《Ruiter van die windjie(Remastered)》歌词

[00:00:00] Ruiter van die windjie - Heintje Simons
[00:00:19] Almal van ons weet hoe vry is die windjie
[00:00:24] Ah Ah
[00:00:25] As hy waai wil hy waai as hy draai wil
[00:00:29] Hy draai die windjie
[00:00:33] Oral om ons die gesuis van die windjie
[00:00:38] Oh ho
[00:00:40] En hy dra aan ons oor die gevoel om weer
[00:00:43] Vry te wees
[00:00:47] Ruiter van die windjie wil ek bly
[00:00:50] Vryer as die voëltjies rondom my
[00:00:53] Van verre lande vertel ek
[00:00:56] Goue strande en die see
[00:01:00] Oo o ruiter van die windjie o so vry
[00:01:04] Ewig op jou ruggie wil ek bly
[00:01:08] En oral waar jy mag swerwe
[00:01:10] Voer jy my ook altyd mee
[00:01:20] Saans as ek slaap slaap ek tussen die blare
[00:01:25] Ah ah
[00:01:26] Deur jou liedjie gesus as jy saggies versteur die blare
[00:01:34] Vroeg voor die eerste straal skyn van die môre
[00:01:39] Oh ho
[00:01:41] Is ons twee weer op reis na die vryheid wat
[00:01:44] Vir ons roep
[00:01:48] Ruiter van die windjie wil ek bly
[00:01:51] Vryer as die voëltjies rondom my
[00:01:54] Van verre lande vertel ek
[00:01:57] Goue strande en die see
[00:02:00] Oo o ruiter van die windjie o so vry
[00:02:05] Ewig op jou ruggie wil ek bly
[00:02:08] En oral waar jy mag swerwe
[00:02:11] Voer jy my ook altyd mee
[00:02:31] Ooooo oh ho
[00:02:35] Ooooo oh ho
[00:02:39] Ruiter van die windjie wil ek bly
[00:02:43] Vryer as die voëltjies rondom my
[00:02:46] Van verre lande vertel ek
[00:02:49] Goue strande en die see
[00:02:52] Oo o ruiter van die windjie oh so vry
[00:02:57] Ewig op jou ruggie wil ek bly
[00:03:00] En oral waar jy mag swerwe
[00:03:03] Voer jy my ook altyd mee
[00:03:07] En oral waar jy mag swerwe
[00:03:10] Voer jy my ook altyd mee
您可能还喜欢歌手Heintje Simons的歌曲:
随机推荐歌词:
- 新版新概念英语第三册(英音)Lesson (57) [朗文]
- 相思的债(DJ散人版) [DJ散人&陈瑞]
- 海よ [中島みゆき]
- Drastic [Sick of It All]
- Church Breaks Down [Helloween]
- 水浒全传286集 [单田芳]
- In My Veins [Billie Black&Del The Funk]
- By Myself [Buddy Greco]
- Tell Me All About Yourself [Nat King Cole]
- Mary’s Boy Child [Harry Belafonte]
- Love Shine A Light [Katrina And The Waves]
- Jingle Bells [Ray Conniff Singers]
- Please Don’t Talk About Me When I’m Gone [Bill Haley&Bill Haley And]
- Love Story [Cover Nation]
- Relight My Fire [90s Maniacs&90s Pop]
- Feels Like Woah [The Hit Co.]
- Careless Love [Bill Wood]
- Good Mornin’, Lil’ School Girl [John Lee Hooker]
- U Sure Do [Let The Music Play]
- I’ll Get Along Somehow - Original [Ethel Waters]
- 太多 [汤非]
- 弃城 [MC小诗余]
- Two Bass Hit [John Coltrane&Miles Davis]
- God Must Have My Fortune Laid Away [Johnny Cash]
- There’ll Always Be a Christmas [The Ames Brothers]
- Miz. Right []
- Lo Que Pienso De Ti [Banda Carnaval]
- The Party Song [Emery]
- Toyz [Top Cloud]
- Suasana Hari Raya [Various Artists]
- Sometimes I’m Happy [Kathy Kirby]
- Red Solo Cup(Drum & Bass Remix) [Magic Remixers]
- Midnight in Montgomery [Country Heroes]
- Your Body [Pure Adrenalin]
- Civilització Submarina [Anegats]
- I Got Life (In the Style of Hair)(Karaoke Version) [Ameritz - Karaoke]
- On The Other Side(Album Version) [Kansas]
- 逝去的爱(Live) [张淇&张赫宣]
- 无奈心痛落魄 [小蜜]
- 网络上联系 [高峰]
- A Whiter Shade Of Pale [Doro]
- All the Things [Linnea Dale]