《Ek Bid Vir Jou》歌词

[00:00:00] Ek Bid Vir Jou (我为你祈祷) - Caroline Grace
[00:00:03] Written by:Roux Cloete/Niel Schoembee
[00:00:06] Al sien ek jou nie weer
[00:00:08] Of kon ek jou nie keer nie
[00:00:10] Wonder ek vanaand waar is jy
[00:00:13] Ek wonder oor wat doen jy
[00:00:15] Waar is jy wat maak jy
[00:00:17] Wonder jy ook oor my
[00:00:20] Ek weet ons is op ñ ander plek
[00:00:26] En as jy wonder oor my
[00:00:30] Weet dat ek
[00:00:32] Ek bid vir jou
[00:00:36] Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
[00:00:40] En weet ek nou
[00:00:43] Dat alles vir ñ rede
[00:00:45] Dat ek jou ñ rukkie vas kon hou
[00:00:48] Ons sou soen
[00:00:50] Naby jou ek sou dit nooit anders oor wou doen
[00:00:56] Sal jy
[00:00:59] Ek bid vir jou
[00:01:03] Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
[00:01:06] Weet ek nou
[00:01:10] Dat alles vir ñ rede dat ek jou ñ rukkie vas kon hou
[00:01:15] Ons sou soen
[00:01:16] Naby jou
[00:01:18] Ek sal dit nooit anders oor wou doen
[00:01:22] Sal jy
[00:01:24] Ook bid vir my
[00:01:30] Die maan vertel ñ storie
[00:01:31] Kyk as jy nie glo nie blink ons ster vanaand vir jou
[00:01:37] Maak net toe jou oë en luister daar waar jy is
[00:01:40] Woorde vlieg in die wind
[00:01:43] Ek weet ons is op ñ ander plek
[00:01:49] En as jy wonder oor my weet dat ek
[00:01:56] Ek bid vir jou
[00:01:59] Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
[00:02:03] Weet ek nou
[00:02:06] Dat alles vir ñ rede dat ek jou ñ rukkie vas kon hou
[00:02:12] Ons sou soen
[00:02:13] Naby jou ek sou dit nooit anders oor wil doen
[00:02:19] Sal jy
[00:02:21] Ook bid vir my
[00:02:24] Tyd gelees verlange woorde
[00:02:27] Maar die leuens raak net groter
[00:02:30] Diep in my hoop ek jys okay
[00:02:37] In jou oë is soveel vrede
[00:02:40] Ek mis jo daarvoor nog ñ rede
[00:02:43] Sou alles gee vir nou
[00:02:46] Vir ñ oomblik saam met jou
[00:02:51] Ek bid vir jou
[00:02:54] Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
[00:02:58] Weet ek nou ek mis vir jou
[00:03:04] Ek bid vir jou
[00:03:08] Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
[00:03:11] Weet ek nou
[00:03:15] Dat alles vir ñ rede dat ek jou ñ rukkie vas kon hou
[00:03:20] On sou soen
[00:03:21] Naby jou ek sal dit nooit anders oor wou doen
[00:03:27] Sal jy
[00:03:30] Ook bid vir my
您可能还喜欢歌手Caroline Grace的歌曲:
随机推荐歌词:
- Nirvana [The Cult]
- U [JAY’ED]
- Lonely Girl [Tony Bennett]
- Do You Really (Thang Thang) [Wu-Tang Clan]
- 从头再来(伴奏) [王晓锋]
- Told You So [Leslie Clio]
- 爱你之前 [朱海君]
- Midnight [Gabry Ponte]
- I’m In Love [Evelyn ”Champagne” King]
- 暗恋你 [张学友]
- Down By The Riverside [Roy Hamilton]
- You Can’t Hurry Love(Single Version|Mono) [Diana Ross & the Supremes]
- Before the Vision(Reworked Version) [Iced Earth]
- Baby, We’re Really in Love [Hank Williams Snr.]
- My Boo [R&B Chart Divas]
- Bought Me a Cat [The Little Singers]
- 南无观世音菩萨 [圆光]
- It’s Too Late [Chuck Willis&James Brown]
- Push It [MC YA]
- Una Noche de Verano(Directo Acústico) [Andres Suarez]
- I Shoulda Listened [Lil’ Flip]
- Half As Much [Rosemary Clooney]
- One Last Ale [Paddy And The Rats]
- Marie [鹿乃]
- Back It Up [Jewelry]
- 爱情恰恰 [陈小云]
- 悲书(伴奏) [长安客音乐广播剧社]
- 毛主席的话儿记在心上《地道战》 [电影插曲]
- Good Hearted Woman [Willie Nelson]
- I’ll See You In My Dreams [Charlie Major]
- 彝乡情 [梁琼元&金杰]
- 相思漫过城(男声版) [大河]
- Story of Lament [Ostara (Richard Leviathan]
- Solo Quiero Amarte [DJ In the Night]
- God Gave Me You (Originally Performed by Blake Shelton)(Vocal Version) [Singer’s Edge Karaoke]
- Soul Shakedown Party [Bob Marley]
- Laissez - Moi Tranquille [Serge Gainsbourg]
- Slow Down [Larry Williams]
- This Love of Mine [Frank Sinatra]
- 伝えたいこと [嵐]
- Kinder [Ludwig Hirsch]