找歌词就来最浮云

《Winter》歌词

所属专辑: Die Mense Op Die Bus 歌手: Laurika Rauch 时长: 02:34
Winter

[00:00:00] Winter - Laurika Rauch

[00:00:00] Written by:L Hofmeyr/Willie van der Merwe

[00:00:21] Die wêreld word weer deinserig

[00:00:25] Die son se ronde rooi lemoen

[00:00:29] Is afgeskil skyn wit oranjerig

[00:00:35] Deur die gekaasdoekte seisoen

[00:00:41] Die berge lê gebalsem rug aan rug

[00:00:48] Soos reuse dwerge boggelrig gekis

[00:00:55] Bome bedien met skemer stug

[00:00:58] Soos monnike die romerige mis

[00:01:06] Alles word geheilig kom tot rus

[00:01:13] Die weerhaan op die kerktoring

[00:01:15] Skrop nes die sterre word geblus

[00:01:27] Iewers aan die verste kus

[00:01:30] Maak God in sy vakansiewoning

[00:01:33] Die gordyne dig gaan slaap gerus

[00:01:45] Alles word geheilig kom tot rus

[00:01:51] Die weerhaan op die kerktoring

[00:01:54] Skrop nes die sterre word geblus

[00:02:06] Iewers aan die verste kus

[00:02:09] Maak God in sy vakansiewoning

[00:02:12] Die gordyne dig gaan slaap gerus

[00:02:22] Gaan slaap gerus

随机推荐歌词: