [周芊芊]
- One Life(Radio Edit) [Roger Shah&DJ Feel&Zara T]
- 这个聚会(Live) [泡泡糖乐队]
- Honey’s Lovin’ Arms [Duke Ellington]
- That’s Where I Learned to Pray [John Greer]
- Hair / Crazy in Love [Union Of Sound]
- 七月毕业季 [黄 诗 佳]
- 告别之前 [陈柏宇]