《Roekeloos》歌词

[00:00:00] Roekeloos - Valiant Swart
[00:00:11] Haar boetie was die baas van 'n brandewynplaas
[00:00:14] Daar onder in die Bolandse blou
[00:00:17] Sy was 'n bad stukkie
[00:00:18] Hollywood met mags op haar bakkie
[00:00:21] En 'n cute klein sakkie om haar secrets in te hou
[00:00:25] Sy sê Kom dans met my vat 'n kans met my
[00:00:29] Maybe kan jy vir my vir altyd kry
[00:00:32] Sy sê Dit lyk vir my jy kyk vir my
[00:00:36] Miskien kan ek en jy in my bakkie gaan ry
[00:00:41] Sy kon skiet
[00:00:42] Sy kon spin
[00:00:44] Sy kon ski
[00:00:45] Sy kon sny
[00:00:46] Sy kon twist en turn
[00:00:47] Sy kon rol
[00:00:49] Sy kon raas
[00:00:51] Sy kon rook
[00:00:52] Sy kon blaas
[00:00:53] Sy was roekeloos
[00:01:11] Daar was 'n kraak in die spieël
[00:01:13] En 'n traan op die kussing
[00:01:15] En 'n briefie in die kassie se laai
[00:01:18] Sy sê Spyt kom altyd te laat in roulette
[00:01:21] As jy click jy't vergeet om die barrel te draai
[00:01:27] Sy kon skiet
[00:01:28] Sy kon spin
[00:01:30] Sy kon ski
[00:01:31] Sy kon sny
[00:01:32] Sy kon crash en burn
[00:01:33] Sy kon rol
[00:01:35] Sy kon raas
[00:01:36] Sy kon rook
[00:01:38] Sy kon blaas
[00:01:38] Sy was roekeloos
[00:02:12] Sy kon skiet
[00:02:14] Sy kon spin
[00:02:15] Sy kon ski
[00:02:17] Sy kon sny
[00:02:17] Sy kon crash en burn
[00:02:19] Sy kon rol
[00:02:20] Sy kon raas
[00:02:22] Sy kon rook
[00:02:23] Sy kon blaas
[00:02:24] Sy was roekeloos
[00:02:26] Sy kon skiet
[00:02:27] Sy kon spin
[00:02:29] Sy kon ski
[00:02:30] Sy kon sny
[00:02:31] Sy kon crash en burn
[00:02:32] Sy kon rol
[00:02:34] Sy kon raas
[00:02:36] Sy kon rook
[00:02:37] Sy kon blaas
[00:02:38] Sy was roekeloos
您可能还喜欢歌手Valiant Swart的歌曲:
随机推荐歌词:
- 草原我的情人 [乌兰托娅]
- That Kills My Heart [Darkseed]
- La Isla Bonita [青木カレン]
- The Dead End [Dark the Suns]
- Can You Please Crawl Out Your Window?(Mono Single Version) [Bob Dylan]
- Alabama Getaway(2013 Remaster) [Grateful Dead]
- 紫卿 [阿肆]
- Let’s Get Serious [Jermaine Jackson]
- Take Me Away(Bonus Track) [Gabrielle Aplin]
- Out Of The Blue(Live) [Michael Learns To Rock]
- Guat [Seer]
- Jimmy C’Est Lui [Edith Piaf]
- Parce que [Charles Aznavour]
- When You Got A Good Friend [Robert Johnson]
- Song For You(Digitally Remastered, 1996) [The Outlaws]
- Hungry Like the Wolf [Scary Sounds]
- All Blues [Oscar Brown Jr.]
- Io Vagabondo [Che Non Sono Altro ] [Nomadi]
- Si Te Vas Te Olvido [Diomedes Diaz&El Cocha Mo]
- Mad About The Boy [Anita O’Day]
- 净土 [雷婷]
- Rebola(Ao Vivo) [Chitozinho & Xororó]
- Penthouse Serenade [Tony Bennett]
- 忆西湖 [王叙然]
- 心痛爱的太迟 [MC顾帅]
- How Do You Think I Feel [Elvis Presley]
- 第029集_洪武剑侠图 [单田芳]
- 难忘,那就不要忘 [DJ雪樱]
- San Antonio Rose [PATSY CLINE]
- Kind God [Marvin Sapp]
- I Don’t Play [WHIZZBIZ]
- 来等晴天的风 [莫小铮]
- 毕竟是你 [全代扬]
- 我告诉你什么事最可悲(Remix) [苏天伦&刘三岁]
- For once in my life [Bettyyuzu]
- All That She Wants [Tattyana]
- Ilusiones [Camela]
- Hueso Na Más [La Banda Del Diablo]
- Lightnin’ Strikes [Lou Christy]
- Strip That Down(Liam Payne Feat. Quavo Tribute) [Maxence Luchi&Anne-Caroli]
- The Frim Fram Sauce [Louis Armstrong&Ella Fitz]