《’n Vrou Will Dit Hoor》歌词

[00:00:05] Praat sag
[00:00:06] Vermy harde woorde
[00:00:09] Bly lief
[00:00:11] Want jy’t haar belowe
[00:00:14] Wees sterk
[00:00:16] Want sy het jou nodig
[00:00:21] Wees vir haar die lig
[00:00:24] Bly leer om te vergewe
[00:00:29] Bly glo daar’s goed in die lewe
[00:00:34] Bly hoop want sy verwag dit van jou
[00:00:42] Sy wil raak aan jou hart
[00:00:44] sy wil vat aan jou siel
[00:00:47] Sy wil als met jou deel
[00:00:49] sorg dat jy nie verniel
[00:00:51] Sy wil weet wat jou pla
[00:00:54] wat’s jou heel diepste vrae
[00:00:56] Moenie stilbly want ‘n vrou wil dit hoor
[00:01:01] Sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet
[00:01:06] Sy wil glo sy’s die vuur wat nog steeds in jou woed
[00:01:10] En dan hou jy haar vas
[00:01:13] fluister sag in haar oor
[00:01:15] Maak net seker dat jy haar nooit verloor
[00:01:26] Sien raak waarna sy strewe
[00:01:31] En as haar moed haar begewe
[00:01:36] Wees daar en sê vir haar dat sy kan
[00:01:42] Wys haar die groter plan
[00:01:46] Sê meer dit wat haar opbou
[00:01:50] Sê weer dit waarvan sy hou
[00:01:55] Kyk mooi na haar want sy’s lief vir jou
[00:02:03] Sy wil raak aan jou hart
[00:02:06] sy wil vat aan jou siel
[00:02:08] Sy wil als met jou deel
[00:02:11] sorg dat jy nie verniel
[00:02:13] Sy wil weet wat jou pla
[00:02:15] wat’s jou heel diepste vrae
[00:02:18] Moenie stilbly want ‘n vrou wil dit hoor
[00:02:23] Sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet
[00:02:27] Sy wil glo sy’s die vuur wat nogsteeds in jou woed
[00:02:32] En dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor
[00:02:37] Maak net seker dat jy haar nooit verloor
[00:02:41] Want ‘n vrou wil dit hoor…
[00:02:44] (Elke hartklop, elke asem)
[00:02:46] ‘n vrou wil dit hoor
[00:02:48] (Elke hartklop, elke asem)
[00:02:51] ‘n vrou wil dit hoor
[00:02:53] (Elke hartklop, elke asem)
[00:02:56] ‘n vrou wil dit hoor
[00:03:01] Sy wil raak aan jou hart
[00:03:03] sy wil vat aan jou siel
[00:03:06] Sy wil als met jou deel
[00:03:08] sorg dat jy nie verniel
[00:03:10] Sy wil weet wat jou pla
[00:03:13] wat’s jou heel diepste vrae
[00:03:15] Moenie stilbly want ‘n vrou wil dit hoor
[00:03:20] Sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet
[00:03:25] Sy wil glo sy’s die vuur wat nog steeds in jou woed
[00:03:30] En dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor
[00:03:35] Maak net seker dat jy haar nooit verloor
[00:03:39] Want ‘n vrou wil dit hoor…
您可能还喜欢歌手Bobby Van Jaarsveld的歌曲:
随机推荐歌词:
- 财神到 [许冠杰]
- Space Travel Is Boring [Sun Kil Moon]
- Humiliation [Kate Miller-Heidke]
- Ni divin ni chien [Yannick Noah]
- 遇 [刘文正]
- Gershwin, I. Gershwin: I’ve Got A Crush On You(Album Version) [Laura Fygi&Jan Menu]
- sweet dream [weir&miss A-Min]
- ミルキィ A GO GO [ミルキィホームズ]
- 半醉半清醒(Live) [江蕙]
- I Don’t Know [李龙]
- Superhereos [Daft Punk]
- Judgement Day(Live) [Saxon]
- Lovers Who Wander [Dion]
- 日曜日はダメダメよ [THE IDOLM@STER]
- One Track Mind [Bobby Lewis]
- Hani Lempengnya Hangus [Exists]
- En gng jag seglar i hamn [Harry Arnold’s Orchestra&]
- When A Man Loves A Woman [The Digital Disco Band]
- Evil Hearted Woman [Lightnin’ Hopkins]
- In the Still of the Night [Django Reinhardt]
- bano [Orinegro Tropical]
- I Know [Livingnote&]
- Hard To Love [Kacy Hill]
- Smalltown Boy(Home Studio Edit) [Bronski Beat]
- Hey There Lonely Girl(Rerecorded Version) [Eddie Holman]
- 就算我忘记我自己 [宋向楠]
- Let’s Go [Ne-Yo&Calvin Harris]
- Para No Acordarme de Ella [Luis Coronel]
- 闯一闯 [朗坤]
- 死在江南烟雨中(Remix) [王恒东]
- Say Boss Man [Bo Diddley]
- 农家好 [喜从天降]
- Stu Fungo Cinese [Gege Di Giacomo]
- I’m Still A Guy [In the Style of Brad Paisley](Karaoke Instrumental Track) [Backtrack Professional Ka]
- Given to Fly(Acoustic Version|Pearl Jam Cover) [Acoustic Chill Out]
- Time Waits for No One [The Hilltoppers]
- 天蓝色的约定 [God]
- 飞流河川 [群星]
- 炮弹 [群星]
- 大夢宮 [SolPie p]