《Blou (Sonder Jou)》歌词

[00:00:00] Blou (Sonder Jou) - Monique
[00:00:15] Wat kan ek nog meer doen om jou te kry
[00:00:22] Wat kan ek sê dat jy by my sal bly
[00:00:30] Ons twee saam was al die wêreld deur
[00:00:36] Nou word my trane net meer en meer
[00:00:42] En ek vra jou Bly by my
[00:00:49] Is dit nou verby
[00:00:56] Dis blou in my hart sonder jou
[00:01:04] En al jou liefde wat ek onthou
[00:01:09] Dis blou in my hart sonder jou
[00:01:16] Sê my waar staan ek nou
[00:01:22] Sonder jou
[00:01:29] Oh ho oh
[00:01:35] Ek wonder of ons paaie weer sal kruis
[00:01:41] Daar is niks meer wat ek vir jou kan wys
[00:01:48] Is dit die moeite werd om te probeer
[00:01:55] Nou word my trane net meer en meer
[00:02:00] Is dit rêrig nou verby
[00:02:08] Ek vra jou Bly by my
[00:02:15] Dis blou in my hart sonder jou
[00:02:22] En al jou liefde wat ek onthou
[00:02:28] Dis blou in my hart sonder jou
[00:02:34] Sê my waar staan ek nou
[00:02:41] Sonder jou
[00:02:44] Oh ho oh
[00:02:49] Jy leef in my drome
[00:02:51] Dag gaan verby en ek soek jou hier by my
[00:02:56] Is daar 'n tyd
[00:02:58] Is daar 'n plek
[00:02:59] Wat jy sal wag vir my
[00:03:03] Volg in jou spore soek wat's verlore
[00:03:06] Sal al die seer alleen moet dra
[00:03:09] Het ons liefde gedraai
[00:03:11] Met die wind weg gewaai en
[00:03:13] Die dae verdwyn ek vra
[00:03:16] En ek vra jou Bly by my
[00:03:24] Is dit nou verby
[00:03:30] Dis blou in my hart sonder jou
[00:03:38] Al jou liefde wat ek onthou
[00:03:44] Dis blou in my hart sonder jou
[00:03:50] Sê my waar staan ek nou
[00:03:57] Sonder jou
[00:04:07] Sonder jou
[00:04:11] Sonder jou
您可能还喜欢歌手Monique的歌曲:
随机推荐歌词:
- She Thinks I Still Care [Teddy Thompson]
- Who’s Singing Now [David Gray]
- 快乐的时候说分手 [梦凯]
- 当爱已成往事 [张国荣]
- Oh! Darling [John Pizzarelli]
- 36. 今天你们干嘛? [分级加字幕轻松练听力]
- You Were Always On My Mind [EMILIE HANAK]
- Devilish Mary [Odetta]
- Walking Alone [Gob]
- Between The Two [Bangles]
- Where The Streets Have No Name [Pet Shop Boys]
- Mélissa [Julien Clerc]
- Bluebird [John Lee Hooker]
- Come posso ancora amarti [Gianni Morandi]
- My One And Only Love [Andy Williams]
- El Mismo Sol(A.R. Mix) [Red Hardin]
- Gimme Some Lovin’ [Thunder]
- Rock You All Around the World(Remastered) [Judas Priest]
- lonely again [Garrett Nash]
- The Bells of St. Mary’s [Bing Crosby]
- 恨透爱情恨透你(DJ版) [何鹏&欣哲]
- London Calling(2012 Mix) [The Clash]
- Here In My Heart(Remastered) [Tony Bennett]
- On dit de lui [Franoise Hardy]
- 黑色跑道(伴奏) [陈雅森]
- Proud Mary(Single Version / Live From Carnegie Hall,United States/1971) [Ike & Tina Turner]
- Goin’ Steady [Tommy Sands]
- Blues (Big City Blues) [Billie Holiday]
- Charlie, My Boy [The Andrews Sisters]
- 你的多情背叛了爱情 [陈泽宇]
- 对不起容我再想想你。 [洛尼]
- Entrada Do Boi Misterioso [Quinteto Violado]
- No Need to Argue [The Cranberries]
- 深爱 [MC述恩]
- 看不见彩虹 [大牙]
- Yelelo [G.V. Prakash Kumar&Megha]
- 姑娘遇劫匪 扫码支付 [吐小曹[主播]]
- Soledad [Carlos Gardel]
- Rock For Light(Live) [Bad Brains]
- Night Life(2001 Digital Remaster) [Willie Nelson]