《Want as ek droom》歌词

[00:00:00] Want as ek droom - Karen Zoid
[00:00:00] Written by:Karen Zoid/Sean Bu
[00:00:00] As ek staan staan ek alleen
[00:00:06] Ek wonder weer wat nou
[00:00:12] Ek wil meer as net oorleef
[00:00:17] Die einde kom so gou
[00:00:23] Elke keer wat ek weer probeer
[00:00:29] En oor begin weet ek ek sal moet
[00:00:35] Elke maal weer die prys betaal
[00:00:41] Jy lag my uit en ek maak my o toe
[00:00:45] Want as ek droom voel ek die oomblik
[00:00:51] Want as ek droom is ek al daar
[00:00:57] Want as ek droom is als vergete
[00:01:02] Want as ek droom kan ek weer staan
[00:01:08] Net as ek droom mmmmm net as ek droom
[00:01:21] Ek sal val ek sal opstaan
[00:01:27] Selfs al kry ek seer
[00:01:33] Waars die deur wat oop sal gaan
[00:01:38] Die kans wat ek begeer
[00:01:44] Nog 'n keer wat ek weer probeer
[00:01:50] En oor begin my voete ken die pad
[00:01:56] Elke maal sal ek die prys betaal
[00:02:02] Jy lag my uit en ek maak my o toe
[00:02:06] Want as ek droom voel ek die oomblik
[00:02:12] Want as ek droom is ek al daar
[00:02:17] Want as ek droom is als vergete
[00:02:23] Want as ek droom is als volmaak
[00:02:34] Gee my 'n kans om myself te kan wees
[00:02:40] Gee my 'n kans om te gee
[00:02:45] Gee my 'n kans om my droom uit te leef
[00:02:51] Gee my 'n kans gee my 'n kans gee my 'n kans
[00:02:58] Want as ek droom voel ek die oomblik
[00:03:04] Want as ek droom is ek al daar
[00:03:09] Want as ek droom is als vergete
[00:03:15] Want as ek droom kan ek weer staan
[00:03:21] Net as ek droom net as ek droom net as ek droom
您可能还喜欢歌手Karen Zoid的歌曲:
随机推荐歌词:
- Optimistic [Hanson]
- 此情只待成追忆 [钟镇涛]
- 十个小矮人[幼儿园歌曲] [儿童歌曲]
- 1566凡人修仙传 [万川秋池]
- 今夜朦胧 [李胜利]
- 过两天再爱你 [游鸿明]
- 一起勇敢 [甜甜圈组合]
- Tell Me Baby [Muddy Waters]
- 桃花坞 [刘智晗]
- Teman Hidup [D’Cinnamons]
- Bella [Mijares]
- All My Secrets Away(Acoustic) [Athon Mckenzie]
- Whispering Pines [Johnny Horton]
- Ain’t That Pretty At All(2007 Remastered LP Version) [Warren Zevon]
- La Belle De Cadix [Luis Mariano]
- Ojitos de Golondrina [Luis Jaimes&La Nueva Sang]
- Bernyanyilah(Album Version) [The Groove]
- 樱桃花开请你来 [白浩楠]
- 8.18 [Feeder]
- Silêncio e Espera [Ziza Fernandes]
- 相思愁(新版) [梅朵]
- Nina Never Knew [Jack Jones]
- I Got Love If You Want It [Slim Harpo]
- 《盗墓笔记之3云顶天宫》第37集 [周建龙]
- Hard Times Come Again No More [Ross Davis]
- Afternoon Rain(After Party Mix) [Thomas Kayne]
- 莲花塘 莲花塘 [南方小镇]
- SHE’S COUNTRY [The Mick Lloyd Connection]
- 从前的歌 [马英超]
- 与你同在 [Mr.16罗隽永]
- 05 Take The World But Give Me Jesus [George Jones]
- Kiss [The Prince Tribute Band]
- All My Loving [Catch This Beat]
- Boog-It [The Mills Brothers&Louis ]
- Just the Way You Are [Music Factory]
- Wanna See U Dance(La La La) [Accalia Brown]
- Everytime We Touch [Alex Goot]
- 热血青年 [杨千嬅]
- 生死相依我苦恋着你 [佟铁鑫]
- El Encuentro(Album Version) [Los Visconti]
- see-saw!! partII [茶太]
- 心理游戏(Psychedelic Mix) [陈晓东]