《Die Kinders Sing Saam》歌词

[00:00:00] Die Kinders Sing Saam - Laurika Rauch
[00:00:00] Written by:M Harmse/C Torr
[00:00:08] Ons draai weer van die teerpad af
[00:00:11] Die tafels is uit sement gemaak
[00:00:15] Ver van die stad en die lug is skoon
[00:00:19] Tussen die tafels is 'n peperboom
[00:00:22] Tussen die tafels is 'n peperboom
[00:00:26] Ja my kind ons is amper daar
[00:00:30] Net so ver soos verlede jaar
[00:00:34] Klim nou uit aan die ander kant
[00:00:37] Bly net weg van die groot teerpad
[00:00:41] Bly net weg van die groot teerpad
[00:00:46] Ons kinders sing saam
[00:00:50] Wat is jou naam
[00:00:52] Wie weet hoe om skape te tel
[00:00:58] Waar kom jy vandaan
[00:01:01] Waar slaap die maan
[00:01:04] Kan jy jou ouers se name al spel
[00:01:15] Wat kom nou wat kom nou hier aan
[00:01:19] Kyk dit loop dat die stof so staan
[00:01:22] Nee my kind dis 'n donkiekar
[00:01:26] Tussen die wiele draai 'n ewenaar
[00:01:30] Tussen die wiele draai 'n ewenaar
[00:01:34] Hul parkeer langs die peperboom
[00:01:37] Tussen die donkies is 'n disselboom
[00:01:41] Die kinders klim van die karretjie af
[00:01:45] Tussen die heining en die groot teerpad
[00:01:49] Tussen die heining en die groot teerpad
[00:01:54] Ons kinders sing saam
[00:01:57] Wat is jou naam
[00:01:59] Wo weet hoe om skape te tel
[00:02:05] Waar kom jy vandaan
[00:02:08] Waar slaap die maan
[00:02:11] Kan jy jou ouers se name al spel
[00:02:23] Ma kan ons nog 'n rukkie bly
[00:02:26] Nee my kind ons het ver om te ry
[00:02:30] Dis tyd van die rooi turksvy
[00:02:34] Hulle het gesê ons kan hierdie twee kry
[00:02:37] Hulle het gesê ons kan hierdie twee kry
[00:02:41] Klim in die motor laat die wiele draai
[00:02:45] Spring op wa en die kinders waai
[00:02:49] Ja my kind ons is amper daar
[00:02:52] Tussen die wiele draai 'n ewenaar
[00:02:56] Tussen die wiele draai 'n ewenaar
[00:03:01] Die kinders sing saam
[00:03:05] Wat is jou naam
[00:03:07] Wie weet hoe om skape te tel
[00:03:13] Waar kom jy vandaan
[00:03:16] Waar slaap die maan
[00:03:19] Kan jy jou ouers se name al spel
[00:03:24] Any kinders sing saam
[00:03:27] Wat is jou naam
[00:03:30] Wie weet hoe om skape te tel
[00:03:35] Waar kom jy vandaan
[00:03:38] Waar slaap die maan
[00:03:41] Kan jy jou ouers se name al spel
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- Your Revolution [The Qemists]
- 长夜 My Love Goodnight [叶蒨文]
- Reckless Blues [Madeleine Peyroux]
- 寄语 [林淑容]
- Woman In Chains [Tears for Fears&Oleta Ada]
- To Be Loved [张靓颖]
- 美丽的太阳花 [儿童歌曲]
- 絶頂Daybreak(桂小五郎Ver.) [森久保祥太郎]
- A Face That Shone [Michael Card]
- Still [Lavern Baker]
- Somethin’ Stupid [Robbie Williams]
- The Glory Way [Bandari]
- ALL FOR ONE [鳥海浩輔&安元洋貴]
- Maldito Blues [Joan Manuel Serrat&Joaqui]
- Walking Blues [Robert Johnson&Sonny Terr]
- Good Life(Workout Mix|128 BPM) [Ultimate Workout Hits]
- Yeah 3X (A Tribute To Chris Brown) [Cardio Workout Crew]
- The Pub with No Beer [Drinking Songs]
- So It’s Goodbye [Paul Anka]
- I’D Really Love To See You Tonight(A.R. Remix) [Lawrence]
- Brand New Car(Explicit) [Action Bronson]
- 对你说 [李瑞丰]
- 微光 [郑迦文]
- I Got a Woman [Johnny Cash&June Carter]
- Let’s Go Slummin’ On Park Avenue [Ella Fitzgerald]
- Impazzivo Per Te [Adriano Celentano]
- Blue Hawaii [Ray Charles]
- Get to You [Tina Bride]
- Do Nothin’ Till You Hear From Me [Nina Simone]
- That’s Him over There(2004 Remaster) [Nina Simone]
- The Miller is Sleeping [Kids Party Music]
- 闭眼菩萨不救世 [轩颜]
- 太湖美 [彭丽媛]
- Kill Me if You Care [Lahannya]
- Something ’Bout Forever [Foster and Lloyd]
- 神寂 [凌之轩]
- More Than a Woman(From ”Saturday Night Fever”) [Disco Fever]
- Tant Qu’Ily Aura Des Etoiles [Tino Rossi]
- 两难 [胡蓓蔚]
- 有声有色第三十三期 [咸味柠檬]
- Be Alright [Lucy Rose]