《Halfpad Om Die Son》歌词

[00:00:00] Halfpad Om Die Son - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Christopher Torr
[00:00:09] Sing vir my 'n liedjie van die lente
[00:00:13] Sing vir my 'n liedjie van die herfs
[00:00:18] Jy't vir my gesê jy wil my liefde hê
[00:00:22] Tot nou toe het ek nie so ver gedroom nie
[00:00:27] Tot nou toe het ek nie so ver gedroom nie
[00:00:31] Ek bring vir jou 'n liedjie van die lente
[00:00:35] Ek bring vir jou die liedjie van die herfs
[00:00:40] Die skrif daar teen die muur is al lankal hier
[00:00:44] Tot nou toe het ons nie so ver gelees nie
[00:00:49] Tot nou toe het ons nie so ver gelees nie
[00:00:53] Want die liefde is nie altyd baie haastig nie
[00:00:58] En die aarde draai so stadig om die son
[00:01:02] Maar as die lente kom kan dit jou verstom
[00:01:07] Met die aarde alweer halfpad om die son
[00:01:16] Ek sing vir jou die liedjie van my drome
[00:01:20] Ek sing vir jou die liedjie van my hart
[00:01:25] Die woorde wat ons hoor
[00:01:27] Klink anders in 'n koor
[00:01:29] Tot nou toe het ek nie so ver gesing nie
[00:01:34] Tot nou toe het ek nie so ver gesing nie
[00:01:38] Want die liefde is nie altyd baie haastig nie
[00:01:43] En die aarde draai so stadig om die son
[00:01:47] Maar as die lente kom kan dit jou verstom
[00:01:52] Met die aarde alweer halfpad om die son
[00:02:01] So sing vir my 'n liedjie van die lente
[00:02:06] Sing vir my 'n liedjie van die herfs
[00:02:10] Jy't vir my gesê jy wil my liefde hê
[00:02:15] Tot nou toe het ek nie so ver gedroom nie
[00:02:20] Tot nou toe het ek nie so ver gedroom nie
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 空が鳴っている [東京事変]
- We Could Have It All [Sugababes]
- Courage [Kyla La Grange]
- The First Time Ever I Saw Your Face [Roberta Flack]
- You(Live) [任宰范]
- Sincerebro [Bersuit Vergarabat]
- 泪海 [许茹芸]
- A Fonte Secou [Monsueto Menezes]
- Someday Everyday [森口博子]
- We Have It Made [Cliff Richard]
- Merry Christmas Waltz(Remastered) [Gene Autry]
- Act I Scene 3 - Stelle! Per carità, signor Alfonso, non ci fate morir [Erich Leinsdorf&Wolfgang ]
- Chramer, gip die varwe mir [Ross Pople&Carl Orff]
- The Car [The Country Music Crew]
- What Is Life Without Love [Eddy Arnold]
- Moving Away [Dennis Brown]
- Walkin’ The Boogie [John Lee Hooker]
- Pobre Seductor [omar alfanno]
- Domino [Andy Williams]
- Well... All Right [Buddy Holly]
- Survive [America]
- We Can Get It [Alex Justino&Thomaz Krauz]
- Fox On The Run(Single Version) [Sweet]
- Can’t Help Lovin’ Dat Man [Margaret Whiting]
- In The Bone Pile [Rob Zombie]
- Because the Night(Radio Mix) [Deba Montana&Dolly Chance]
- Plus Près (We Can Make It Right) [Gilles Luka&Nyusha]
- Careful [Paramore]
- Don’t be cruel [Jerry Lee Lewis]
- 红尘遇见你 [周宾宾]
- 小雨和大雨 [宁楠]
- 难忘的情意 [黄晓君]
- It’s All Over Now [Peggy Lee&D.R]
- Lush Life [Oscar Peterson&D.R]
- 就叫自贡人 [许衡思]
- Joan antoni bic ruiu [Sis Som]
- Love Remembers (Originally Performed by Craig Morgan)(Vocal Version) [Mega Tracks Karaoke Band]
- I Will Always Love You (Originally Performed by Leah Mcfall)(Vocal Version) [Singer’s Edge Karaoke]
- Pink [Aerosmith]
- Paradise [Alien on Mars]
- As Time Goes By (From ”Casablanca”) [Andy Williams]
- Jump & Sweat [Essential Hits]