《Woud Van Stilte》歌词

[00:00:00] Woud Van Stilte - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by: H Beukes/M Joubert
[00:00:10] Wanneer die herberge teen my gesluit word
[00:00:13] As ek van vermoeienis klein is
[00:00:18] Vlam jy n vuurherd van vertroosting
[00:00:24] Jy laat die grys van gister
[00:00:28] Rooi in donker klowe blom
[00:00:30] In my hart plant jy
[00:00:32] N woud van stilte
[00:00:47] Wanneer ek teen die skemer se sperdraad verstar
[00:00:50] Die nag soos n tronk om my sluit
[00:00:52] As my oë oorstroom
[00:00:55] Verjaag jy die droefnis met die oop horison van jou stem
[00:01:01] Jy laat die grys van gister
[00:01:04] Rooi in donker klowe blom
[00:01:07] In my hart plant jy
[00:01:09] N woud van stilte
[00:01:29] Wanneer die twyfel snuffel aan my dink
[00:01:32] As ek steier teen die afgrond van vreemde kennis
[00:01:37] Leer jy my vlieg soos n boot met seile
[00:01:43] Jy laat die grys van gister
[00:01:46] Rooi in donker klowe blom
[00:01:49] In my hart plant jy
[00:01:51] N woud van stilte
[00:02:02] Wanneer die twyfel snuffel aan my dink
[00:02:06] As ek steier teen die afgrond
[00:02:11] Leer jy my vlieg soos n boot met seile
[00:02:18] Jy laat die grys van gister
[00:02:21] Rooi in donker klowe blom
[00:02:23] In my hart plant jy
[00:02:26] N woud van stilte
[00:02:32] Jy plant
[00:02:33] N woud van stilte
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- Until You’re Mine [Demi Lovato]
- 我们的翡冷翠 [周传雄]
- How Will I Remember You(Album Version) [Rosemary Clooney]
- Brand New Christmas [Hot Chocolate]
- But Not for Me [Linda Ronstadt]
- 别故乡(原版 国) [迟志强]
- 拜小年 [阎维文]
- 当初的美 [苏雪]
- Hero [陈小春]
- 照亮你 [Gilgu Bonggu]
- Hr Mir Zu [Samajona]
- Larsen [Zazie]
- 在这个世界相遇 [许磊]
- Memories of You [Anita O’Day]
- Temptation [The Platters]
- Cool Drink of Water Blues [Various Artists]
- Christmas Memories [New Christmas&Kid’s Chris]
- Ich bin von Kopf bis Fuss auf Liebe eingestellt [Udo Lindenberg&Das Panik-]
- Ya Lo Pagaras Con Dios [Miguel Aceves Mejía]
- Antes Que Seja Tarde [Pato Fu]
- So You’ll Aim Towards the Sky [the Bootleggers&Emmylou H]
- Moment to Love [Timomatic]
- 奔跑在路上 [明圣凯]
- Dni i nochi [Dzhigan]
- Wind Beneath My Wings [Central Band Of The Royal]
- Faith [Hi NRG Fitness]
- XXX 88(Faustix & Imanos Remix) [M&Diplo]
- I Got Stripes [Johnny Cash]
- Don’t You Dare Let Me Drop [康威-特威提]
- 樱花美 [吕菡婷]
- Catastrophe [Cypress Hill]
- 千秋令 [银临&KBShinya]
- 大悲咒 [杨竹青]
- Food Chain []
- Um & Aargh [Anthony Phillips]
- Moonglow(feat. Stan Kenton and His Orchestra) [June Christy&Stan Kenton ]
- Preghiera per lei [Massimo Ranieri]
- 求求你给点力dj喊麦 [MC麻木]
- 我是不是你的最爱 [罗映庭]
- 无法逃脱(Live) [邓入比]