《Deur Die O Van ‘N Kind》歌词

[00:00:00] Deur Die Oë Van ‘N Kind - Laurika Rauch
[00:00:02] Written by:Louis Brittz
[00:00:13] Deur die oë van 'n kind is die wêreld geel
[00:00:17] 'N strand waarop ons uitgelate speel
[00:00:22] Ek duik jou jy val
[00:00:24] Ons slaan vuis oor 'n bal
[00:00:26] Ek huil nie te veel nie
[00:00:28] Die wêreld is heel
[00:00:34] Deur die oë van 'n kind is die wêreld groen
[00:00:38] Want pappa is hier hy kan alles doen
[00:00:42] Jy glo wat hy sê
[00:00:44] Jy kan kry wat jy wil hê
[00:00:47] In ruil vir 'n taai klapsoen
[00:00:51] Sien 'n reënboog in droë woestyn
[00:00:56] 'N glimlag wat breek deur die pyn
[00:01:00] Jy vra waar's die hoop
[00:01:02] En ek wys jou die son
[00:01:04] Wat die oë van 'n kind sien skyn
[00:01:11] Deur die oë van 'n kind is die wêreld rooi
[00:01:15] En gister se einas ver weggegooi
[00:01:20] As kersvader klim
[00:01:22] By die skoorsteen in
[00:01:24] Dan toor hy die lewe mooi
[00:01:28] Selfs die donkerste nag sien 'n kind as blou
[00:01:33] En swartsteenkoolgrys sien hy effens grou
[00:01:37] Want wie's dan nou bang
[00:01:39] Vir die goed wat jou kan vang
[00:01:42] As pappa jou styf vashou
[00:01:46] Sien 'n reënboog in droë woestyn
[00:01:50] 'N glimlag wat breek deur die pyn
[00:01:55] Jy vra waar's die hoop
[00:01:57] En ek wys jou die son
[00:01:59] Wat die oë van 'n kind sien skyn
[00:02:06] Ek's bang vir die kraai wat die tyding bring
[00:02:10] Maar kinders kyk oor hom hoor engele sing
[00:02:14] Ek wens ek kan reis op die gisterwind
[00:02:19] Om weer te kan sien soos 'n kind
[00:02:23] Om weer te kan sien soos 'n kind
[00:02:28] Om weer te kan sien soos 'n kind
[00:02:32] Sien 'n reënboog in droë woestyn
[00:02:37] 'N glimlag wat breek deur die pyn
[00:02:41] Jy vra waar's die hoop
[00:02:43] En ek wys jou die son
[00:02:45] Wat die oë van 'n kind sien skyn
[00:02:49] Sien 'n reënboog in droë woestyn
[00:02:54] 'N glimlag wat breek deur die pyn
[00:02:59] Jy vra waar's die hoop
[00:03:00] En ek wys jou die son
[00:03:03] Wat die oë van 'n kind sien skyn
[00:03:07] Wat die oë van 'n kind sien skyn
[00:03:11] Wat die oë van 'n kind sien skyn
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 爱你的心已走远 [张振宇]
- 那有一天不想你(Live) [郭富城]
- もののけ姫 [麻衣]
- 铿锵玫瑰(Live) [丁丁]
- 一个陪伴 [意玲]
- 失忆(伴奏) [孟晓辉]
- Happiness [IAMX]
- Simple Song(Acoustic Version) [The Shins]
- Winter Wonderland [Chet Atkins]
- As Long as You Love Me [Backstreet Boys]
- Just Squeeze Me (Don’t Tease Me) [Marvin Gaye&Mary Wells]
- The Coins In The Fountain [Doris Day]
- Sugaree(Live at Capital Centre, September 25, 1976) [Grateful Dead]
- Luv 4 Luv [Joanna]
- Out Of Touch(Workout Mix) [Ultimate Workout Hits]
- Love Letters [Nat King Cole]
- I’ll Be Seeing You [JIMMY DURANTE]
- 天国的阶梯 [金范洙]
- Starlight(Live) [Muse]
- Asagao [コブクロ]
- 不要继续伤心 [自闭选手宇泽]
- Uulia [Nive Nielsen&The Deer Chi]
- Monedas en el Alma [Los Manseros Santiagueos]
- 换作是你怎么办 [MC韩词]
- My Blue Heaven [Bing Crosby&Paul Whiteman]
- April In Paris [Frank Sinatra]
- A Moment Like This [Nyima]
- 流星 [方逸华]
- Bambi []
- 梦 [王烨]
- 自在的歌遥 [康琦]
- I’ll Be Home for Christmas [Keely Smith]
- The Ray Charles-Ton [Chubby Checker]
- Blackjack County Chain [Willie Nelson]
- Estrellas En Tus Ojos [Armando Ojeda]
- Los Tres Angelitos [Marisol]
- Only Wanna Be With You [The Hit Co.]
- 绿茵梦 [方帅]
- Quiero Un Camion [Ritmos Latinos]
- 来不及流泪的人(伴奏) [张靓颖]
- Return to Me [Dean Martin]
- Falling Roses [谷山紀章&柿原徹也&内山昂輝]