《Pampoen》歌词

[00:00:00] Pampoen (南瓜) - Steve Hofmeyr
[00:00:15] Sing sing jou woorde teen my vas
[00:00:23] Bring jou hele lewe in 'n tas
[00:00:31] Vat 'n trein na bloemfontein
[00:00:35] En die 506 na petrus steyn
[00:00:39] En as jy wil vat daar 'n bicycle
[00:00:47] Volg volg die grondpad teen die bult
[00:00:55] Hol oor die velde as jy wil
[00:01:04] Hier wag ek die jare om
[00:01:07] Vir 'n stofwolk op die horison
[00:01:11] Of iets soortgelyk wat soos jy lyk
[00:01:19] Ekt nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[00:01:23] En 'n trekker wat se tyres lek
[00:01:27] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:01:31] Kom jy by my intrek
[00:01:35] Ekt nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[00:01:39] En 'n plaas wat ek afbetaal
[00:01:43] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:01:47] Kom jy om my te haal
[00:01:55] Stuur stuur my liefde vir jou ma
[00:02:03] Maar as jy kom los haar net daar
[00:02:12] Want hiers net plek vir drie van ons
[00:02:15] Dis ek en jy en 'n af-oor hond
[00:02:19] Sy naam is roof maar hys al jare doof
[00:02:27] Bring bring daai goedjies wat jou pla
[00:02:35] En ek maak 'n ring van ogies draad
[00:02:43] Ek spaar nog vir die diamant
[00:02:47] En 'n donkiekar vir die predikant
[00:02:51] Ek sal moet blomme leen tot dit eendag reen
[00:02:59] Ekt nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[00:03:03] En 'n trekker wat se tyres lek
[00:03:07] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:03:11] Kom jy by my intrek
[00:03:15] Ekt nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[00:03:19] En 'n plaas wat ek afbetaal
[00:03:23] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:03:27] Kom jy om my te haal
[00:03:35] Ek soek n bril om die brief te lees
[00:03:43] Dis sy
[00:03:45] Maar sy was lankal dood gewees
[00:03:51] Sy het nog nooit n van gehad nie
[00:03:55] Sy weet nie waars haar lewensmaat nie
[00:04:00] In bloemfontein
[00:04:03] Was dit petrustein
[00:04:07] Sy lê
[00:04:09] Met n briefie teen haar bors
[00:04:15] Wat sê
[00:04:17] Ek is dood van die grootte dors
[00:04:24] Jare sonder jou in pretoria
[00:04:27] Wag ek vir jou dat jy sal vra
[00:04:31] Kom hou my vas
[00:04:35] Ag bring jou hele tas
[00:04:41] Ek tog n vrot pampoen
[00:04:45] En n stukkende skoen
[00:04:47] En n trekker wat se tyres lek
[00:04:51] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:04:55] Kom jy by my intrek
[00:04:59] Ek tog n vrot pampoen
[00:05:01] En n stukkende skoen
[00:05:03] En n plaas wat ek afbetaal
[00:05:07] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:05:11] Kom jy om my te haal
[00:05:15] Ek tog n vrot pampoen
[00:05:17] En n stukkende skoen
[00:05:19] En n plaas wat ek afbetaal
[00:05:23] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:05:27] Kom jy om my te haal
[00:05:31] Kom jy om my te haal
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- 疾风 [陈百强]
- 在别处 [许巍]
- brand new day [katelyn tarver]
- Where This Love Could End Up(Album Version) [Keyshia Cole]
- 离别的愁绪(修复版) [秦永]
- 微风往事 [小娟&黎强]
- 搞笑铃声-鸡叫(DJ版) [铃声]
- Heart’s Gate(2013 Remaster) [Stephen Stills]
- 地藏菩萨本愿经(南无地藏王菩萨 卷下) [佛经]
- 归宿 [刘德华]
- 家在新乡 [锃亮组合]
- 舌尖上的中国 [税子洺]
- Everything Else [Howie Day]
- Old Enough To Love (2001 Digital Remaster)(2001 Digital Remaster) [Ricky Nelson]
- I Want a Guy [The Marvelettes]
- It Never Entered My Mind [Julie London]
- You Are My Sunshine [Gene Autry]
- Ready To Go [InstaHit Crew]
- Evidence [FAITH NO MORE]
- Commander [Kelly Rowland&David Guett]
- Too Many Secrets [PATSY CLINE]
- Que Sera Sera [Max Cryer & The Children]
- La tête dans les étoiles(studio) [Acwl]
- 逍遥(Live) [黄旭&石璐]
- Todos Tienen Tortita [Botellita De Jerez]
- I’m in Love Again [Bill Haley]
- No, No, No, No [James Brown]
- Pistol Packin’ Mama [Gene Vincent]
- Falling In Love With Love [Patti Page]
- 青龙永夜(Live) [华语群星]
- Toque de So Bento Grande de Angola [Paulo César Pinheiro]
- Indian Summer (Bab’e Leto) [The Top Stop]
- Why Don’t You Love Me(137 BPM) [Stretching Chillout Music]
- La Malaguea [Trio Calaveras]
- Prologue [Gentle Giant]
- Yesterday [小野リサ]
- What Now My Love [Shirley Bassey]
- Que Tengo Que Hacer [Latin Band]
- Love Me Or Leave Me [Rod Stewart]