《Neem My Op Vlerke》歌词

[00:00:00] Neem My Op Vlerke - Anneli Van Rooyen
[00:00:11] Jy sien die wêreld deur kinders se oë
[00:00:15] Hoef nie aan ander se twyfel te glo
[00:00:18] Jy is 'n boodskap'n wese wat woordloos verstaan
[00:00:26] Jy is die laggende boog wat bly swewe
[00:00:30] Hoop wat soos son in my polsslag bly swewe
[00:00:33] Op trappe van lig loop jy sag
[00:00:36] Jou asem n wolk
[00:00:39] Stil soos die nag
[00:00:44] Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
[00:00:51] Op duisend reënboë dans net soos jy
[00:00:59] Neem my op vlerke Engel laat my verstaan
[00:01:06] Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[00:01:15] Vanuit die poorte van jou vol kastele
[00:01:19] Kom jy en waak oor die mense
[00:01:21] Se treë gestuur met beloftes verby ruimte en tyd
[00:01:30] Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge
[00:01:33] Voel jy die lus vir vandag en more
[00:01:37] Jy is n kneg van die lewe van strewe
[00:01:40] En rus net soos jy is
[00:01:48] Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
[00:01:55] Op duisend reënboë dans net soos jy
[00:02:02] Neem my op vlerke Engel laat my verstaan
[00:02:10] Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[00:02:18] Is ek alleen dan hoef ek net te vra
[00:02:25] En jy sal kom jou vreugdesboodskap dra
[00:02:33] Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
[00:02:40] Op duisend reënboë dans net soos jy
[00:02:48] Neem my op vlerke Engel laat my verstaan
[00:02:55] Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[00:03:02] Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
您可能还喜欢歌手Anneli Van Rooyen的歌曲:
随机推荐歌词:
- Just A Song [Girls]
- Strong Black Coffee [Jared Mees&The Grown Chil]
- Every Man [Casting Crowns]
- 王力宏-爱无所不在_吴奇隆(铃声) [铃声]
- Booyah [Showtek]
- Hei Você [Ivan Lins]
- The Love Song [Marilyn Manson]
- Flower [(Benini)]
- サンキュ. [BENI]
- 心疼你的执着 [天1宝宝]
- Crawling [Technicolour]
- Twenty Flight Rock(2011 - Remaster) [The Proclaimers]
- The Caretaker [Johnny Cash]
- Deux Enfants [Sylvie Vartan]
- Set You Free [Side A]
- Le diable ’Ca va [Jacques Brel]
- Alright Goodbye [Billy Fury]
- Standing In The Shower...Thinking (Demo) [Jane’s Addiction]
- Must Be Santa [Tommy Steele]
- 大理 [无为乐队]
- He Loves Me [Kelli O’Hara]
- 幺妹儿乖 [蔡妍淳]
- Sanctuary [Welshly Arms]
- That’s Amore [Dean Martin]
- 恋人同士(あなたに初めて、手紙を書くよ。love letter Tour 2016) [MACO]
- Inside My Love [Minnie Riperton]
- EL PAM PAM [Cecilia Gayle]
- 淮小北 [孙虎]
- Funny But I Still Love You [Ray Charles]
- Serenata Do Amor [Pedro Bento & Zé da Estra]
- Ghost Riders in the Sky [Ultimate Heroes&Johann St]
- El Avion de la Muerte [Laberinto]
- Hombre Solitario(Live) [Los Doltons]
- Tirate un Lance [Julio Miro]
- Lotus Flower Bomb [Nelly]
- Whatever(Radio Edit) [Ideal]
- 16歳 [高橋優]
- 多少爱可以重来(Live) [ATBT乐队]
- Hold My Hand [Jess Glynne]
- 爱情不是毒药 [阁先生]
- 再说一次.我爱你 [刘德华]